Successfully reported
+47

Tipperary Game Lodge

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 4 reviews for Tipperary Game Lodge
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Marise V - Dec 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marise V
Family with young children

Rustig, skoon en mooi.

As rustigheid en natuur is waarvoor jy soek, is hierdie perfek. Daar is 'n swembad om in te swem. Dis bos om jou. Die huisies is skoon en netjies. Die plek self is skoon en netjies. Die eienaar is vreeslik oulike mense en gee vir mens lekker inligting van wat en waar mens kan gaan met kinders.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Quiet, clean and beautiful.

If tranquility and nature are what you are looking for, this is perfect. There is a swimming pool to swim in. It is forest around you. The houses are clean and neat. The place itself is clean and neat. The owner is very nice people and gives you great information about what and where you can go with children.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Tipperary Game Lodge 's response

Baie dankie vir julle besoek - dit was so 'n groot voorreg om julle te akkommodeer. Ek hoop julle besoek ons binnekort weer om meer van die Laeveld te ontdek! Daar is soveel om hier te doen, of net by die swembad te ontspan, of in die natuur goeie oomblikke deur te bring!

Tipperary Game Lodge
Torien P - Jan 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Torien P
With partner

‘n Aangename, rustige ondervinding en goeie rusplek.

Die stil en rustige atmosfeer, gemaklike staproete en maklik bereikbare ander besienswaardighede, maak dit 'n plek waar gemaklik afgesaal kan word. Die eienaar gaan uit sy pad om alles gemaklik vir besoekers te maak. Dankie vir die geleentheid om daar te kon rus.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

A pleasant, peaceful experience and a good place to rest.

The quiet and peaceful atmosphere, easy walking trails and easy access to other attractions make it a comfortable place to relax. The owner goes out of his way to make everything comfortable for visitors. Thank you for the opportunity to rest there.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Tipperary Game Lodge 's response

Baie dankie vir julle besoek - dit was so 'n groot voorreg om julle te akkommodeer. Ek hoop julle besoek ons binnekort weer om meer van die Laeveld te ontdek! Die besonderse ondervinding met die foto-sessie met die slang en sy prooi sal seker nooit vergeet word nie. Dankie vir al julle bydraes om julle verblyf so aangenaam moontlik te kon maak.

Tipperary Game Lodge
Jan L - Apr 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan L
With partner

Rustig & stil.

Netjies en skoon. Daar is selfs die basiese skoonmaakmiddels en vadoeke vir die kombuis. Die koue water in die yskas was baie welkom. Let wel, die matras in die slaapkamer is baie sag - nie geskik indien jy rugprobleme het nie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Calm & quiet.

Neat and clean. There are even the basic cleaning products and dishcloths for the kitchen. The cold water in the fridge was very welcome. Note that the mattress in the bedroom is very soft - not suitable if you have back problems.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Tipperary Game Lodge 's response

Baie dankie vir die terugvoering, Jan. Kom kuier gerus weer! Ons sal die matras vervang - baie dankie!

Tipperary Game Lodge
Augusta P - Apr 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Augusta P
Family with teenagers

Ongelooflik rustig in 'n pragtige omgewing.

Die eienaars was ongelooflik gasvry. Hulle het ook moeite gedoen om ons van die plekke in die omgewing te vertel wat die kinders se aandag sou trek (en hou). Sal beslis weer 'n naweek daar bespreek.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Incredibly peaceful in a beautiful setting.

The owners were incredibly hospitable. They also made an effort to tell us about the places in the area that would attract (and keep) the children's attention. Will definitely book a weekend there again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Tipperary Game Lodge 's response

Baie dankie vir julle besoek. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer, hoop om julle binnekort weer te sien. Daar is soveel om nog te sien.

Tipperary Game Lodge
From R720
R 720 R 648
per night (sleeps 4)
From R720
R 720 R 648
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Uitkyk Road, Portion 31 of Karino Farm, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc40df10dae898e3740b8e029d1a75a3b11aaca07039fbb7db32400a369813b1f97f0a6e7307e96335cd64cd8700878bf10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nowFrom R648 per night (sleeps 4) 4 5 1 5 Uitkyk Road Portion 31 of Karino Farm 1200 Mpumalanga 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -25.504326 31.099424