The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tranquillo | TravelGround
+37

Tranquillo

4 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Tranquillo is in an excellent location
  • 257 Silene Street, Mossel Bay, 6500, Western Cape

Mosselbaai bied baie meer as net pragtige strande en die Indiese Oseaan. In ’n radius van 100 kilometer is daar wildsplase en selfs ’n privaat reservaat waar die Groot Vyf vry rondloop. Olifante kan gery word en jy kan selfs ’n leeustap ervaar. Van Julie tot November is die besoek van walvisse ook 'n groot hoogtepunt vir inwoners en vakansiegangers. Skole dolfyne verskaf plesier met hul baldadige gespeel in die branders en branderplankryers kan gereeld baie naby aan die dolfyne gesien word.

Inheemse fynbosspesies is volop en verskeie tipes kom slegs in die area voor. Vir die besoeker wat daarvan hou om die streek op grondpaaie te verken, is daar genoeg te sien. Stappers kom van oral om 'n verskeie aantal staproetes te geniet. Die bekende St Blaize roete wat by die St Blaize Vuurtoring begin en 13.5km vêr weswaarts strek en by Danabaai eindig, is maar net een.

Verskeie koffiewinkels en restaurante bied lafenis vir besoekers.

Waterparke en binnenshuise swembaddens in Hartenbos en Diaz strand verskaf ure se pret vir kinders en volwassenes. Bootritte na Robeiland sowel as diepsee hengel ritte is aan die orde van die dag.

Die Pinnacle Point grotte kan met 'n begeleide toer besoek word. As jy van geskiedenis hou, is 'n besoek aan die Diaz museum, die Posboom en die Akwarium 'n moet.

Vir die adrenalienvrate is die Draakduin by Vleesbaai 'n uitdaging. Dit is die hoogste sandduin in Suid Afrika en geen ondervinding is nodig om die duin van 350m te tem nie.

Fullscreen
From R2 000
per night (for 4 people)
From R2 000
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 257 Silene Street, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIwWbBs4gygSkPBrb1EP1LfC7TavfbiMEkWvdwW2DEHZJ76KCdj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 000  per night (for 4 people) 4 5 1 5 257 Silene Street Mossel Bay 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.195821505493 22.127221276405
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!