The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Thyme Wellness Spa and Guesthouse | TravelGround
+18

Thyme Wellness Spa and Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 12 reviews for Thyme Wellness Spa and Guesthouse
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Rifquh M - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rifquh M
With spouse/partner

Fantastiese verblyf.

Vriendelike diens met aankoms ontvang. Verblyf is netjies skoon en daar heers 'n rustige atmosfeer. Kamers is netjies skoon. Sal definitief weer daar oornag.

Andrew M - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew M
With spouse/partner

Vriendelike en effektiewe diens in 'n netjiese en moderne fasiliteit.

Sien sterre.

Shantelle E - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Shantelle E
With spouse/partner

Het bietjie beter verwag.

Ons kan net komentaar lewer oor ons ervaring en kamer. Ons reis baie en was bietjie teleurgesteld in klein goedtjies wat ons wel op ander oorblyplekke kry wat ons nie hier kon kry nie. Kas was gebreek binne asook yskasflappie, dit sê vir my dit was nie eers gekontrolleer voor ons ingeboek het nie, geen handdoekreeling vir stort, geen rak vir seep ens. in stort nie, die toiletgeriewe is net toiletpapier, sprei en handewasseep, ontbyt was lekker, maar kon net die helfte eet weens die spek te lank gebraai was en kliphard was. Ek het maar toe die volgende dag vrugte en yoghurt geneem daar was net 3 tipes vrugte in die bakkie. Ons het op hul webtuiste gegaan en gesien wat als ingesluit is by die kamer en was erg teleurgesteld, moes vra vir WiFi kode en die haardroër. Daar is slegs een bedkasie vir 'n groot luukse bed. Ek dink ons het net teveel verwag van die kamer. Sal weer daar bly maar net 'n ander kamer probeer. Ek weet hul brei uit maar fokus op jul ander kamers ook. Ons was die vorige nag in 'n gewone gastehuis sonder sterre en het baie meer ontvang vir die prys wat ons betaal het. Thyme is Netjies en skoon, gerieflike bed, goed geleë, veilig en lekker spa-geriewe met gawe spa terapeute.

Rudolph J - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph J
With spouse/partner

Rustig en vriendelike diens

Rustig en vriendelike diens

Marie-louise V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-louise V
Individual traveler

Beautiful, neat and excellent service.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, netjies en uitmuntende diens.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine B
With spouse/partner

Ongelooflik skoon en rustig!

Dit was regtig vir ons so spesiaal. Die diens was uitmuntend en ons was sommer geupgrade na 'n beter kamer! Selfs met die ligging wat so naby aan die N1 is, het ons heeltemal vergeet waar ons is.

Aj V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aj V
With spouse/partner

The accommodation was great, relaxing.

The accommodation was great. The required rest and tranquility was received. Great getaway.

Melanie K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melanie K
On business

Lovely!

Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thyme Wellness Spa and Guesthouse 's response

Melanie, baie dankie vir jou besoek aan Thyme, dit was voorwaardelik wonderlik om jou as 'n gas te kon hê. Ons wens jou en jou gesin 'n wonderlike feestyd en 'n absolute ongelooflike nuwe jaar toe. Vriendelike Thyme Groete, Belinda

Thyme Wellness Spa and Guesthouse
Elizma B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma B

Die diens was baie vriendelik en ons het heerlik gerus.

Ontvangs was baie vriendelik en met ons aankoms is ons dadelik na een van die kamers waaruit ons kon kies geneem. Die ligte by die trappe was ongelukkig nie aangeskakel nie, wat veroorsaak het dat my moeder die laaste trap (van die platform) misgetrap, geval en haar enkel gebreek het. Dit sal dalk net goed wees as jul maar die ligte aanskakel indien jul die eerste keer mense die trappe afneem. Nogtans was ons verblyf heerlik en jul ontbyt was genoeg om ons omtrent vir die heeldag te hou. Ek sal met die grootste vrymoedigheid aan vriende en familie aanbeveel en self ook weer van jul dienste gebruik maak. Die spa- en haarsalon-personeel was ook baie professioneel en vriendelik. Goeie diens!

Deon D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D

We had a nice rest.

Will definitely stay there again. It was neat and convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gerus!

Sal beslis weer daar bly. Dis baie netjies en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ansie D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie D
Individual traveler

Tranquil.

Very clean and friendly. Great treatments.

Minette B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Minette B
With spouse/partner

Well situated.

The spa/guest house is located close to major roads, but you don't really realise it as there's not a lot of traffic noise. The staff were friendly and helpful. We had a relaxing time, even though we didn't go to the spa. The surroundings are very tranquil.

From
R1 250
per night (sleeps 2)
From
From R1 250
per night (sleeps 2)
From
R1 250
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 19 A.P. Burger Avenue, Plattekloof, Parow, 7500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YzYwMzA3LWYyOGMtNDA0ZS1iYTViLWQ2ODdlNWQ4NGY0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 250  per night (sleeps 2) 12 5 1 5 19 A.P. Burger Avenue Plattekloof 7500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.88379 18.58936
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!