Toad Tree Cabins
Review Summary
Yusuf D - Nov 2020
Overall score
We have had an excellent stay.
Janine R - Jan 2020
Overall score
Besonderse natuurskoon.
Sigrun W - Jan 2020
Overall score
Adventurous.
Sonet D - Mar 2019
Overall score
Rustige atmosfeer, net die plek om te gaan ontspan.
Yolande S - Mar 2019
Overall score
It was incredible accommodation for rest, where we enjoyed the quiet and nature, the facilities were excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflike verblyf vir uitrus, waar ons die stille en die natuur geniet het, die geriewe was uitstekend.
Ons verblyf as duikers was gerieflik en die fasiliteite was elke dag netjies skoon gemaak. Die kombuis is gerieflik uiteengesit waar dit voel of jy in jou eie woning is. Braaigeriewe gerieflik naby die cabins en kombuis. Die cabins is gerieflik met waaier vir die hitte en aan een badkamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deon O - Mar 2019
Overall score
Vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies.
Michelle E - Feb 2019
Overall score
Not quite what was advertised.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie heeltemal wat geadverteer is nie.
Die pad om daar uit te kom is baie moeilik en ook nie gemaklik vir gewone voertuie om te ry nie. Daar is geen aanduidings van waar jy moet afdraai na hulle toe nie, behalwe wanneer jy alreeds op die grondpad is wat na hulle toe gaan. Die pad na hulle toe is 'n lang gedeelte op seesand en was baie moeilik vir my Nissan Juke om daar te ry sonder om bekommerd te wees dat ek gaan vasval. Die plek self is nie heeltemal so netjies soos op die fotos nie, daar is verf spatsels op hulle gordyne, die plek is vol stof, asof dit nie skoongemaak is voordat ons daar gekom het nie. Hulle het nie ekstra komberse vir ingeval iemand koud kry deur die nag nie. Ek het telefonies met die dame bevestig dat ons so 10:00 wou inklok, toe ons teen 11:30 daar kom was hulle nie eintlik gereed vir ons nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elaine P - Jan 2019
Overall score
Skoon en netjies.
Read moreToad Tree Cabins's response
Sodwana Bay is in a rural area with the usual power issues and illegal connections. Eskom were working on the power lines and they had apparently swopped the neutral and earth cables, causing a mild shock when using the shower. We immediately called in an electrician and this was sorted out the following day. We humbly apologise for the inconvenience and want to assure guests that we were constantly on the power problem and if we couldn't be found in the office we were always available on our cellular phones.
Anina J - Oct 2018
Overall score
Great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Baie lekker gewees, rustige omgewing en baie mooi. Moet net mense vooraf laat weet dat dit nie regtig geskik is vir 'n kar nie, maar eerder 'n 4x4-tipe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anja V - Jul 2018
Overall score
Rus vir my siel, rustig.
Pokelo M - Apr 2018
Overall score
The place was very nice and we enjoyed our privacy.
Anita - Jan 2018
Overall score
Die foto's lyk glad nie soos wat dit regtig lyk nie. Die plek is vervalle en "over priced" .
Hendri D - Jan 2018
Overall score
Presies wat ons gesoek het - rustig.
Toad Tree Cabins's response
Thank you for your kind words Hendri. It was a pleasure having you as our guests and we look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Janice and Lindsay.
Maxie D - Jan 2018
Overall score
Nie waarde vir geld nie, ek het bespreek vir 3 kamers en 2 mense moes in die sitkamer op 'n bank slaap! R2200 per nag (dis belaglik).
Toad Tree Cabins's response
Hi Maxie, Thank you.
We value your feedback and are very sorry that you had a disappointing holiday experience and also sad as this could have been avoided. On our email of 25th October, I listed the KZN Wildlife entry fees payable at the gate, but if you had purchased Rhino Cards your total entry fee would have been R1530, half the cost. The 6 sleeper is listed on the Lekker Slaap site as a 2 bedroom, 2 bathroom cottage with bunk beds or sleeper couches in the lounge. Thank you for doing your dishes as this really helped the staff to get through their work timeously.
Kind regards, Janice
Pieter B - Aug 2017
Overall score
Uiters swak.
Read moreKoos B - Mar 2017
Overall score
Cabins are okay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Cabins is okay.
Al ons kruideniersware uit yskas gesteel, Janice weet nie regtig wat om te doen nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Toad Tree Cabins's response
Hi there Koos,
I am extremely sorry that your food was taken from your fridge. We have had fridges in the communal kitchen for 14 years without an incident, but because of your unfortunate experience, we have put a fridge in each cabin.
Kind regards,
Janice
Celenta T - Apr 2016
Overall score
Wat meer het mens nodig?
Eddie R - Jan 2015
Overall score
It could have been nice.
Read moreElsabé R - Jul 2014
Overall score
Te ver van die see. Die pad na verblyf was minder toeganklik vir gewone voertuie.
Annetjie C - May 2014
Overall score
Die oornagverblyf was netjies, maar baie basies.
Andre K - May 2014
Overall score
Goed.
Anja B - May 2014
Overall score
Die kombuis word gedeel.
Lize-mari O - Apr 2014
Overall score
Baie, baie lekker!
- Capacity: 73 people
-
Check-in: 01:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Triton Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
- All ages welcome