Tierpoort Accommodation at Three Thymes Inn | TravelGround
+23

Three Thymes Inn

1 review
Guest House

Review Summary

3.4 out of 5from 1 review Three Thymes Inn
Cleanliness
4.0/5
Service
3.0/5
Location
4.0/5
Safety
3.0/5
Value for money
3.0/5
Carin M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Carin M

Die verblyf was gerieflik en naby ons funksie wat ons moes bywoon.

Ons kamers was mooi gemeubileer en skoon. Ongelukkig was daar 'n storm en die krag was uitgeslaan. Die hek kon nie toemaak nie, daar was geen water en ons het een kersie gehad. Ek stel voor hulle belĂȘ in 'n kragopwekker.

Three Thymes Inn's response

Hallo Carin

Eerstens wil ek om verskoning vra vir die ongerief tydens julle verblyf by ons. Tweedens 'n bietjie perspektief oor genoemde aand van hoeveld donderstorms......

Die krag is uit om 20H45 - aan 00H50
U kom terug om 11H15 vanaf u funksie.
U stuur sms om my te se die tweede hek wil nie toe. Daar word niks genoem van 'n waterprobleem nie.

Daar was egter krag (en water) met u aankoms, asook die volgende oggend.
Daar is 'n kragopwekker op die perseel. Dit word juis gebruik vir water toevoer. Dit kan ongelukkig nie die heeltyd hardloop nie, en word juis gebruik vir sulke gebeure. (ek het 11H00 reeds geslaap)

Ek voel regtig jammer oor die miskommunikasie en voel dit kon opgelos geword het. My voorneme is om vir SEKER te bele in 'n solarsisteem wat ons totaal onafhanklik van ESKOM gaan maak. Ek het reeds kwotasies ingekry en dit kan net nie meer anders nie. Soos ek nou hier sit op 'n vrydagaand is hier ladswaye beurtkrag.

Dankie in elk geval vir jou terugvoer. Ek sal omstandighede rondom kragonderbrekings beter kommunikeer in die toekoms. Jou bydrae help om kommunikasie met gaste op te skerp en sodoende beter diens te lewer.

Baie groete.

Nicky

Three Thymes Inn
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria East, 0035, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5b7nnUxE9RiAkCSPlhZwMRlWpdQC1bW1ljnmTC2kl0NxhWTuj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 1 5 1 4 Plot 28B Tierpoort 0035 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.89668988649 28.389604021984
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com