The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tulbagh Mountain Manor | TravelGround
+62

Tulbagh Mountain Manor

Review Summary

4.8 out of 5from 27 reviews for Tulbagh Mountain Manor
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Wehan R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Wehan R
With spouse/partner

Goed begin met 'n sleg einde.

Rustig plek met kamers wat jou basiese het. Die gasvrou het egter probeer om ons te vals beskuldig vir skade wat klaar daar was by die braai. Ons het gelukkig foto's geneem toe ons daar aangekom het en vir vriend gestuur van die plek. Daar was self nog spinnerakke in die braai waar dit blykbaar gebrand het. Kan steeds nie glo sy het dit probeer doen nie. Voel asof ek by elke plek nou moet foto's neem vir as iemand gaan probeer voordeel vat.

Candice B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Candice B
With friends

Family-oriented

Beautiful place. Lovely hosts. Their dog took us for a walk, very intelligent.

Louw R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louw R
With friends

Opregte Kaapse-gasvryheid.

Mirna is 'n uitstekende en aangename gasvrou. Die huis is mooi, en die omgewing pragtig. Ons sal beslis in die toekoms weer daar gaan kuier. Ons sal die plek definitief aanbeveel.

Jcc M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jcc M
With friends

Weereens ongelooflik lekker.

Mirna as gasvrou is "the best of the best". Niks is te veel gevra vir haar nie! Ons is soos koninklikes behandel en haar gemaklike persoonlikheid maak 'n kuier soos huis voel. Ons sal oor en oor teruggaan. Ek was te lui om op te staan vir ontbyt en sy het, haarself, vir my ontbyt opgedra en na my kamer gebring. Ongelooflik! Alhoewel mens heeltemal privaat was, het ons ook baie oulike mense ontmoet en saam gekuier. Mirna en haar personeel is "the best of the best" en my flapjacks ontbyt die beste ooit! Tulbagh Mountain Manor is 'n lushof, outydse grasie onder die berge wat vol sneeu was, prentjiemooi. Wat ek nie besef het nie, was dat vir die awesome prys wat ons betaal het, dit ook ontbyt ingesluit het.

Karin A - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin A
With spouse/partner

Amazing. Breathtaking. Friendly. Breakfast superb.

Mirna is one very incredible, special lady! Have never felt so welcome at a place. Staff very friendly. Breakfast so delicious. Magnificent views.

Loic L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loic L
With spouse/partner

Very nice stay with a very nice owner.

See stars.

Robert S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert S
With spouse/partner

Stunning corner of the world. Lovely experience.

My wife and I thoroughly enjoyed our stay at Tulbagh Manor. The manor is located in one of the most beautiful corners of the world and it was great to explore the area. Mirna (our hostess) is lovely and made us feel very welcome. She also had excellent recommendations for places to visit, which enhanced our experience. I would recommend this accommodation to anyone wishing to have a relaxed, warm escape.

Isabel M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel M
With spouse/partner

Awesome, peaceful and beautiful.

The staff was friendly and helpful. It really was such a lovely break.

Helene M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene M
With spouse/partner

Gasvrye, vriendelike diens. Persoonlike aandag gekry. Pragtige omgewing. Great om te sien daar is vertroue met 'n honesty bar wat beskikbaar is!

Sien sterre.

Emily S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emily S
With spouse/partner

Most beautiful environment imaginable!

Very pleasant stay. Reception was good. The room is spacious and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste omgewing denkbaar!

Baie aangename verblyf. Ontvangs was goed. Die kamer lekker ruim en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louisa B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa B
Family with teenagers

Tulbagh Mountain Manor is uitstekend.

Mirna is 'n gasvrou duisend. Die kamer is stylvol, netjies en gerieflik. Die Tulbagiaanse hond "Milo" hou enige seun besig. Die ontbyt is uit die boeke. Mens voel sommer tuis, asof ons almal daar al jare ken. Kan Tulbagh Mountain Manor vir seker aanbeveel en sal vir seker weer daar 'n draai gaan maak.

Leon V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon V
Family with teenagers

Absoluut fantasties.

Wat 'n fantastiese plek. Gasvryheid en netheid onbeskryflik goed. Die ligging is die beste in Tulbagh. Sal vir seker sonder twyfel of huiwering weer hier bly.

Tulbagh Mountain Manor's response

Leon, Thank you so much for the wonderful review. We really enjoyed your stay here with us, and hope to see you soon again.

Tulbagh Mountain Manor
Cornelius S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius S

Lieflike berge wat jou omvou.

Is 'n pragtige plekkie met die mooiste berge wat jou omring. Ongelukkig was die kamer en badkamer nie so skoon nie. Dankie aan Katriena wat ons verwelkom het, hulp gereël het met die dra van ons bagasie en die volgende oggend gesorg het vir n heerlike ontbyt.

Tulbagh Mountain Manor's response

Oh dear Lynette,

I am so sorry about the room. Cleanliness is usually where we score of the highest. We will investigate to see what happened for your booking. We hope you reported it to management on the day, so that you could be accommodated in another Suite immediately, or else have had a clean done while you were out for lunch or dinner. We are always willing and able to do whatever it takes to make a guest comfortable, so long as we are told during the stay that there is an issue. We hope you will visit again.

Kind regards,
TMM

Tulbagh Mountain Manor
Elza M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elza M
With friends

Uitstekend!

Ons is vriendelik ontvang. Pragtige kamers, baie gerieflik. Lieflike omgewing. Heerlike ontbyt. Alles was perfek.

Carlo D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlo D
With spouse/partner

Dis rerig die moeite werd!

Ons het baie lekker gekuier en die ligging is fantasties. Daar is ook baie om te doen in die area.

Tulbagh Mountain Manor's response

Thanks so much for your review!
TMM

Tulbagh Mountain Manor
Nicola J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola J
With friends

Fantasties.

Tulbagh Mountain Manor is asemrowend mooi. Gasvryheid is puik. Ontbyt was heerlik. 'n Fantastiese naweek!

Tulbagh Mountain Manor's response

We LOVE your review! So glad we met your expectations!
Kind regards,
TMM

Tulbagh Mountain Manor
Riaan L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan L
With spouse/partner

Topklas verblyf en diens!

Wonderlike ligging en wonderlike diens. Ek sal Tulbagh Mountain Manor aanbeveel vir enige iemand wat rondom Tulbagh wil gaan bly. Beeldskone omgewing en uitsig!

Tulbagh Mountain Manor's response

Riaan, we appreciate your review, thank so much!

Tulbagh Mountain Manor
Roelf P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf P
With spouse/partner

Too short and too busy with a wedding, but want to visit again.

Service was great and lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Te kort en besig met troue, maar wil weer gaan.

Diens wat great en heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tulbagh Mountain Manor's response

Kom kuier gou weer.

Tulbagh Mountain Manor
Coreen M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen M
With spouse/partner

Ongelooflik lekker!

Pragtige plek, vriendelik en hulpvaardige personeel met 'n heerlike ontbyt! Werklik 'n juweel in Tulbagh omgewing!

Tulbagh Mountain Manor's response

Baie dankie Coreen.
Groete
TMM

Tulbagh Mountain Manor
Annika P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annika P

Wonderlike gasvryheid en uitsig.

Pragtige plek in asemrowende area. Mirna is 'n baie vriendelike gasvrou.

Tulbagh Mountain Manor's response

Baie dankie, Annika!

Tulbagh Mountain Manor
Gerrie J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie J
Family with young children

Gasvryheid in oorvloed met ‘n pragtige uitsig.

Lekker gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Tulbagh Mountain Manor's response

Baie, baie dankie julle.
Groete,
TMM

Tulbagh Mountain Manor
Francois M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois M
With spouse/partner

Fantastiese uitsig oor Bolandvallei met besonderse gasvryheid

Die gasteplaas het 'n unieke ligging aan die voet van die Wintershoekberge. Die uitsig oor die vallei is 'n besonderse ervaring. Die gasvryheid van Mirna word waardeer. Ons beveel die fasiliteit sterk aan vir rustige oorbly.

Tulbagh Mountain Manor's response

Francois, we appreciate your review very much!

Tulbagh Mountain Manor
Eugene D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene D
With spouse/partner

Pragtige uitsigte, kalm, rustig.

Pragtige uitsigte, vriendelike gasvrou, vriendelike personeel, lekkerste ontbyt van die hele vakansie.

Tulbagh Mountain Manor's response

Stunning review! Baie, baie dankie!
Groete,
TMM

Tulbagh Mountain Manor
Henriette K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henriette K
Family with teenagers

Pragtig en rustig.

Dit was bietjie moeilik om die plek te kry maar dit is pragtige omgewing en die kamer was ruim en netjies. Ontvangs was baie vriendelik. Die kinders se bunker bed was net bietjie onstabiel en moeilik om bo op te kom. Die antieke meubels was egter pragtig en die stilte sal wend.

Tulbagh Mountain Manor's response

Thanks so much for your review!
We sorted the bunkbed out and appreciate that you mentioned it so that we could check it.
Kind regards,
TMM

Tulbagh Mountain Manor
Prieur D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Prieur D
With spouse/partner

Pragtige uitsig en lekker mense.

Ons was slegs een aand in Tulbagh, maar het ons bly Tulbagh Mountain Manor geniet! Die uitsig van die "honeymoon suite" was ongelooflik. Die ligging en area om dit is ook great.

Tulbagh Mountain Manor's response

Hi Prieur
We are so pleased to have hosted you! We hope to see you again soon!
Kind regards Candice&Mirna.

Tulbagh Mountain Manor
Henry S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry S
With spouse/partner

Pleasant.

Very friendly reception and accommodation. Lovely, big breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Baie vriendelik ontvangs en verblyf. Lieflike groot ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tulbagh Mountain Manor's response

Bake dankie Henry. Kom kuier gerus weer!

George

Tulbagh Mountain Manor
Deidre V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre V
With spouse/partner

Asemrowend mooi met 'n gasvrou wat vir seker haar gaste is versorg en bederf in alle opsigte.

Hierdie plek is so mooi en ongelooflik goed versorg, die ligging is privaat en veilig die plek is ongelooflik mooi versorg met soveel klein persoonlike aandag en sorg. Mens word hier op die hande gedra en hulle is so gasvry. Die diens is uitstekend, die akkommodasie is pragtig en so gemaklik en veilig, ons sal vir seker hierdie prag plek op ons besoek lysie vir die toekoms hou.

Tulbagh Mountain Manor's response

Wat 'n wonderlike resensie. Ons is verskriklik dankbaar, julle was wonderlike gaste, ons sien uit na die volgende bespreking.

Groete
Candice en Mirna.

Tulbagh Mountain Manor
From
R1 350
per night, for 2 ppl
From
From R1 350
per night, for 2 ppl
From
R1 350
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Die Rondawels, Winterhoek Wes Road, Tulbagh, 6820, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f32962095be971c0526e339f737dbbfd2e7a228e10f54e628b57e783c6c9ec0d1443fb2b843a2a043d444864216200b399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 350  per night, for 2 ppl 27 5 1 5 Die Rondawels Winterhoek Wes Road 6820 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.196978 19.141406
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!