The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Triple9 Guesthouse | TravelGround
+35

Triple9 Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 14 reviews for Triple9 Guesthouse
Cleanliness
4.8/5
Service
4.4/5
Location
4.1/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Piet K - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Piet K
With spouse/partner

Enige motor kan voor die hek stop en die hek word oopgemaak. Geen kontrole.

Ek het nie besef dit is net 'n kamer met 'n stort en toilet nie. Geen kontrole wie by die hek inry nie. Hulle maak vir almal die hek oop. Ek het al baie deur webtuiste bespreek maar die een was ongelukkig die swakste. Ek sal volgende keer meer seker maak watse akkommodasie dit is. Geen deur tussen die kamer en die toilet nie. Net 'n halwe rol toiletpapier was daar.

Frans V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans V
With spouse/partner

Oorslaap.

Beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd gekry het. Die kamer was skoon en netjies. Klein maar met alles wat 'n mens nodig het. Sekuriteit is baie goed met 24 uur wag/ontvangs. Ek sal weer daar oorslaap as ek in Pretoria is.

Mbalenhle H - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mbalenhle H

It was amazing.

It felt like home away from home. The staff was friendly and easygoing.

Anna K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Anna K
Family with teenagers

Skoon en netjies, maar raserig.

Die kamers was skoon en netjies, maar die omgewing is raserig en reëls word nie gehou nie. Ons kon nie slaap nie. Ons het voor bespreking gevra of ons 'n ekstra enkelbed in die deluxe kamer kon kry en dit is goedgekeur voor bespreking en betaling. Dit is egter nie ingedra nie en ons moes weer daarvoor vra. Sou 'n aangename ondervinding wees as dit nie vir die geraas elke aand was nie.

Karla B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karla B
With friends

Dit was baie skoon en goed beheer.

Die wagte by die hek is baie behulvaardig om oop te maak. Maak nie saak hoe laat nie.

Marcel P - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcel P
With spouse/partner

Wonderful.

The room we stayed in was clean, the bed was extremely comfortable and the air-con was a definite plus. I was able to park my vehicle in front of the room. Originally I booked the deluxe room, but it they had unexpected problems with the room, they opened a standard room for me and refunded the amount that I’d paid extra. Overall wonderful staff, wonderful place, and definitely a bargain.

Cyril N - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cyril N
With spouse/partner

Baie netjies en rustige omgewing.

Baie netjies, goeie diens.

Ferdie T - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ferdie T
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Net een handoek vir twee gaste in die kamer. Geen kragpunt naby spieëls vir 'n haardroër nie.

Triple9 Guesthouse 's response

Ons vra om verskoning omdat u net een handdoek gehad het. U moes net vir ontvangs in kennis gestel het dan sou hulle onmiddelik dit reggestel het.

Triple9 Guesthouse
Jan E - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan E
With spouse/partner

Was bereid om te luister en te help.

Hulle het verstaan dat my probleem was buite my beheer en hulle het my vergoed omdat daar geen sin was om langer te bly nie.

Taleza N - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Taleza N
Individual traveler

Gevoel soos my huis weg van my eie huis af.

My kammer vir die aand was skoon, netjies, en die hele gastehuis was net mooi en baie netjies. Ek het egter vroeg by die gastehuis aangekom en was dadelik gehelp met my kamer oor ek vroeg die oggend in PTA moes wees vanaf Limpopo. Ek sal enige persoon aanbeveel om weer daar te gaan slaap.

Magrietha L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Magrietha L
With spouse/partner

Ruim en netjies maar etlike tekortkominge.

Geteëlde trappie tussen kamer en verlenging na badkamer en venster (toegeboude stoep) is baie netjies maar trap was nie gemerk nie en een van ons het met die instap amper daar neergeslaan. Hul het vinnig gereageer op ons klagte en met beskikbare materiaal dadelik 'n meter van die breë aftrap gemerk en 'mind the step' teen muur aangebring. Die stort, piepklein wasbak en toiletruimte is buite verhouding klein vir die ruim kamer en sonder 'n deur, wat die toilet blootstel aan amper helfte van die kamer. Geen toiletsproei of borsel beskikbaar nie. Warm water neem baie lank om by stort uit te kom en dit is nie duidelik gemerk na watter kant die warmwater oop is, so jy wonder heeltyd of jy nou kouewater mors. Geen snippermanjie of badkamerdrommetjie nie, ons moes afval op 'n hopie los. Die matras, linne en kussings was vars en skoon, maar hoe slaap jy in Januarie in Pretoria onder 'n dik duvet en daar is nie 'n bo-laken nie? Vier dik kussings gee geen keuse van 'n sagter kussing nie. Geen bedlampies nie. Ons het die yskas afgeskakel om nie in die kamer te dreun nie. Die minimalisme van die dekor is gaaf, fraai kaggel en mooi houtvloere en ou plafon. Net jammer oor wat kortgekom het om dit gerieflik te maak. Ekstra koffie gevra en dis ruim voorsien.

Shade J - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shade J
Individual traveler

Peaceful and safe.

The staff is helpful.

Rubert S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rubert S
On business

Lekker.

I stayed lekker at this place.

Isabel B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Isabel B
With spouse/partner

Goeie diens, netheid, ligging en veiligheid.

My man het oorgebly. Ek het net een nag daar geslaap. Hy was baie gelukkig met die gastehuis.

From
R550
per night (sleeps 2)
From
From R550
per night (sleeps 2)
From
R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 48 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 999 Arcadia Street, Pretoria, 0083, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcef94dec5b720342f4fcf2ad38c50e044bd7107c415c0a33a2568ea1bd3c3241d9a0dcc07cd92b21870468e54888ba1fd792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night (sleeps 2) 14 5 1 5 999 Arcadia Street Pretoria 0083 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.748261322073 28.230641029832
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!