Tranquility
Review Summary
Nicole F - Feb 2021
Overall score
The stay was great and comfortable.
Sanet B - Jan 2021
Overall score
Baie oulike, praktiese plek met alles wat mens nodig het.
Sue E - Jan 2021
Overall score
Die ligging is perfek.Die vertrekke is lekker ruim en baie netjies.
Pieter H - Dec 2020
Overall score
Tweede jaar wat ek en my vrou by Tranquility bly en ons sal weer soontoe gaan.
Barry P - Dec 2020
Overall score
Stil en rustig, met ’n uitsig op Tafelberg.
Eros M - Nov 2020
Overall score
It was magnificent.
Shsvonne B - Sep 2020
Overall score
Amazing private peaceful totally accomodating
Rinda B - Sep 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs, netjies, baie sentraal, rustige omgewing.
Nathan C - Aug 2020
Overall score
Pleasant, will be back again.
Tomasz S - Mar 2020
Overall score
Nice place to stay close to most Tygerberg attractions.
Read moreAnnalie R - Mar 2020
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie dankie, ons is verwelkom deur ons gasheer. Woonstel was netjies en skoon, rustige area, ons het lekker gerus. Woonstel is sentraal geleë. Sal dit weer vir toekomstige verblyf gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janine C - Mar 2020
Overall score
Ek is hartlik ontvang met 'n skoon en netjiese kamer. Baie sentraal geleë.
Reinette N - Feb 2020
Overall score
Neat and very reasonable price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en baie billik geprys.
Die prys is baie billik en die eenheid was baie netjies. Ek hou ook van al die deure en vensters want jy kon die plekkie vinnig afkoel. Die ontvangs was ook hartlik en Henz kommunikeer baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Llewellyn L - Jan 2020
Overall score
Deeglik geniet. Kort distansies na enige van die omliggende winkel sentrums ens.
Ina C - Jan 2020
Overall score
Kamer baie netjies, kar veilig. Kamer ongelukkig erg na rook geruik.
Sanet D - Jan 2020
Overall score
Dit was wonderlik.
Pieter H - Jan 2020
Overall score
Baie rustig en die moeite werd. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Delene G - Dec 2019
Overall score
No door to the bathroom.
Kathira A - Dec 2019
Overall score
Nice place, just needs some upgrading.
Johwin D - Dec 2019
Overall score
Verblyf voorsien in al jou behoeftes.
Louise Y - Dec 2019
Overall score
Fantastiese waarde vir geld.
Anne Marie R - Nov 2019
Overall score
Puik, netjies, rustig en veilig. Motor veilig agter hekke.
Monica S - Oct 2019
Overall score
Affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbaar.
Die verblyf was vir ons bekostigbaar en ons het lekker gebly. Ons gasheer was baie vriendelik al het ons hom eenuur die nag wakker gemaak omdat ons trein eers 24:00 in die Kaap aangekom het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ashley V - Oct 2019
Overall score
Was baie nice en rustig gewees.
Shanice M - Sep 2019
Overall score
Very safe and quiet. Nice place to go to if you just want to be in your own space.
Juanmare Z - Sep 2019
Overall score
Was baie aangenaam!
Johan V - Sep 2019
Overall score
Value for money and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld en veilig.
Henz het ons baie vriendelik ontvang, ons het dadelik tuis gevoel en baie lekker gebly. Gastekamer netjies en skoon met al die nodige geriewe. Ons was heerlik uitgerus in die oggende, sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eliza A - Aug 2019
Overall score
Baie gerieflike, netjiese plekkie.
Hannelie K - Aug 2019
Overall score
Baie bekostigbaar.
Nkanyiso D - Jul 2019
Overall score
Awesome place.
Freddie W - Jun 2019
Overall score
Was fantastic, great reception, very safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was fantasties, ontvangs was goed, baie veilig.
Verblyf was perfek, sal enige persoon aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peet P - May 2019
Overall score
Safe and clean.
Pamela M - Apr 2019
Overall score
I enjoyed my stay at Tranquility.
Annelisa G - Apr 2019
Overall score
Nice experience.
Nicolene B - Mar 2019
Overall score
Jy kry waarvoor jy betaal.
Bernette B - Mar 2019
Overall score
Ek kan nou nog nie glo vir R350 het ons meer gekry as wat ons verwag het.
Hetty S - Mar 2019
Overall score
Slegte ervaring.
Read moreDesere B - Mar 2019
Overall score
Heerlike Kaapse vriendelikheid in gerieflike akkommodasie.
Elizma L - Mar 2019
Overall score
Gasvryheid.
Ursula L - Mar 2019
Overall score
Accommodation was great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was baie lekker.
Definitief waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rishaad A - Mar 2019
Overall score
Excellent location and safety.
Kruschev Tiyo S - Feb 2019
Overall score
Looking forward to the next stay!
Esther K - Feb 2019
Overall score
My husband and I enjoyed our stay.
Johlette S - Feb 2019
Overall score
We had a lovely stay. It was a very quiet and safe area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie stil en veilige area.
Dit is 'n baie lekker plekkie om te bly en naby aan die plekke waar ons moes wees. Dis baie veilig en rustig en ons het lekker gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anzelle S - Feb 2019
Overall score
Excellent!
Anthony V - Feb 2019
Overall score
Was baie rustig en lekker.
Hazel G - Feb 2019
Overall score
Guesthouse was awesome and peaceful.
Selleng N - Jan 2019
Overall score
It is a very affordable self-catering place.
Riana M - Jan 2019
Overall score
The place is neat and has good customer service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek is netjies en goeie kliëntediens ontvang.
Daar was bietjie van 'n misverstand met 'n dubbele bespreking, maar dit is vinnig en doeltreffend opgelos. Die plek is lekker sentraal geleë en veilig. Dit is waarde vir geld verblyf en ek sal beslis weer daarvan gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques D - Jan 2019
Overall score
Neat and safe with friendly and helpful staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en veilig en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.
Geskikte plekkie as jy naby Kaapstad lughawe moet wees. Ek sal definitief weer van Tranquility gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mietha J - Dec 2018
Overall score
Veilige, rustige plekkie.
Chadwill J - Dec 2018
Overall score
Very nice and tranquil area to stay in and very safe too.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustige omgewing om in the bly en baie veilig ook.
Ons het baie lekker gebly in Tranquility. Sal enige tyd weer teruggaan om daar te bly. Ek het geen klagtes nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterna B - Dec 2018
Overall score
I enjoyed the accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het die verblyf geniet.
Die inrit na parkering bietjie hoog en skuins. Voordeur sluit moeilik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles H - Nov 2018
Overall score
Aangenaam.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 15:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 33 Leerdam Street, Avondale, 7500, Western Cape
- All ages welcome