The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Thorntree Lodge | TravelGround
+19

Thorntree Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 81 reviews for Thorntree Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Charmaine B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine B
Family with teenagers

Het heerlike gebly, geslaap, baie netjies. Die grondpad van ± 1km kort net bietjie aandag.

Ons het heerlik gebly, ons kar is net baie laag, so die grondpad was nie ideaal nie. Veral as jy moet in en uitry nie. Ek stel voor die grondpad word bietjie geskraap en opgeknap dan sal baie meer mense daar bespreek.

Magda P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magda P
With spouse/partner

Verrassend landelik, so naby die dorp.

Die kamer was netjies en skoon, met genoeg handdoeke en 'n welkom-sjokolade op die bed. Daar is 'n ketel en koffiemaak-tafel in die kamer, en daar was ook later in die middag beskuit vir ons gelos. Die gemeenskaplike kombuis en eetkamer was egter vuil, onnet en vol sigaretstompies. Om die mikrogolf te gebruik moet jy die rook-stank trotseer. Ongelukkig oorskadu dit die rus en vrede van 'n oornag-plek waar ons selfs 2 wilde hase van ons stoep af kon dophou en die genot wat ons gehad het om al die voëls in die doringbome te sien en hoor. Met die grondpaaie en al die reën was ons bly ons het met 'n 4x4 gegaan.

Sonja D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja D
Family with teenagers

Naby die dorp, maar in rustige ligging.

Baie gerieflik naby aan die dorp, maar steeds in 'n plaasatmosfeer.

Franci P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franci P
Family with teenagers

Clean, tasteful and the perfect place to catch up.

The room is tastefully furnished. Bathroom spacious with ample towels. Coffee facilities with rusks were wonderful. Kitchen spacious with lots of place to socialise. Couldn't find any fault. Ten out of ten.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, smaakvol en perfekte kuier plek.

Kamer smaakvol gemeubileerd. Badkamer ruim en meer as genoeg handdoeke voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe in kamers met beskuit was 'n treffer. Kombuis lekker ruim met baie kuierplek. Ek kon nie fout vind met enige iets nie. Tien uit tien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Franci ons waardeer jou resensie en sien uit na julle volgende besoek. Groete Rina

Thorntree Lodge
Jaco S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco S
On business

Absoluut heerlik, geen blaffende honde of motorfietse in die middel van die nag nie.

Lieflike plek, baie netjies en skoon, heerlike braai area. Geen blaffende honde of padgeraas nie, kon heerlik slaap na lang dag op die pad. As ek weer in die area is, is dit die plek waar ek bespreek.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Jaco ons waardeer dit. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Groete Rina

Thorntree Lodge
Celeste B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste B
With friends

Pragtige, skoon en goed toegeruste plekkie.

Ons het baie lekker by Thorntree Lodge gebly. Dit is 'n baie netjiese en skoon plek. Alles wat mens nodig het is in die kombuis. Lekker braaiplek en heerlike groot eetkamertafel waar mens lekker kan eet en kuier. Kamer is baie skoon en netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar tuisgaan. Baie dankie.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Celeste, ek waardeer jou resensie. Ek sien uit om julle weer te sien. Groete, Rina.

Thorntree Lodge
Wynand R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand R
Individual traveler

It is a beautiful place.

The hostess was very friendly and she helped met very quickly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n mooi plek.

Die gasvrou is baie vriendlik en syt my baie vinnig gehelp

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
Family with teenagers

Plaas naby die dorp.

Ek en my gesin was aangenaam verras met Thorntree Lodge. Die kamers was ruim en gemaklik en die braai- en kombuisgeriewe was skoon en voldoende vir die voorbereiding van 'n genotvolle aandete en ontbyt. Die lodge het 'n plaasatmosfeer maar is steeds 'n gemaklike afstand van die dorp. Dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Christine V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine V
With friends

Lekker stil en netjies.

Tannie Rina is dierbaar en so behulpsaam gewees sal definitief weer by Thorntree Lodge slaap.

Thorntree Lodge's response

Beste Christine,

Baie dankie, ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Groete,
Thorntree Cottage

Thorntree Lodge
Yolande E - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Yolande E
With spouse/partner

Aanwysings na lodge was nie voldoende nie.

Aanwysings na lodge was nie voldoende nie. Net een aanwysing op plaaspad gewees. Afstandbeheer van veilgheidshekke het nie gewerk nie. Kamer was wel baie netjies en skoon.

Nicolai V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nicolai V
Family with teenagers

Naby genoeg aan Potch om vinnig in te skiet, ver genoeg om stilte van die veld te kan waardeer.

Die ligging van hierdie plek kan nie geklop word nie. Rustig in die veld, maar slegs 'n paar km van die universiteit af. Die lodge is nog baie nuut, so daar is nog 'n paar stukkies onderhoudswerk wat raak gevat moet word. Ek glo dit sal vinnig gebeur. Jy moet deur 3 veiligheidshekke gaan om daar uit te kom. Ek was nie bewus daarvan nie en die kode om in te kom was nie aan my verskaf nie. Dit het dit nogal ongemaklik gemaak, so maak seker jy kry die kode vir die hekke voor jy daar opdaag. Dit is 'n grondpad vir die laaste km na die lodge toe. Ek ry ’n Golf VI en het op meer as een plek op die middelman geskuur. Ek stel voor dat jy met 'n voertuig gaan wat effens meer ryhoogte het as 'n golfie. Die kamers is baie netjies skoon en keurig gemeubileerd. Daar is 'n gesamentlike kombuis en braaiplek. Dit het alles wat mens nodig het. Daar is ook 'n yskas met 'n groterige vriesafdeling in die kombuis. Die buitenste dekor in die tuintjie gaan nie almal se "cup of tea" wees nie, maar dit is seker maar die lodge se keuse.

Wynand L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wynand L
With spouse/partner

Lekker rustig.

Nie rystoelvriendelik nie. Sou graag 'n stoel in die woonstel wou hê.

Chris V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris V
With spouse/partner

Very nice, just like the previous time.

Thanks, it was wonderful to get there after a long day at O.R. Tambo and to experience the peace and quiet. The place is still just as neat and clean as the previous time. Outstanding service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker net soos die vorige keer.

Dankie, dit was lekker om daar te kom na 'n lang dag by O.R. Tambo en die stilte te kon ervaar. Plek is nog steeds so netjies en skoon soos toe ons die vorige keer daar was. Julle diens is voortreflik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Dankie Chris, kom gerus weer.

Thorntree Lodge
Essie E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Essie E
Individual traveler

Now this is what I call a weekend getaway. Very nice and peaceful.

Wonderful overnight spot. Access was a bit difficult because it is on a farm, especially for a female. But is nice and peaceful and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daai is 'n naweek wegbreek. Baie nice en rustig.

Was 'n heerlike plek om te oornag. Omdat dit 'n plaas is, is die toegang bietjie moeilik, veral sou dit 'n vrou wees. Maar dis mooi rustig en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Dankie Essie.

Thorntree Lodge
Marlese B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlese B
Family with young children

Wonderfully peaceful.

It was neat and so lovely to just sit in the bushveld and listen to the night sounds. Would definitely go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik en rustig.

Dit was netjies en so heerlik om net in die 'bosveld' te sit en na die naggeluide te luister. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Freek V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Freek V
With spouse/partner

Gasvry en baie netjies.

Met my aankoms was ek flink gehelp alhoewel dit na-ure was. Ons het dadelik welkom gevoel. As ek dalk iets mag voorstel sal ek daarvan gehou het as die kamer met 'n televisie toegerus was. Party mense verkies natuurlik die stilte ook. Verder het ek geen ander probleme en het ek die oornag geniet.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Freek, ons waardeer die terugvoer.

Thorntree Lodge
Hannes S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hannes S
On business

Baie minder as verwag.

Met my aankoms is ek meegedeel dat my kamer steeds vuil was, en dat ek 'n ander kamer kan kies (die vorige persoon is reeds die vorige dag uit, so daar was oorgenoeg tyd om dit te kon regstel). Daar was geen kamer met 'n dubbelbed beskikbaar nie. Toe ek later met die bestuurderes praat, was haar woorde "Ons gee maar gewoonlik die enkelbedkamers vir enkel persone", ten spyte daarvan dat ek 'n dubbelbed bespreek het, en het uit haar houding dit duidelik gemaak dat my problem haar nie aanstaan nie. Die kamers is baie klein, en alhoewel daar 'n klein tafeltjie is, is daar is geen stoele nie. Dus is die enigste opsie om op die bed te sit en werk. Daar is nie 'n boonste laken op die beddens nie, en slegs 'n baie dun duvet. Daar is komberse in die kas, maar die kamertjie was yskoud toe ek daar was, en dit was 'n baie koue nag. Die plek is redelik ver uit die dorp uit. Positiewe punte; hulle gee 'n boksie regte melk vir koffie en 'n botteltjie beskuit. Die stort het 'n ordentlike stortkop wat 'n lekker breë straal gooi. In geheel was ek baie teleurgesteld, en sal beslis nie weer daar bly nie. Thorntree Lodge sal waarskynlik beter klassifiseer word as 'n "backpackers", en beslis nie geskik as jy na 'n lang dag enige gemak verwag om jou verblyf bietjie meer huislik te maak nie.

Thorntree Lodge's response

Dankie vir jou resensie, jammer vir jou ongerief.
Groete Rina

Thorntree Lodge
Andrea P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andrea P
On business

Quick visit to this place with a typical bushveld atmosphere is just the right thing for someone from Gauteng.

Thorntree Lodge is located in a small paradise, just outside town. The bushveld atmosphere was magical and far away from the city's hustle and bustle. The room is clean and ideal for someone looking for a nice stopover. The host and his wife is friendly and walked the extra myle to make sure everything is right and comfortable. Thank you for a lovely getaway in the bushes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vinnige besoekie aan hierdie plekkie in 'n tipiese "bosveldatmosfeer" is net die regte ding vir 'n dorpsjapie uit Gauteng.

Thorntree Lodge is geleë in 'n klein paradysie, 'n hanetree uit die dorp. Die Bosveldatmosfeer het my bekoor en ver weg van die stad se gedruis met sy sorge laat voel. Die kamer is baie netjies en ideaal vir iemand wat 'n lekker oorslaapplek nodig het. Die gasheer en sy vrou is vriendelik en het die ekstra myl geloop om seker te maak dat alles gerieflik en reg is. Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek in die bosse.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Andrea ons stel jou resensie hoog op prys.
Groete
Philip en Rina

Thorntree Lodge
Yvette C - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yvette C
Family with teenagers

Neat and cosy.

Cute people, very neat rooms, nice showers. Good braai and social area. We really enjoyed it. Will definitely go back. Thank you for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gesellig.

Dierbare mense, verskriklike netjiese kamers, lekker storte. Lekker braai- en kuierarea. Ons het dit rerig baie geniet en sal beslis weer soontoe gaan. Baie dankie vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Yvette, baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer baie en sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete
Rina & Philip

Thorntree Lodge
Phil D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Phil D
With spouse/partner

Very comfortable and very hospitable.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en baie gasvry.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie, Phil en Hanna.
Groete
Rina & Philip

Thorntree Lodge
Gerrie J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie J
Family with young children

Fantastic, friendly, safe accommodation close to everything and still in nature!

We met very friendly people. Everything is close by, but it's still in nature. Lovely place to stay. Clean and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese, vriendelike, veilige verblyf naby alles en nog steeds in die natuur!

Ons het baie vriendelike mense ontmoet. Alles naby maar nog steeds in die natuur. Heerlike kuierplek. Skoon en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Dankie, Gerrie en Adele sien uit na Aardklop.
Groete
Philip en Rina

Thorntree Lodge
Willem B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem B
With spouse/partner

It was peaceful.

Natural beauty and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was rustig.

Dit is natuurskoon en stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Willem. Ons hoop om julle weer te sien.

Thorntree Lodge
Marianne V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marianne V
With spouse/partner

It was great to wake up in this relaxing place.

Stunning Springbuck close to the room. It was great to wake up in such a relaxing piece of nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik om so rustig wakker te word!

Daar was pragtige springbokkies wat naby die kamer was. Dit was heerlik om met soveel rustigheid en natuurskoon wakker te word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanrie W - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanrie W
Family with young children

Netjies, skoon en stil.

Baie gasvry. Baie netjies, skoon en lekker stil buite die dorp.

Thorntree Lodge's response

Sanrie baie dankie ons waardeer.
Philip & Rina

Thorntree Lodge
Elmarie C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie C
With spouse/partner

Was very nice, enjoy our stay.

We would stay here every time we visit Potchefstroom. Clean quite very nice.

Thorntree Lodge's response

Elmarie, baie dankie en ons sien uit na jou verblyf in die toekoms.
Groete,
Rina

Thorntree Lodge
Elizma D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizma D
Individual traveler

Great!

Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great!

Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie, Elizma.

Thorntree Lodge
Estelle P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle P

Wonderful.

Neat, nice accommodation with everything you need for self-catering. Very relaxing and safe. The owner, Rina, was very friendly and helpful. I will definitely go back on my next visit to Potch.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Die verblyf was baie netjies en aangenaam en daar is regtig alles wat jy benodig vir selfsorg. Baie rustig en veilig. Die eienaar, Rina, was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal verseker teruggaan soontoe wanneer ek weer Potchefstroom besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Estelle, baie dankie vir jou review ons waardeer dit. Sien uit wanneer julle weer kom.
Groete.
Rina en Philip

Thorntree Lodge
Liesel V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liesel V
With spouse/partner

Very neat lodge, lovely night's sleep. Thorntree Lodge can be recommended.

Very neat lodge in the heart of nature and close to Potchefstroom. Lovely night's sleep, Thorntree Lodge can be recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese lodge, heerlik geslaap. Thorntree Lodge word aanbeveel.

Baie netjiese lodge in die middel van die natuur, naby Potchefstroom. Heerlik geslaap, Thorntree Lodge word aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Liesel. Sien jou weer.
Groete,
Philip en Rina

Thorntree Lodge
Louresa E - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louresa E
Individual traveler

Lovely experience.

Safe, peaceful farm atmosphere with the most hospitable people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike ervaring.

Veilige, rustige plaas atmosfeer met die mees gasvrye mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Louresa, ons waardeer dit.

Thorntree Lodge
R D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
R D
Family with teenagers

Beautiful, nice, pleasant.

We had a good stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi, lekker, aangenaam.

Het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Riaan ons waardeer dit. Philip en Rina

Thorntree Lodge
John S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John S
Family with teenagers

Aangename mense wie se plek skoon, netjies en veilig is.

Die gasvrou, Rina het ons hartlik ontvang. Die ligging was perfek vir ons omdat dit 10 min vanaf die universiteit se hoofkampus is. Die eenhede was baie netjies en skoon. Ons het rustig geslaap en ons voertuig was baie veilig. Baie dankie Rina. O ja! Die koffie en veral die beskuit was heerlik.

Klaas B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Klaas B
Individual traveler

Kort maar aangenaam.

Waarde vir geld en rustig.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie KIaas kom volgende keer langer.
Groete Rina

Thorntree Lodge
Rupert B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rupert B
Family with young children

Rustige omgewing.

Bokke loop vry rond!

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Rupert.

Thorntree Lodge
Sonet D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonet D
With spouse/partner

Skoon en rustig.

Vriendelik ontvang. Die eenhede was baie skoon en netjies. Baie stil en rustige omgewing. Het die springbokkies wat op die gras wei geniet.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Sonet, ons het julle ook baie geniet. Groete

Thorntree Lodge
Marlene B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marlene B
With spouse/partner

Rustige plaasverblyf.

Plattelandse gasvryheid op sy beste! Baie dankie Rina!

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Jeremie. Ons het die tyd geniet met julle ook. Rina & Philip

Thorntree Lodge
Frans M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans M
With spouse/partner

Baie tevrede, kamers was baie skoon en netjies.

Diens van eienaar baie goed, kamers baie skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel en die prys is ook goed.

Thorntree Lodge's response

Ilse baie dankie vir julle kommentaar ons waardeer. Groete Rina

Thorntree Lodge
Reze K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reze K
With friends

Heerlik gebly! weg van die dorp en lekker rustige atmosfeer!

Ons almal het lekker gebly! Buite die dorp en is lekker rustig maar ook naby genoeg om by alles uit te kom!

Tania L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania L
Family with young children

Rustig.

Ek het baie lekke gekuier en gebly en Rina se gasvryheid was ongelooflik. Ek sal definitief wees daar gaan bly.

Fransie K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransie K
With friends

Fantastiese verblyf. Stil en rustig en 'n klipgooi van Potch af.

Baie netjies en goed toegeruste verblyf. Baie naby aan Potch. Naby genoeg om te gaan inkopies doen en ver genoeg om die bosveld-atmosfeer te kan geniet. Dankie Tannie Rina en Oom dat julle ons so welkom laat voel het. Sal beslis julle venue vir mense aanbeveel... Lekker plek vir familiesaamtrek of vir 'n langnaweek weg as jy stilte vir jou siel nodig het.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Johan, kom gerus weer ons het julle baie geniet.

Groete Tannie Rina en Oom Philip

Thorntree Lodge
Arlene B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arlene B
With friends

Baie rustig!

Baie lekker, sal beslis weer hier tuisgaan.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Arléne

Thorntree Lodge
Leigh V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leigh V
With spouse/partner

Definitely worth my while.

Enjoyed our stay completely. Very clean and set in a lovely quiet environment. Just outside of the busy town life perfect for those wanting a quiet escape, but in close enough range to shops. Run by a very friendly couple who contributed to our comfort during our stay.

Thorntree Lodge's response

Baie Dankie, ons sien uit om julle weer te ontvang.

Thorntree Lodge
Marisa K - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa K
Family with young children

Net uit die dorp uit.

Wat 'n wonderlike oornag-plekkie. Ons geniet die buitelewe ongelooflik en Thorntree skep absoluut die bosveld atmosfeer. Koppie koffie met beskuit terwyl jy na die springbokkies kyk of 'n lekker kampvuur om jou aand af te sluit. Baie dankie vir die ekstra bedjie vir my dogtertjie. Ons sal weer kom kuier!

Thorntree Lodge's response

Marisa,
Baie Dankie ons het julle ook geniet. Sien uit na volgende kuier met jul dogtertjie

Thorntree Lodge
Frik C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik C
With spouse/partner

Beste selfsorg plek waar ons nog ooit gebly het.

Wat 'n plesier om by Rina en Phillip twee dae oor te kon slaap. Die rustigheid en die stilte is behoorlik aanvoelbaar. Pynlik skoon en netjies.

Thorntree Lodge's response

Frik en Yvonne baie dankie ons waardeer en sien baie uit na julle volgende verblyf.

Thorntree Lodge
Kobus R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus R
With spouse/partner

Baie lekker gebly! Sal definitief weer kom!

Baie vriendelike diens! Kamers is baie netjies.

Thorntree Lodge's response

Kobus, Baie Dankie. Ons het julle twee Baie geniet!

Thorntree Lodge
Piet W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet W
With spouse/partner

Rustige omgewing, naby universiteit, uitnemende diens.

Sal definitief aanbeveel, vriendelike diens.

Jacques J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques J
Family with teenagers

Netjies en rustig - beslis die moeite werd.

Baie lekker gebly en die rustigheid waardeer. Naby genoeg aan die Universiteit.

Leilani L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leilani L
With spouse/partner

Baie netjies en skoon, groot genoeg vir een nag se verblyf.

Baie netjies en skoon, groot genoeg vir een nag se verblyf vir nie-selfsorg eenheid.

Johan M - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Het dit baie geniet!

Kyk na die sterre hier onder!

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Johan ons waardeer dit, en kom gerus weer.

Thorntree Lodge
Ds Petrus V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ds Petrus V
Individual traveler

Baie aangenaam en in baie rustige atmosfeer.

Goed in alle opsigte. Ek het goed uitgerus.

Benita V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita V
With spouse/partner

Dis baie lekker rustig daar.

Lekker kamers en die bokkies loop so tussen die geboue deur. Ons kon nie glo dis net 3 km vanaf Potchefstroom nie! Ons het baie lekker daar gebly. Gaan definitief weer daar bespreek vir 2016 Aardklop.

Celeste V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Celeste V

Aangenaam verras met alles!

Sal vir seker weer hier tuisgaan en kan dit met lof aanbeveel!

Annatjie S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annatjie S
With spouse/partner

Wonderlike plaaservaring!

Heerlik onder die sterre en doringbome gebad en ontspan.

Thorntree Lodge's response

Baie dankie Annatjie. Groete Rina

Thorntree Lodge
Petro V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
With spouse/partner

Die verblyf het alle verwagtinge oortref. Netjies, skoon, gasvry en geriewe omvattend.

Baie dankie Rina en Phillip. Ons was verras deur die pragtige geriewe wat ons aangetref het. Alles was gereed vir ons verblyf (al was dit voor die inkloktyd). Die ontvangs was vriendelik en verwelkomend. Die kamer was netjies, skoon en gerieflik. Dit wat by Thorntree Lodge gebied word, is aan te bevele by enige besoeker aan Potch of omliggende gebiede. Die rustige omgewing bied rus en vrede vir die gemoed. Voorspoed en seënwense aan Rina en Phillip. Ek hoop dit reën gou.

Thorntree Lodge's response

Petro en Andre baie dankie vir julle positiewe review ons waardeer opreg en glo ons sal julle weer sien.
Dankie ek glo die reën gaan kom. Liefdegroete Rina

Thorntree Lodge
Lezanne S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezanne S
With spouse/partner

Very friendly welcome, will surely come again!

Great view, surely a great place with a very, very affordable price.

Khristin H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Khristin H
With spouse/partner

Teleurstellend.

Glad nie wat op die foto's vertoon word nie.

Thorntree Lodge's response

Beste Khristin,

Ek is baie jammer dat julle teleurgesteld was. Ek weet nie presies wat julle verwag het nie - jou man het gevra vir geriewe wat ongelukkig nie deel uitmaak van ons advertensie nie.

Groete,
Rina

Thorntree Lodge
Drew H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Drew H
With spouse/partner

Highly recommended. Very neat and well appointed.

Will definitely go back when next in Potch.

Marian N - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marian N
Individual traveler

Heerlik!

Ongelooflik rustig en skoon. Tannie Rina en Oom Phillip het my verwelkom asof ons mekaar al lank ken, met vriendelikheid en omgee. 'n Huis weg van die huis af.

Riaan F - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan F
Individual traveler

Ek het gebly vir 'n week tydens studies.

Waarde vir geld, baie rustig en baie netjies.

Hermann S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermann S
With friends

Baie netjies, billik en rustig.

Netjiese kamers, ten volle toegeruste kombuis en lekker braai-area. Lekker vir 'n rustige naweek-wegbreek!

Johan V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Voorwaar 'n aangename besoek gewees!

Sien die sterre.

Susan E - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan E
With friends

Alles aangenaam en het in al ons behoeftes voorsien.

Netjies en rustig. Baie dankie vir die ekstra moeite om ons laataand by die hek te kom haal.

Maggoe V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggoe V
On business

Aangename verblyf.

Sal definitief weer daar gaan bly.

Carina C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina C
With spouse/partner

Ideale wegbreek!

Wonderlike plek, met 'n lekker rustige atmosfeer - ideaal vir 'n wegbreek! Uitstekende waarde vir geld. Philip en Rina is werklik gasvry, het sommer dadelik tuis gevoel. Dankie vir 'n onvergeetlike naweek, sien jul definitief weer!

Gerhard D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D
With friends

Awesome plek!

Ons was ses vriende vir 'n wegbreek-mannenaweek. Ons het 'n plekkie gesoek waar ons privaat as ou vriende kan kuier, rugby kyk en ontspan - weg van die stad se gejaag - êrens in die veld. Tannie Rina en Oom Philip was baie gasvry. Die kamers was bitter mooi en netjies. Die kombuis was vol toegerus, en die boma-vuurtjie het heeltyd gebrand. Die bokkies gee ook n aangename rustigheid aan die welkome atmosfeer. Ons het met die idee gegaan om ons jaarlikse mannenaweek daar te hou; en die lodge verlaat met die gedagte om mannenaweek op Thorntree 'n jaarlikse instelling te maak!

Louis M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis M
With spouse/partner

Uitsekend!

Baie dankie tannie Rina, was so lekker, het gevoel of ek op die plaas was by my ma se huis. Baie mooi plekkie en tannie sal ons verseker weer sien!

Esmé K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmé K
With spouse/partner

Everything was great, friendly people, clean, comfontable, quiet - all over very good!

We had a very welcoming experience and comfortable stay. Facilities was great and the peacefulness surrounding with springbuck and blesbuck walking around was great. Feels almost like being in the bushveld.

Estie S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Estie S
With spouse/partner

Goeie diens, gasvryheid en rustige omgewing dra by tot goeie verblyf.

Ek en my dogter het daar geslaap. Sou aanvanklik een dag bly. Ons het egter besluit om langer te bly a.g.v goeie diens en die rustige omgewing.

Janika S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janika S
With spouse/partner

Sal beslis weer gaan!

Wonderlike, vriendelike mense. Baie netjiese verblyf. Goeie waarde vir geld!

Andre P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Andre P
With spouse/partner

Aangenaam!

Baie goeie area en ligging. Als was smaakvol gedoen en spreek van goeie waardes. Sal verseker die plekkie aanbeveel en weer gebruik.

Belinda B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Belinda B
With spouse/partner

Baie netjies en goed ingerigte akkommodasie.

Ons het ons verblyf geniet. Akkommodasie baie gerieflik en netjies. Die gasvrou is baie aangenaam. Sal dit definitief aanbeveel.

Andre B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre B
With friends

Familie-byeenkoms vir gradeplegtiheid van student

Verblyf is uiters netjies en gerieflik. Buite dorp, maar binne redelike afstand van NWU en sakekern, lekker braaigeriewe vir kuier saam met familie en vriende. Vriendelike en behulpsame eienaars!

A B - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A B
On business

Die verblyf by Thorntree Lodge was baie gemaklik en beslis waarde vir geld.

Kamers is netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Daar is selfs 'n groot gedeelde kombuis waar jy jou kos kan voorberei en vuurmaakplek as jy sou wou braai. Indien jy 'n plekkie soek om net weg te raak in die natuur is dit die regte plek vir jou. Alhoewel dit 3 km buite die dorp is was dit nie vir ons 'n probleem nie omdat ons verkies het om nie in die raserige dorp te wees nie.

Hannetjie D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie D
With spouse/partner

Fantasties!

Dit is die wonderlikste, rustigste en privaatste plek. Die gasvryheid wat ons beleef het was onbeskryflik. Die eienaars Rina en Philip is die oulikste mense en ek sal enige iemand aanbeveel om by Thorntree te gaan oornag of sommer 'n paar dae te bly. Thorntree sien ons beslis gou weer.

Hannetjie D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie D
With spouse/partner

Fantasties!

Sal definitief die plek aanbeveel. Ons het die beste gasvryheid beleef en die plek gee mens die gevoel dat jy deel is van die familie. Die eienaars Rina en Phillip is wonderlike mense. Hul sien ons verseker gou weer.

Neo M - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neo M
Individual traveler

The place is a gem!!!!

The place is a gem!!!! Would advise any nature loving person to visit. It offers great peace of mind, and Rena/Phillip (the owners) really have their guests interests at heart. I'd love every minute of it..

Arlene B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arlene B

Baie netjies en rustige.

Puik! Kan dit regtig aanbeveel.

Annemarie D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie D
Family with teenagers

Wat 'n aangename ervaring.

Lekker verblyf in die Bosveld, Thorntree definitief die regte naam vir die lodge. Rina en haar man het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak om nie eers van die gasvryheid te praat nie. Definitief 'n plek waarheen ons sal terugkeer. Weereens baie dankie, Rina.

Rina D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina D
Family with teenagers

Fantasties, privaat. Die rustigheid wat mens beleef is regtig iets besonders, sal dit regtig aanbeveel vir ander

Geleë op 'n uitstekende plek, die vriendelik ontvangs en moeite wat gedoen word, word waardeer!

Elsja W - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsja W
With spouse/partner

Baie rustig en netjies.

Sal definitief weer daar gaan bly!

Alta K - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alta K
Individual traveler

Stil en rustig.

Skoon en netjies. Wonderlike gasvrye mense. En die stilte het rus vir my siel gebied.

Kobus B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus B
Family with young children

Ongelooflike gasvryheid en waarde vir geld

Ek was baie gelukkig met die verblyf en die gasvryheid was fantasties. Die plekkie bied uitstekende waarde vir geld en sal my beslis weer sien.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 1177 Vyfhoek, Dagbreek Landgoed, Potchefstroom, 2520, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjMTU5NTM2LTYzMDgtNDQyNi1hM2M5LTA4MjljNDI3ZTc5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (for 2 people) 81 5 1 5 Portion 1177 Vyfhoek Dagbreek Landgoed 2520 North West 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -26.654333989166 27.116580605507
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!