Treks, Trips & Trails
Review Summary
Adri S - Aug 2020
Overall score
Ongelooflik.
Maliska S - Sep 2019
Overall score
Rest for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sielsrus.
Wegbreek-oase - beslis aanbeveelbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monique N - Dec 2018
Overall score
Asemrowend.
Nonhlanhla N - Aug 2018
Overall score
Very lovely place.
Helga V - Jan 2018
Overall score
Fabulous! Romantic hide-away with a stunning view!
Read moreMonique N - Dec 2017
Overall score
This place is a jewel.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek is 'n juweel.
Elke sent die moeite werd. Woorde kan nie beskryf hoe mooi dit daar is nie en die hele konsep van die boomhuis is amazing. Die hondjies is ook baie oulik en vriendelik. Mens kan ordentlik daar rus en recharge. Ons gaan definitief binnekort terug wees. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ann S - Mar 2016
Overall score
Lekker ruim huis met pragtige uitsig, maar moet skoner gehou word!
Treks, Trips & Trails's response
Hi Ann,
Thank you for taking the time to write a review. I would be grateful if you would let us know where we failed in the cleanliness issue as this really has to be seen to.
Magda
Kobie P - Mar 2016
Overall score
Wonderlike en rustige verblyf. Die Boomhuis is vreeslik oulik uitgelê en dit is skoon met alles wat jy benodig.
Elise G - Jan 2016
Overall score
Pragtige houthuis met uitstekende geriewe en panorama uitsig op bergpieke.
Read moreLizelle C - Oct 2015
Overall score
Baie lekker huis in baie lekker area met baie om te sien en te doen.
Read moreTreks, Trips & Trails's response
Dankie Lizelle dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit help altyd baie om relevante advies van gaste te kry. Ons sal defnitief 'n lig by die braaiplek laat insit.
Jammer dat die honde gepla het maar ons is net jammer dat dit nie onder ons aandag gebring is sodat ons daarvan bewus was terwyl julle hier was nie. Gewoonweg word die honde nie in die kothuis toegelaat nie.
'n Bietjie verbaas dat julle nie bewus was van die feit dat die huis naby aan die hoofwoning is nie aangesien die beskrywing wel aandui dat Bergvlei 'n tuin kothuis binne bereik van die hoofwoning is.
Groete
Magda
Alan C - Oct 2014
Overall score
Great for families or couples
Sune S - Sep 2014
Overall score
A great welcome, and the tree house was absolutely lovely
Read moreJavier R - Aug 2014
Overall score
Hemos disfrutado el alojamiento. Bonito paisaje, casa con personalidad, y amabilidad de Chris.
Read moreAndre S - Aug 2014
Overall score
Baie gerieflik, mooi uitsig en gawe eienaars. Reeds ons 2de keer daar !
Lindy G - Jul 2014
Overall score
Awesome place, wonderful experience
Stan K - Jun 2014
Overall score
'n Asemrowende plek en fantastiese mense! Baie dankie, LekkeSlaap!
Samantha C - Apr 2014
Overall score
Beautiful
Lynthea A - Apr 2014
Overall score
Lovely accommodation at an affordable price! What a view!
Susan O - Feb 2014
Overall score
Natuurskoon asemrowend.
Lars H - Jan 2014
Overall score
Fantastic
Maggie L - Jan 2014
Overall score
Baie, baie lekker gebly in 'n pragtige huisie met 'n wonderlike uitsig! Baie gawe eienaar!
Magriet U - Oct 2013
Overall score
Ons het dit baie geniet en was baie beïndruk met ons verblyf!
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Plot 17, Bergvlei Farm, Champagne Valley, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- No children under 10