Three Oaks B&B
Review Summary
Peter C - Jul 2019
Overall score
Very pleasant host and hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename gasheer en gasvrou.
Die gasheer het vir my laat aankoms gewag en my gehelp om my nessie te skrop. Baie netjiese en lekker, gemaklike akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Handre T - Jun 2019
Overall score
Fantasties
Three Oaks B&B's response
Baie dankie! Ons sien julle graag weer!
Groete.
Neels D - Dec 2017
Overall score
Smaakvol en lekker.
Three Oaks B&B's response
Beste Neels,
Dit was lekker om jul hier te kon ontvang. Bly julle het dit geniet.
Groete,
Three Oaks B&B
Andre B - Jul 2017
Overall score
Fantastic accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese verblyf.
Ek en my vrou het by Three Oaks gebly op Sondag die 2 Julie. Van die begin tot die einde was dit net 'n fees gewees en elke verwagting oortref. Die rustigheid van Three Oaks was die perfekte einde van 'n besige naweek en ons kan dit regtig aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Megan G - Nov 2016
Overall score
Will recommend this little place to anyone!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal vir enigiemand die plekkie aanbeveel!
Wonderlike plek en wonderlike mense! Pragtige kamers en die mooiste roostuin! Sal enige tyd weer hier bly en sal beslis Three Oaks aanbeveel. Die moeite werd, en baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Three Oaks B&B's response
Baie dankie, Megan!
Baie bly julle het dit geniet! x
Mari V - Oct 2016
Overall score
Asemrowend mooi, nie net die tuin nie, maar ook die eenhede en eienaars - heerlike ontbyt!
Three Oaks B&B's response
Baaaie dankie, Mari!!
My hart is gelukkig en bly. Dis ons gaste wat alles die moeite werd maak. Die Vader seen ons gastehuis. Alle eer aan Hom.
Marie B - Oct 2016
Overall score
Fantastiese plek en fantastiese mense!
Dirk K - Sep 2016
Overall score
Pragtig netjies en baie smaakvolle binnenshuise versiering.
Three Oaks B&B's response
Baie dankie, Marie! Dit maak ons baie gelukkig as gaste dit geniet by Drie Eike. Ons wil he dit moet 'n gelukkige plek wees waar gaste tuis voel.
Carla V - Aug 2016
Overall score
What a pleasant experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n aangename ondervinding!
Pragtige gastehuis met vriendelike eienaars. Baie professioneel. Sal definitief weer daar gaan kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Three Oaks B&B's response
Dankie!
Kom kuier gerus weer!
Eswe V - Jun 2016
Overall score
Daar is absoluut niks wat ek kan voorstel om die wonderlike ervaring te verbeter nie!
Three Oaks B&B's response
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit gee vir ons groot plesier as ons gaste hul kuiertjie aan Drie Eike geniet!
Marius V - Apr 2016
Overall score
Baie huislik, vriendelik en smaakvol.
Rivonia D - Mar 2016
Overall score
Ons het baie lekker gebly en Three Oaks is baie goeie waarde vir jou geld.
Megan V - Mar 2016
Overall score
Wonderlike ervaring met 'n uitstekende gasheer en gasvrou.
Iris L - Feb 2016
Overall score
Hospitable and restful environment.
Three Oaks B&B's response
Positive remarks warm our hearts!
Thanks!
Dineo T - Jan 2016
Overall score
Very welcoming owner and a beautiful place to stay.
Dawid B - Dec 2015
Overall score
Baie dankie. Die gemak van die bespreking en die nodige kommunikasie oor die verblyf en padkaarte.
Three Oaks B&B's response
Die erf wat skuins is , is juis die bekoring van die tuin, deurdat mens afkyk op die tuin en swembad. Daar is paadjies oral na die kamers wat nie skuins is nie. Die paadjies is juis so beplan. Die gas het met vertrek gekla oor die swembad wat vuil is. Ek het onmiddellik gaan kyk en ondersoek ingestel. Die swembad was glashelder en silwerskoon. Daar het enkele blare bo-op die water gedryf. Die swembadbodem het 'n paar ligte vlekkies op. Ek neem aan die gas het gedink dit is vuil.
Dit is die eerste keer dat iemand kla oor die parkering wat onlangs nuut geplavei is. Ek is tog bly dat die gaste dit aangenaam gevind het.
Nathan H - Dec 2015
Overall score
A blessed stay!
Rozanne P - Dec 2015
Overall score
Kan dit sterk aanbeveel!
Tania C - Nov 2015
Overall score
Ons het SO welkom gevoel!
Lianne C - Oct 2015
Overall score
Beautiful.
Laetitia F - Oct 2015
Overall score
Stella en Kobus, dankie vir julle ongelooflike gasvryheid.
Deborah P - Jul 2015
Overall score
Dit was veilig, rustig, mooi en skoon. Die mense was baie gasvry. Die ontbyte was heerlik! Fantastiese waarde vir geld!
Read moreIngrid C - Jun 2015
Overall score
Dit was baie lekker en ontspannend na my opleidingkursus elke dag.
Dawie F - Jun 2015
Overall score
Baie lekker!
Christa S - May 2015
Overall score
Aangenaam.
Read moreElana L - May 2015
Overall score
Netjies, gasvry.
Telana R - Apr 2015
Overall score
Pragtige plekkie, rustig, bestuur baie gasvry en behulpsaam.
Annette P - Mar 2015
Overall score
Lovely stay in a friendly, warm atmosphere.
Altus V - Mar 2015
Overall score
Hulle was baie hulpvaardig en het aangepas by my omstandighede! Wonderlik!
Danie J - Feb 2015
Overall score
Een van my top 3 B&B's wat ek al ooit in my lewe gebly het.
Thea M - Jan 2015
Overall score
Absoluut pragtig met alles wat nodig is vir 'n vroulike reisiger.
Alida V - Dec 2014
Overall score
Oorgeslaap voor vlug na Gauteng.
Desere R - Nov 2014
Overall score
Pragtige plekkie met gasvrye ontvangs en 'n warm atmosfeer.
Ronelle B - Oct 2014
Overall score
Baie gerieflik vir die doel van my reis.
Lindi-Lee B - Oct 2014
Overall score
`n Kollega en ek het vir twee nagte oorgebly by Three Oaks.
Juan-maré D - Sep 2014
Overall score
Pragtige plek! Jammer ons moes gou weer huis toe gaan.
Eurika Y - Sep 2014
Overall score
Wonderlike paar dae!
Llewelyn W - Aug 2014
Overall score
So enjoyable; all ran like clockwork!
Volker A - Jun 2014
Overall score
Beautiful place to stay for a few days.
Suritha D - Apr 2014
Overall score
Een nag oorgeslaap met ontbyt.
Santie P - Mar 2014
Overall score
Die hele proses van soek tot slaap baie effektief en suksesvol.
Micheline D - Mar 2014
Overall score
Wonderlike verblyf met vriendelike eienaars
Michael M - Mar 2014
Overall score
We were made to feel most welcome in beautiful surroundings.
Deon C - Mar 2014
Overall score
Ongelooflike gasvryheid!
Elisa M - Jan 2014
Overall score
Wonderful B&B.
Sonja C - Jan 2014
Overall score
Die verblyf en diens wat ons van ons gasvrou ontvang het, was uitstekend.
Read moreAnna-marie V - Dec 2013
Overall score
Aangename verblyf!
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 13:00 to 21:00
Check-out: 11:00 - Address: 7 Grand Duc Street, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome