Tulbagh Accommodation at Tulbagh Travellers Lodge | TravelGround
+11

Tulbagh Travellers Lodge

6 reviews
Guest House

Review Summary

3.8 out of 5from 6 reviews for Tulbagh Travellers Lodge
Cleanliness
3.3/5
Service
3.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.3/5
Christel G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel G

Gemaklik, netjies en skoon en die dekor was pragtig.

Ons eenheid het my herinner aan die 50's en my seun het baie van die dekor en meubels gehou. Alles was baie netjies en skoon en al was dit net vir een nag sal ons beslis weer wil gaan.

Tulbagh Travellers Lodge's response

Goeiemore Mev, baie dankie vir die review.
Ons neem groot plesier om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel..sien baie daarna uit om u weer te host.
Vriedelike groete,
Charmaine

Tulbagh Travellers Lodge
Christina M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina M
With friends

Quality and efficient. Was perfect.

We really enjoyed our stay.

Christelle B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christelle B
Family with teenagers

Ruim en retro-woonstel.

Ons "kamer" by TTL was 'n heerlike groot retro woonstel, kompleet met mini-balkon en drie eende teen die muur. Dit is baie gerieflik vir 'n gesin van vier en daar is voldoende selfsorg-kombuisgeriewe beskikbaar. Die dekor was regtig pragtig. Die lodge is goed geleë, naby alles wat jy in die dorp wil sien en doen. Die swembad is fantasties vir afkoel (want dis warm in Des) en Paddagang is gerieflik seker net 50 m vêr. Aanbeveling - vervang asb.die gordyne in die hoofslaapkamer met donker gordyne - die skerp lig deur die dun, wit gordyne het gemaak dat ons omtrent niks geslaap het nie - na 'n lang rit was dit regtig nie lekker nie.

Tulbagh Travellers Lodge's response

Beste Christelle,

Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg wardeer. Ons neem baie trots in die Art deco styl kamers en geniet dit om mense te ontvang wat dit raak sien en waardeer.
Baie dankie vir die aanbeveeling in verband met die gordyne. Dit is n eerste vir ons maar ons het besluit om dit met n blinding te vervang, omdat ons verstaan dit kan n proebleem wees.

Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Cape dutch quarters

Tulbagh Travellers Lodge
Wilma P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wilma P
With spouse/partner

Gemiddeld.

Goeie bed en kraakvars beddegoed. Ligging was goed vir ons doeleindes. Daar was te min handdoeke. Ook niks om voor die stort op die grond te sit wanneer jy uitklim nie. Geen stortdeur nie, alhoewel baie groot. Die foto's wys net een stort en nie die een wat ons gekry het nie. Ons sou graag 'n ingeligte besluit wou neem. Die wasbak is binne-in die stort? Die stort is lanklaas goed skoongemaak en swart muf tussen teëls is sigbaar en teëls op vloer aangepak. Daar was bietjie Allbran in 'n bakkie - genoeg vir dalk een persoon. Nie dat ons dit wou gebruik nie, dit vertoon net sleg. Wel 'n yskas en Ricoffie tot ons beskikking - maar geen melk nie. Toe ons die venster wou oopmaak, toe val die glas uit van een van die vensters wat reeds gekraak was. Die verwarmer in die vertrek was baie lekker. Daar is ook lugversorging wat goed in die somer te pas sal kom. Ons, of ons bure, kon nie die TV aan die gang kry nie. 'n Dokument wat die werking daarvan aandui kan dalk op die TV geplaas word. Daar is DStv en ons wou die musiekkannale gebruik.

Edna A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Edna A
With spouse/partner

Vriendelike en verwelkomende diens.

Die diens was vriendelik en verwelkomend. Die linne was kraakvars en skoon, maar ongelukkig kan ons nie dieselfde van die algehele netheid van die woonstel sê nie. Die plek kort 'n diep skoonmaak.

Tulbagh Travellers Lodge's response

It is highly regretful that this guest had a less than spectacular stay in our hotel. The unit and property is safe and secure and very well located. We apologise for any disappointment experienced. Jayson, owner.

Tulbagh Travellers Lodge
Jeshua C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Jeshua C
With spouse/partner

Gemaklik en eenvoudig.

Met aankoms is ek verwelkom deur die ontvangs. Nadat ek ingeteken het, is ek deur ‘n sy-deur na die kamer geneem. Die kamer is relatief groot, maar sekere basiese geriewe (soos ‘n ketel) het ontbreek. Ons het later ‘n ketel ontvang wat deur die eienaar persoonlik afgelewer is. Hoewel die verblyf relatief netjies was, is dit nie die beste waarde vir geld nie.

From R730
per night (for 2 people)
From R730
per night (for 2 people)
From R730
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 33 Van Der Stel Street, Tulbagh, 6820, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9vGmsHg1uT4p8ebqz7aAiMoS9DTmJfA16nxWZADwhbE839wyMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R730  per night (for 2 people) 6 5 1 4 33 Van Der Stel Street Tulbagh 6820 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.2856158 19.1389312
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com