Review Summary
Zelda M - Jan 2020
Overall score
Pragtige plaas met sprokiesmooi berge.
Read morePhiwokuhle T - Jan 2020
Overall score
Relaxing and refreshing, friendly staff, informative, child friendly.
Read moreNicole N - Aug 2019
Overall score
Peaceful for a getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig vir 'n wegbreek.
Baie mooi en skoon huisies. Rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaap S - Aug 2019
Overall score
Goed toegeruste eenheid in pragtige omgewing.
Jansen P - Jun 2019
Overall score
Pragtige omgewing, vriendelike diens.
Hilda O - Mar 2019
Overall score
It was peaceful, beautiful area and a wonderful experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was rustig, pragtige area en 'n wonderlike ervaring.
Ons verblyf was wonderlik. Natuurskoon wat die plekkie omvou is asemrowend. Dit was so rustig en die verblyf self was netjies, alles wat mens nodig het. Die plaas is baie netjies en ek beveel dit aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amarein F - Dec 2018
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Dit was presies wat ons nodig gehad het om net weg te breek. Stil, rustig en die beste ontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonette S - Oct 2018
Overall score
Lovely rest in a beautiful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gerus in pragtige omgewing.
Gerieflik naby N2 geleë met 'n uitsig op die berge. Pragtige en rustige omgewing wat perfek is vir 'n wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris M - Sep 2018
Overall score
Very good location, peaceful and stunning view, but unit needs urgent maintenance.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie ligging, rustig en pragtige uitsig, maar eenheid vereis dringende instandhouding.
Persoonlik dink ek die plek het baie potensiaal, maar daar moet nog baie werk gedoen word om 'n gewilde plek te word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myrtle H - Jul 2018
Overall score
It's a all in one resort for your soul and humanity.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n alles in een rusoord vir jou siel en menswees.
As jy wil ontspan en rus, is hierdie net die regte plek vir jou. Ons het die mooiste plekkies in die omgewing ontdek. Op die rusplek kry jy voorwaar rus vir jou siel. Dit is so netjies. Prentjiemooi. Dankie Franci vir die heerlike ontbyte. Julle is tops!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andrew W - Jun 2018
Overall score
Puik. Gasvryheid uit boonste rakke.
Roberta S - May 2018
Overall score
Great.
Chris P - May 2018
Overall score
Heerlik gebly.
Riaan M - Apr 2018
Overall score
Fantasties!
Natasha E - Apr 2018
Overall score
Hierdie is 'n plek waar jy sal kan ontspan, maar ook gewoont moet wees om sonder DStv en ander gemaklike tegnologie klaar te kom.
Raymond D - Apr 2018
Overall score
Great location from city life.
Rolf K - Mar 2018
Overall score
Disapointed.
Shirley W - Mar 2018
Overall score
Comfortable.
Francois S - Feb 2018
Overall score
Aangename atmosfeer, ligging en goed ingerig.
Solomon F - Feb 2018
Overall score
We really enjoyed our overnight stay and reception was really friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het ons oornagverblyf baie geniet en die ontvang was baie vriendelik.
Die omgewing is besonder mooi en is goed geleë. Die ontvangs was baie vriendelik en ons het ook die ontbyt ook baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melani D - Nov 2017
Overall score
Gemaklik en mooi.
Debbie S - Sep 2017
Overall score
Rustige plaasatmosfeer.
George V - Apr 2017
Overall score
Die plek het potensiaal maar het teleurgestel met koue water.
Tsitsikamma Cottages's response
Beste George,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is jammer om te hoor van jou teleurstelling, maar indien die probleem by Ontvangs aangemeld was, sou ons dit dadelik kon regstel.
Beste groete,
Siàn Kruger
Deon V - Apr 2017
Overall score
Very nice accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker verblyf.
Verblyf was meer as voldoende. Alles wat benodig word, is beskikbaar in die eenhede, met addisionele aktiwiteite ook beskikbaar. Sal dit aanbeveel vir enigiemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tsitsikamma Cottages's response
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Deon. Ons hoop om julle weer hier te sien. Beste groete, Siàn Kruger.
Kerry W - Oct 2016
Overall score
It was our third visit and it was lovely to be back!
Tsitsikamma Cottages's response
Thanks, Kerry! It was lovely to have you back again.
Best regards
Siàn Kruger
Tsitsikamma Cottages
- Capacity: 46 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm 542, R102, Witelsbos, 6304, Eastern Cape
- All ages welcome