Tuinhuis
Review Summary
Shameera O - Mar 2021
Overall score
It was peaceful and comfy.
Quinton H - Feb 2021
Overall score
Immaculate.
Adriaan B - Dec 2020
Overall score
Perfekte plek om weg te kom van alles af.
Bradley S - Oct 2020
Overall score
Ongelooflik Lekker
Cornize D - Sep 2020
Overall score
Sakereis.
Megan M - Sep 2020
Overall score
Baie mooi omgewing en rustig.
Jane D - Jan 2020
Overall score
Suited our needs down to the ground.
Louis E - Nov 2019
Overall score
Very quiet outside the bustle of a small holding with plenty of space and extremely friendly hosts.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig buite die stadsgewoel op 'n kleinhoewe met baie spasie en uiters vriendelike gasheer.
Ons het baie tuis gevoel deur baie vriendelike ontvangs in ons eie taal deur Riki, en ons was verras deur die baie spasie en toebehore in die eenheid. Daar was selfs 'n binne-braai, braai-toebehore, wynglase en 'n botteloopmaker wat mens selde aantref in selfsorg-eenhede wat nie vertroud is met ons Suid-Afrikaanse kultuur van braai en goeie Kaapse wyn nie. Alles wat mens moontlik kon nodig kry, was daar beskikbaar, sekuriteit was voldoende, ons het ons eie alarm-afstandbeheer tot ons beskikking gehad en selfs die honde op die werf het verder bygedra tot die algemene gevoel van veiligheid en huislikheid. Baie dankie, Riki, ons sal graag weer wil kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lee G - Oct 2019
Overall score
It was great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was great!
Die tuin huis is baie rustig eenheid ten volle uitgerus. Skoon pragtig en netjies. Riki 'n ware gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A P - Oct 2018
Overall score
Was uitstekend en rustig met gasvryheid van eienaar van plek.
Carlize B - May 2018
Overall score
Vinnige wegbreek.
Roelof B - Apr 2018
Overall score
Wonderful, old fashioned farm-style hospitality and an enormous room, with close proximity to Cape Town, Paarl and Stellenbosch.
Jan S - Jan 2018
Overall score
Rustige plaasatmosfeer.
Thimetrius G - Nov 2017
Overall score
Baie nice rustig en vriendelike tannie.
Stephnie V - Oct 2017
Overall score
Walking distance from wedding venue. Very comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Loopafstand vanaf trou-venue. Baie gerieflik en netjies.
Baie vriendelike vrou wat ons verwelkom het. Die plek het als wat mens benodig. Groot, oop leefarea.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maureen D - Sep 2017
Overall score
Instantly felt at home. Friendly service and well furnished.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onmiddellik tuis gevoel, vriendelike diens en goed toegerus.
Heerlike plaas-atmosfeer, rustig en baie vriendelike diens. Goed toegerus, spasieus en het dit veral geniet toe die hondekinders kom inloer! Baie goeie waarde vir geld, kan sterk aanbeveel vir bietjie wegkomkans.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petrus W - Aug 2017
Overall score
Lekker rustige omgewing.
Jacobus D - Aug 2017
Overall score
Rustig met genoeg hout om te braai en hitte te gee.
Robert D - Aug 2017
Overall score
Nice and clean, quiet place, close to everything!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik skoon, stil plek, naby alles!
Ek het dit baie geniet om Martha se gas te wees! Sy bederf mens met heerlike beskuit, asook egte Garies vriendelikheid! Dit is heerlik stil, maar tog naby die Paarl en die Kaap. Winkels is net om die draai, by Klapmuts. Ek sal dit regtig aanbeveel vir die enkeling asook 'n hele familie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ute P - Jul 2017
Overall score
Friendly host lady and she made us feel so at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike gasvrou en ons het baie welkom gevoel.
Die woonstel is een reuse kamer met vensters rondom, dus kan nogal koud word in die winter. Daar is 'n kaggel/ braai in een hoek van die kamer met genoegsame houtvoorraad. Een van die enkelbeddens is 'n bietjie kort vir 'n tiener. Daar is slegs 'n mikrogolf, geen stoofplate nie. Die badkamer is ruim en modern. Die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om seker te maak dat ons gemaklik is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hilda V - Jun 2017
Overall score
Got some great rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker geslaap.
Met aankoms was ons hartlik verwelkom. Verblyf gewys wat skoon en netjies was. Ons het lekker gebly en gerus. Sal Tuinhuis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes D - Jun 2017
Overall score
Not what we expected from the photos.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was nie wat ons verwag het nie (volgens foto's).
Eienaars was nie bewus van ons bespreking nie. Voertuigparkering +- 30 m vanaf ingang aan anderkant van gebou. Onveilig - geen diefwering. Krag het afgegaan omtrent 20:00 en nooit weer aangegaan. Ons het die nag nie goed geslaap, want daar was voortdurend 'n gekap en geskuur op die dak. Ons het om 6:00 die volgende oggend weer opgestaan om klaar te maak, kon nie ete voorberei, koffie maak of stort (slegs twee kerse was beskikbaar), moes in die donker inpak (krag was nogsteeds af) en het ongeveer 06:30 weer vertrek. Ek glo nie ons sal weer van die fasiliteit gebruik maak nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tuinhuis's response
Jammer oor die ongerief met die krag , Hannes. Daar was ongelukkig n probleem met die Eskom toevoer . n Boom het op die buurplaas op die kragdrade geval tydens die storm en n totale kragonderbreking veroorsaak . Ongelukkig het julle oorgebly tydens die ergste winterstorm wat in jare die Kaap getref het .Die geraas op die dak was los takke ens wat rondgewaai is . Ons sal probeer om in die toekoms beter voorsorg te tref .
Derick G - Apr 2017
Overall score
Fantasties.
Hanneli V - Apr 2017
Overall score
Gasvryheid uit 'n ander wêreld, mat baie ruim en voldoende eenheid!
Belinda B - Mar 2017
Overall score
Very nice and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker en privaat.
Baie lekker plekkie en gasvrou is baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kf V - Feb 2017
Overall score
Very pleasant and lovely accommodation with, warm welcome, best hospitality!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Baie aangename en heerlike verblyf met vriendelike ontvangs, plaas gasvryheid op sy beste!
Sterk aan te beveel as jy buite die dorp of stad wil oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joan H - Jan 2017
Overall score
Felt at home on arrival.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het tuis gevoel sommer met die aankoms.
Kan sien dat beide 'n man en vrou het hulle insette gegee met die saamstel van die wooneenheid. Ons het onmiddellik tuis gevoel en kon vir vier dae heerlik ontspan en die omgewing verken. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ockert en Christa, baie dankie vir als wat julle gedoen het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tuinhuis's response
Baie dankie Joan. Dit is altyd lekker wanneer ons gaste die verblyf geniet.
Antoinette K - Dec 2016
Overall score
Relaxing and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en vreedsaam.
Baie oulike plek veral met klein kinders wat nie alleen wil slaap nie. Geen TV wat 'n groot bonus is. Lekker familietyd. Baie vriendelike en behulpsame eienaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris D - Nov 2016
Overall score
We were treated like kings! Lovely farm getaway on a working farm.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons is op die hande gedra! Heerlike plaasvakansie op 'n werkende plaas.
1. Aankoms: Ons is verwelkom asof ons nie vreemdelinge nie, maar familie was. Die huis was netjies en skoon, met waaiers wat reeds aangeskakel was om die vertrek op 'n bitter warm dag koeler te maak. 2. Die kombuis: Die yskas was gevul met melk, ys en water. 'n Groot bak tuisgebakte beskuit, en al die koffie, tee, rooibostee en suiker wat ons vir die verblyf nodig gehad het, is voorsien. Die kombuisgedeelte was baie goed toegerus. Daar was selfs insekgif beskikbaar! Alhoewel daar nie 'n stoof is nie, het ons die braaipan en mikrogolf meer as voldoende gevind. 3. Die woon- en slaapvertrek: Unieke argitektuur met eklektiese meublement: 'n Vermenging van moderne stukke, familie-artefakte en Sweedse houtmeubels. Die gekleurde sementvloer het baie gehelp tydens die hittegolf. 4. Badkamer: Modern en baie ruim. Volledig toegerus met verbruikbare items. 5. Vir hondeliefhebbers was dit lekker om deur ses honde besoek te word - dit was darem nie almal op een slag nie. Die teenwoordigheid van die honde het 'n gevoel van veiligheid versterk. Ons het selfs een nag geslaap sonder om die deur eers toe te maak, wat nog te sê van om dit te sluit. 6. Die eienaars en personeel op die plaas was deurgaans vriendelik en behulpsaam. Die eienaar het selfs die sementdam volgemaak sodat twee stadsjapies daarin kon swem! Wat 'n belewenis! Opsommend: Dit was vir ons 'n perfekte naweek, 'n goeie basis vanwaar om Kaapstad, Stellenbosch, Franschhoek en die Paarl te verken. Ek hoop regtig dat ons weer die geleentheid sal kry om by Tannie Martha te kan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charlene B - Sep 2016
Overall score
Baie stil en rustig.
Martin V - Aug 2016
Overall score
Baie lekker gekuier.
Geoff B - Aug 2016
Overall score
Very relaxing for a break away from the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig vir 'n wegbreek van die stad af.
Rustig, lekker vir ontspan en om bietjie vars lug te kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Malcolm G - Jul 2016
Overall score
Baie lekker gebly, net bietjie ver vanaf Paarl.
Dawie V - May 2016
Overall score
It was lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik!
Ons het ons verblyf in die Tuinhuis baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Freddie B - May 2016
Overall score
Skoon, netjiese ruim eenheid.
Tania K - Jan 2016
Overall score
Aangename verblyf, lieflike mense!
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: Groendraai Kleinhoewe, Corner of Protea and Eenzaamheid Road, Klapmuts, 7625, Western Cape
- All ages welcome