Treelands Estate
Review Summary
Anita P - Aug 2022
Overall score
Waarde vir geld, veilig, mooi.
Dawie D - Aug 2022
Overall score
The owner doesn't care.
Theodor P - Jul 2022
Overall score
Lovely overnight stay in Dullstroom.
Rudy V - Jun 2022
Overall score
Ek het slaapplek in Treelands Estate bespreek. Baie spesifiek omdat ek navrae by vriende gedoen het. Toe ek arriveer, was ek in Treelands Abbey ingeboek. Hoe is dit moontlik? Dis nie waarvoor ek betaal of bespreek het nie.
Gerrit S - Jun 2022
Overall score
Very cold unit.
Treelands Estate 's response
Thank you for the constructive feedback. The unit has down feather duvets, electric blankets, a fireplace and heaters. The handle has been fixed. Safe travels.
Kevin S - May 2022
Overall score
Clean, but disappointing and overpriced.
Treelands Estate 's response
Hi, thank you for your feedback. We have down feather duvets and beds of hotel-grade. The handle that was broken has been fixed. The camp chairs are provided for the outside baai area. There are ample furniture inside the unit. Safe travels.
Michael C - May 2022
Overall score
Eerste gedagte is: teleurstellend.
Read moreEmmie O - May 2022
Overall score
Very nice, but did not appreciate the fact that they made a double booking and we had to get up early and move rooms.
Treelands Estate 's response
Hi, thank you for your feedback. This was a last-minute booking, over a long weekend where demand is extremely high and guests that do instant bookings. We managed to secure alternative space for yourself of the same quality and make plans where we could to accommodate yourself adequately. Safe travels.
Jana K - Apr 2022
Overall score
Rustige wegbreek.
Mia R - Apr 2022
Overall score
Heerlik. Baie goed toegerus.
Belinda D - Apr 2022
Overall score
Teleurstelling, kaggel word geadverteer en ons eenheid het nie'n kaggel gehad nie.
Read moreLana V - Mar 2022
Overall score
Gerieflik.
Elzette T - Mar 2022
Overall score
Netjies en skoon.
Adam A - Feb 2022
Overall score
Nice quiet location.
Alex L - Jan 2022
Overall score
Lovely facility with everything you need for self catering.
Shawnjovi W - Jan 2022
Overall score
Lekkerste kuier in Dullstroom.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die gawe resensie.
Wilhard B - Jan 2022
Overall score
Gladly we only stayed 2 nights, which was bearable.
Read moreEsti J - Jan 2022
Overall score
Cozy and comfortable accomadation.
Marilette P - Jan 2022
Overall score
Baie aangenaam.
Jeanine V - Dec 2021
Overall score
Sentraal en rustig, ideaal vir families.
Denniss V - Nov 2021
Overall score
Netjies en skoon.
Celeste M - Oct 2021
Overall score
Baie lekker en rustig, alhoewel daar klein dingetjies was wat kan verbeter.
Read moreMarian V - Aug 2021
Overall score
Baie gesellig en 'n stil omgewing.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die gawe en positiewe resensie. Baie bly julle het geniet en hoop om gou weer te sien. Veilig reis.
An-li W - Aug 2021
Overall score
Altyd lekke by Treelands!
Read moreDeon F - Aug 2021
Overall score
Baie lekker en vreedsaam.
Johan V - Jun 2021
Overall score
We booked for 1 night, and found the accommodation adequate and up to our expectations.
Lucy R - May 2021
Overall score
Rustig, knus en gesellig.
Read moreTreelands Estate 's response
Baie dankie vir die goeie resensie. Baie bly julle het julle tyd daar geniet en sien gou weer terug. Veilig reis.
Henriëtte R - May 2021
Overall score
Netjies, gerieflik en baie skoon
Jacques M - Apr 2021
Overall score
Lekker plek, lekker mense!
Johan K - Apr 2021
Overall score
Daar is 'n deur tussen die eenhede en jy kan die mense langsaan hoor praat wat sleg is, veral as hulle laat in die aand gesels kan jy nie slaap nie, die stortkop werk nie en die warm water het bitter stadig ingeloop in die bad. Die venster se knip was stukkend.
Rhys L - Apr 2021
Overall score
Unit 5 has a great layout for a family size of four or six. Well positioned. Close to all restaurants and shops.
Jacques B - Apr 2021
Overall score
Baie sentraal geleë aan die hoofdorp.
Read moreJan M - Mar 2021
Overall score
Nie op standaard nie.
Philip S - Mar 2021
Overall score
Enjoyed the stay, was exactly what we needed in Dullstroom.
Michelle H - Feb 2021
Overall score
Stunning unit in a gorgeous setting.
Read moreGeorge V - Nov 2020
Overall score
Baie mooi
Craig R - Oct 2020
Overall score
Accommodation clean and neat.
Ronel R - Sep 2020
Overall score
Baie lekker gekuier in 'n rustige omgewing.
J.j.h.van D - Feb 2020
Overall score
Dit was goed, maar nie 3 volwassenes. Een vertrek, maar vir visvang of drie mans baie goed.
Cameron M - Jan 2020
Overall score
Baie goed.
Boet D - Nov 2019
Overall score
Quiet and very private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en baie privaat.
Stil en baie privaat en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Dankie vir die vol punt resensie, ons is baie bly julle het dit soveel geniet en verwelkom julle graag gou terug.
Viljé C - Oct 2019
Overall score
Aangenaam verras met die verblyf.
Carel M - Sep 2019
Overall score
Baie lekker en alles wat mens nodig het teen 'n billike prys.
Mark P - Sep 2019
Overall score
'n Mors van tyd.
This review has been translated,click hereto view the original version.
A waste of our effort.
I expected a quality destination.The only thing that was, was the double bed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Thank you for your review.
Hope to see you back again soon.
Safe travels.
Elsie E - Aug 2019
Overall score
Very, very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie, baie lekker gebly.
Alles baie gerieflik en mooi skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annekie Z - May 2019
Overall score
Disgusting kettle and bed sheets.
Deon C - May 2019
Overall score
Private and cozy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik privaat en snoesig.
Alles soos julle beloof het - great!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leana V - Apr 2019
Overall score
Thanks, Treelands Abbey. The environment was so peaceful we could just relax!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dankie, Treelands Abbey. Die omgewing was so rustig ons kon net ontspan!
Dit was regtig lekker om net af te kon stap na die dorp toe en die mooi omgewing te kan waardeer. Al wat regtig uit plek uit was was die instandhouding en netheid. Cabin 9 se stortdeur maak nie toe nie, die koffiebekers was nog vuil met koffiemerke van vorige gaste. Verder is die geriewe gepas. Daar is net nie baie privaatheid nie omrede almal wat verbyry of -loop in die cabin kan insien so ons het meeste van die tyd die gordyne toe gehou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Dankie vir die gawe resensie.
Johlene F - Apr 2019
Overall score
Baie netjies en gemaklik.
Ilsa L - Apr 2019
Overall score
Baie klein, maar gerieflik.
Leonie L - Apr 2019
Overall score
Was presies soos webtuiste beskryf het, ons was baie tevrede.
Sam J - Apr 2019
Overall score
Jy kry minder as waarvoor jy betaal.
Read moreTreelands Estate 's response
Beste Sam,
Baie dankie vir jul resensie.
Daar is baie parkering op die perseel asook 'n 2-kar afdak.
Eenheid 6 het 'n ingeboude braai en Eenheid 7 het 'n buitebraai. Daar is ook 'n derde braai buite.
Veilig reis, ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete,
Treelands Estate, Abbey and Castle
Elene P - Apr 2019
Overall score
Ligging is fantasties, maar netheid het 'n negatiewe rol gespeel.
Jacques S - Apr 2019
Overall score
Baie lekker, goed ingerig.
Rene P - Mar 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies.
Uitstekende verblyf, netjies en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Baie dankie! Fantastiese resensie. Ons is so bly dat julle dit so geniet het. Sien gou weer terug, veilig reis!
Louis M - Mar 2019
Overall score
Baie rustig, sentraal geleë.
Christine J - Mar 2019
Overall score
Snoesige kothuis met kaggel.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons huisves julle graag weer.
Abigail E - Mar 2019
Overall score
Salig en ontspanne.
Treelands Estate 's response
Beste Abigail,
Baie dankie vir die gawe resensie, dit word opreg waardeer. Hoop om jule gou weer te sien in ons mooi dorp.
Veilig reis.
Sonia D - Feb 2019
Overall score
Dis bietjie duur vir wat dit bied, maar dis skoon en netjies.
Elize Z - Jan 2019
Overall score
Baie stil en netjies, alles wat jy nodig het.
Treelands Estate 's response
Hi Elize, baie dankie vir die fantastiese resensie en vol sterre. Dit is altyd aangenaam om te hoor van gaste wat ons verblyf so baie geniet soos ons. Veilig reis en sien julle gou weer terug.
Gene K - Dec 2018
Overall score
Accommodation was pleasant without hiccups.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was aangenaam en sonder enige probleme.
Die eenheid was skoon, netjies en gerieflik met veilige parkering vir voertuig direk langs die eenheid. Sal weer gebruik in toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die gawe resensie. Veilig reis.
Grizelda C - Dec 2018
Overall score
Very neat place. Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese plek. Lekker gekuier.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annemarie H - Dec 2018
Overall score
Neat, clean and safe accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon en veilige verblyf.
Treelands Estate, Abbey and Castle is 'n pragtige plek wat goed geleë is en veilig. Die eenheid is netjies, skoon en goed toegerus met alles wat mens benodig om jou verblyf aangenaam te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die volpunte resensie - sien julle gou weer.
Nicky D - Dec 2018
Overall score
Great layout. Please replace corkscrew.
Cecilia H - Nov 2018
Overall score
The tranquility at Treelands Abbey is food for your soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die rustigheid by Treelands Abbey is voedsel vir jou siel.
Ons kan wel voorstel dat daar 'n spieël naby 'n kragpunt opgesit word om hare droog te blaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanette F - Sep 2018
Overall score
It was ideally located and suited my and my daughter's needs.
Treelands Estate 's response
Thank you for your fantastic review, see you back again soon.
Cecil B - Sep 2018
Overall score
Baie gerieflik en rustige tuin.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die gawe terugvoer sien julle gou weer.
Laurence B - Jul 2018
Overall score
Very bad.
Treelands Estate 's response
Hi Laurence,
Thank you for your review.
You alerted us to problems that you had and we immediately offered you upgraded alternative accommodation, which was declined.
We pride ourselves in the product that we offer, and react swiftly to valid concerns and complaints. Safe travels.
Liezel J - Jul 2018
Overall score
Very nice and cosy.
Treelands Estate 's response
Thank you for your fantastic review and great comments. We hope to see you back again soon.
Retha P - Jul 2018
Overall score
Netjiese verblyf stapafstand van winkeltjies.
Treelands Estate 's response
Baie bly dat julle geniet het. Sien gou weer.
Lorraine R - Jul 2018
Overall score
Lekker gebly. Kamers is goed toegerus. Ons eenheid was goed geleë.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die gawe terugvoer en goeie ondervinding wat julle uitwys. Velig reis.
Jakolien S - Jun 2018
Overall score
Baie netjies â hoogs bevredigend.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die gawe terugvoering.
Willie M - May 2018
Overall score
Neat and well equipped accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, goed toegeruste verblyf.
Ons het by Treelands Estate oornag op pad huis toe van die Kruger Wildtuin af. Baie netjiese verblyf en perseel. Baie goed toegerus vir selfsorg, maar omdat ons net 1 nag oornag het, het ons nie van alles gebruik gemaak. Net 'n voorstel vir 'n goeie elektriese kombers wat die hele bed warm maak. Die een wat daarop was, was nie effektief vir die koue en nat weer nie! Sal beslis weer daar oornag as die geleentheid hom voordoen!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die gawe terugvoer, dit word werklik waardeer. Ons sal kyk om 'n groter elektriese kombers op die spesifieke bed te kry :-) Beste groete
Paul W - May 2018
Overall score
We really enjoyed ourselves.
Read moreTreelands Estate 's response
Thank you for a great and productive review. All your comments have been noted and issues rectified where required. Safe travels.
Johan V - Apr 2018
Overall score
Skoon en netjies.
Christoff L - Apr 2018
Overall score
Was heel tevrede met die verblyf.
Ruan K - Apr 2018
Overall score
Grillerig.
Read moreTreelands Estate 's response
Dankie vir die terugvoering. Die eenheid was net na 14:00 skoongemaak, die vorige aand se gaste het laat uitgeklok. Jammer vir enige ongerief ervaar.
Alttie G - Dec 2017
Overall score
Teleurstellend.
Treelands Estate 's response
Beste Attie,
Baie dankie vir die tergvoer. Ons bestuur reageer gewoonlik dadelik op enige instandhoudingsprobleme wat gerapporteer word tydens 'n gas se verblyf. Ons is jammer dat julle nie 100% ervaring gehad het nie - ons hoop om julle weer te sien sodat ons dit kan regstel.
Liza P - Dec 2017
Overall score
Will stay here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal weer hier bly.
Hierdie plek is nou lekker, sal definitief weer hier kom bly! Ons het oorgeslaap vir een aand. Skoon, netjies, privaat en veilig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris P - Nov 2017
Overall score
Nie te great nie.
Janine K - Oct 2017
Overall score
Very nice, everything you need to feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, als wat jy nodig het om tuis te voel.
Enigste probleem wat ek ervaar het tydens my verblyf, was dat daar nie 'n kragpunt by die spieeël was om jou hare ens. voor die spieël te doen nie - daar was ook nie 'n extention om by die spieël uit te kom nie. Die kamer was 100% netjies en skoon, maar ongelukkig was die badkamer nie so skoon soos ek gehoop het dit sal wees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cathlene R - Sep 2017
Overall score
Ons het baie lekker gebly en gekuier.
Jean D - Sep 2017
Overall score
Our cabin was comfy, beds were very comfortable and everything was clean, some coffee would have been nice in the kitchen.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons "cabin" was gerieflik, beddens baie gemaklik en alles skoon, 'n bietjie koffie in die kombuis sou welkom wees.
Ons "cabin" was gerieflik, beddens baie gemaklik en alles skoon. Daar was ook 'n "heater" wat baie gehelp het vir die koue aand. Al was dit bespreek as 'n self-catering sou 'n bietjie koffie in die kombuis welkom gewees het (genoeg vir een koppie). Daar was tee en suiker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elda B - Sep 2017
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Beddens het goeie matrasse, werksoppervlak in kombuis bietjie min, sal weer in die toekoms by Treelands bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Dankie vir die resensie - sien jullegou weer.
Morgan F - Aug 2017
Overall score
Neat and close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en naby aan alles.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die fantasties resensie en vol punte! Sien julle gou weer.
Ryno D - Aug 2017
Overall score
Was regtig 'n lekker plek om een aandjie te gaan spandeer.
Tanya V - Aug 2017
Overall score
Baie rustig en snoesig.
Kobus J - Aug 2017
Overall score
Dit was kos vir die siel.
Johan M - Jul 2017
Overall score
Goeie verblyf, swak diens.
Janeke V - Jul 2017
Overall score
Volledig toegerus.
Pierre P - Jul 2017
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Treelands Estate 's response
Baie dankie - fantastiese resensie! Veilig reis.
Mike B - Jul 2017
Overall score
Dit was awesome!
Kobus E - Jun 2017
Overall score
Thoroughly enjoyed our stay, away from the busy main road which is a joy.
Treelands Estate 's response
Thank you for a fantastic review!
Anita M - Jun 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Wat 'n wonderlike verrassing! Wees verseker - ons kom terug! Baie baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Dankie vir die uitstekende resensie. Dit is altyd heerlik as ons gaste die verblyf so geniet. Kom gou weer terug.
Gert B - Mar 2017
Overall score
Fantasties.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons is almal baie bly dat julle dit so geniet het by ons. Sien gou weer, Dullstroom groete
Jana G - Mar 2017
Overall score
Better than a hotel room!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beter as 'n hotelkamer!
Die kamer was baie luuks en netjies. Die stort sonder glas was iets nuuts, maar ons het dit in Griekeland beleef, so dit was nie vreemd nie. 'n Baie lekker blyplek wat ek weer sal gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
En baie goedkoper as 'n hotel kamer.
Ons strewe daarna dat jy waarde vir geld en kwaliteit beleef by Treelands.
Andre O - Mar 2017
Overall score
Good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging.
Goeie ligging om Dullstroom te verken, gemaklike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Stapafstand van al die belangrike restaurante en winkels maar nie op die hoofstraat nie.
Elsa S - Feb 2017
Overall score
Stunning, clean rooms, stylishly furnished.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige skoon kamers, stylvol gemeubileer!
Heerlike rustige verblyf. Pragtige tuin en stylvolle eenhede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Baie dankie vir die gawe woorde. Dullstroom groete.
Rozelle V - Feb 2017
Overall score
It was absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was absoluut fantasties!
Ons tydjie by Treelands was absoluut fantasties gewees. Ons het 1 aand oornag en die plekkie het presies alles gehad wat ons wou hĂȘ!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treelands Estate 's response
Baie dankie!
Rob B - Jan 2017
Overall score
Value.
Leonie V - Jan 2017
Overall score
Treeland Estate, Abbey and Castle is 'n netjies, gemaklik en rustige bestemming.
Read more