The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tussen-I-Bome Guest Farm | TravelGround
+50

Tussen-I-Bome Guest Farm

21 reviews
Game Lodge

Review Summary

4.1 out of 5from 21 reviews for Tussen-I-Bome Guest Farm
Cleanliness
3.9/5
Service
4.2/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.9/5
Nadine K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine K

Absolutely amazing!

I love the many trees, creating plenty of shade. What an amazing experience, great getaway, not too far out to reach. I love the trees and the escape away from technology. Would definitely recommend this venue to friends and family.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hi Nadine,
Thank you for sharing your experience with us.
Looking forward to meet you.

Regards
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Egmont B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Egmont B
With spouse/partner

Iets anders as die gewone.

Die ossewa is 'n belewenis, ek dink nie dis vir almal nie, maar sal beslis weer gaan.

Esti D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Esti D
With spouse/partner

Ons het meer verwag.

Daar was net 1 swembad beskikbaar vir die hele oord. Die beddens is so hard dat mens nie kan slaap nie. Die uitleg van die chalet is lekker en dit was lekker dat daar om jou afgekamp is. Aanwysings op die terrein kan ook opgeskerp word, asook bome om die paadjie kan ook bietjie uitgedun word vir bakkies en karavane.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hallo Esti,

Ons is jammer dat jy nie lekker geslaap het op ons beddens nie.
Dit is die eerste keer dat ons so 'n meedeling kry, soos ek oor die telefoon gesê het toe ek op gevolg het, sal self 'n nag daar gaan deurbring om self te evalueer.
Swembaddens, daar is wel twee, skynbaar het julle ons rotspoel gemis. Ons het die hele naweek gepoog om hom vol te maak en vol te hou. Ons sal aandag gee aan die paadjies.
Groete
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Pierre B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre B
Family with young children

Baie lekker gekuier in die bos.

Dis vir die mens wat 'n bietjie rof in die bos gaan bly. Kook jou eie water om te bad. Kinders geniet die ossewa en tente. Leeus kan gehoor word van buurplase.

Stefan N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan N
With friends

Wonderful getaway not too far from home.

Tussen-I-Bome is perfectly located for someone looking to get away from the busy city life with friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike wegbreek nie te ver van die huis af.

Tussen-I-Bome is perfek geleë vir enige iemand wat net weg wil kom van die besige stadslewe saam met vriende of familie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

TusseniBome is bly dat julle jul kuier geniet het. Kom gou weer.
Gerhard,
Vilma en personeel

Tussen-I-Bome Guest Farm
Willem V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Willem V
With friends

Kampeer saam net vriende.

Die bestuur van Tussen-I-Bome is baie gasvry. Aangesien daar reeds 'n groepbespreking was, is ons na 'n ander deel geallokeer om by te kamp. Daar was krag en kraan vir water. Ongelukkig is daar nie regtig voorsiening vir ablusie nie en moes ons van een van die gastehuise se badkamers gebruik. Daar was nie voorsiening vir opwas gewees nie. Grond is baie ongelyk. Daar was geen voorsiening vir braaigeriewe nie.

Dirkie K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirkie K
With spouse/partner

Dit was ongelooflik, onbeskryflik lekker.

Alles was net perfek. Ons het gerus. Die bad by die ossewa-kamp het net water gelek, so ons kon dit nie gebruik nie, maar vir die res was dit heerlik.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hallo Dirkie,

Ons is bly dat julle die naweek geniet het.
Ons het nie geweet dat die bad lek nie - sal dit onmiddelik regmaak!
Dankie dat jy dit onder ons aandag bring.

Groete,
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Ryan D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ryan D

Rustig en mooi tussen baie bome met koelte en goeie staproete.

Die ligging was mooi en baie rustige atmosfeer met vriendelike mense. Lekker baie bome met koelte. Die staproete was nogal uitdagend maar moeite werd. Die paar skaam bokkies en sebra was ook te sien. Die badkamers was netjies en uniek. Die ossewa-slaapplekkies was ook baie interessant om te sien. Die restaurant was ook welkomend maar kan beslis roomys aanhou. Gerhard, die eienaar, asook sy span was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet sal beslis weer gaan.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hallo Ryan,

Ons is bly julle het dit geniet om by ons te kuier.
Kom gou weer.

Gerhard,
Vilma en span.

Tussen-I-Bome Guest Farm
Tertius F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tertius F
Family with young children

Peaceful getaway.

We had a great time spending the weekend in the 6 sleeper ox-wagon site.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Good day, thank you.

It always helps to get feedback so as to improve our service.
We are happy to learn that you enjoyed your stay.

Regards
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Betsie M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Betsie M
Family with young children

Not for people with children. Nothing for children to do except swim.

Bushveld camping - not for children. Very beautiful place, see a lot of animals. Management is very helpful. Maybe put a washing line on the property. The wagon camp is very clean and beautiful, as well as the guest house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie vir mense met kinders nie - niks vir kinders om te doen behalwe te swem nie.

Bosveld tipe kamp - nie vir kinders nie. Baie mooi plek, sien baie diere. Bestuur baie hulpvaardig. Moet dalk net 'n wasgoeddiens ook op perseel aanbring. Die ossewa-kampe pragtig en skoon, asook die gastehuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Beste Betsie,

Dankie vir jou resensie.

Vriendelike groete,
Gerhard, Vima en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Yvonne V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yvonne V
With spouse/partner

Ideal for a quiet getaway.

A calm, shadowy small resort where. Gerhard, the owner frequently comes to check up on us to see if we are still happy and where Vlekkie, the zebra, frequently comes to beg for bread.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideaal vir 'n stil wegbreek.

'n Rustige, skaduryke klein oord waar Gerhard, die eienaar, gereeld kom groet om te hoor of jy nog gelukkig is en waar Vlekkie, die Zebra, gereeld kom brood bedel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hallo Yvonne en Vossie,
Dit was baie lekker om julle hier te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Inge D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Inge D
Family with teenagers

Perfect place to rest mind and soul.

Exceptional venue with charming and gracious hosts. Tussen-I-Bome is fairly rustic (as advertised), whilst still providing all the comfort required for a great rest and family time together. There are a lot of unexpected surprises like wildlife sightings and a lot of historical items, which were very interesting. We will definitely be back.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Good day Inge,

Thank you very much for your review. We are looking forward to seeing you again soon!

Kind regards,
Gerhard, Vilma and team

Tussen-I-Bome Guest Farm
Ilze G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ilze G
Family with young children

Goed, bekostigbaar, sal terugkeer.

Die ervaring was goed en die organiseerders verwelkomend en baie gasvry. Veiligheid kan opgeknap word omrede dit op 'n plaas is. 'n Geleentheid om Zebra's te vryf en ander wild te sien.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hi Ilze,
Dankie vir die terugvoer.
Jy was dalk nie bewus daarvan nie, maar Fidelity Guards, 3 km van ons, is ons sekuriteits diens verskaffer.
Nietemin, dankie dat jy onder ons aandag bring dat ons gaste nie gemaklik was toe hulle nie daarvan bewus was nie. Sien uit om julle spoedig weer te sien.
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Jeanne P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne P
Family with teenagers

Baie rustige atmosfeer.

Netjiese slaapplek, heerlike atmosfeer, baie vriendelike gasheer en heerlike ontbyt teen 'n bilikke prys.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hi Jeanne,
Dankie vir die terugvoer.
Dit was vir ons lekker om julle te kon ontvang.
Vriendelike groete,
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Judy J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy J
With friends

Heerlik en ontspanne.

'n Klein juweeltjie met goeie diens. Pragtig skoon en 'n besondere ervaring. Heerlike saamkuier plek in die natuur.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hallo Judy
Ons is bly dat julle Tussen-I-Bome geniet het.
Ons hoop om julle spoedig weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete,=
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Tertia V - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tertia V
Family with teenagers

Certainly a unique experience!

We enjoyed the unique experience: from cooking in a "bakoond" and heating our own bathwater, to a comfy sleep in the ox wagon. Maybe not everyone's cup of tea, but surely an interesting stay! Minor glitches (e.g. leaking water container etc, but nothing too serious).

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hallo Tertia,

Thank you for the feedback.
Sorry about the Donkey kettle that heat up your bath water on the fire that had a drip.
It has now been resoldered, thank you for letting us know.
We are happy that you experienced the " Voortrekker " way of traveling and sleeping over in an ox-wagon.
Kind regards,
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Jolize V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolize V
With friends

Unforgetable experience that I can recommend to any family / group of friends.

The place was neat and tidy. We were warmly received by Gerhard. It was a girls weekend and we had a great time building the fire and boiling the water and didn't feel unsafe for even a second! Will definitely call again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlike ervaring wat ek vir enige vriendekring/gesin sal aanbeveel.

Baie netjiese plek. Ons was met ope arms verwelkom deur Oom Gerhard. Ons was net 'n klomp vrouens en het dit geniet om vir onsself vuur te maak en water te kook en het nie vir een sekonde onveilig gevoel nie! Sal beslis weer daar gaan rus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hi Jolize,

Dit was heerlik om julle groepie hier te kon huisves.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
Lee-anne P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lee-anne P

Enjoyable.

Great place to get out of Joburg, but not easy to tow a caravan in the resort. We had a great time.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hi Lee-ann,
TusseniBome live up to it's name - quite a few tree's around and the gravel road to the campsites are narrow and tree lined.
However, you guys did great to park your caravan and it was fun to have you here.
We will trim more branches and am looking forward to see you here again soon.
Kind regards,
Gerhard and team

Tussen-I-Bome Guest Farm
Irene M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Irene M

They can improve on cleanliness and customer care.

Nice place, but needs to be taken care of (cleanliness). They have a variety of options at breakfast. Gerhard should stop hovering over the guests when they eat. They could also employ more people such as cleaners, cooks and a groundsman.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Thank you for the honest expression.
We will always listen to our guests and do our best to take up on positive suggestions.
Thank you for the valuable feedback.
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Anton J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton J
With spouse/partner

Fantasties wegbreek.

Het dit baie geniet. Ons definitief weer teruggaan.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hi Anton,
Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Gerhard

Tussen-I-Bome Guest Farm
Henry D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henry D
Family with young children

Rustige atmosfeer, goed toegerus.

Daar is 'n rustige atmosfeer met gemaklike en goed toegeruste eenhede. Dis perfek om die stad se gejaag te vergeet. Tussen-I-Bome verwelkom mens hartlik en met die intrapslag voel jy op jou gemak. Die baie interessanthede wat versteek is tussen die bome is ideaal vir stap en ontspan.

Tussen-I-Bome Guest Farm's response

Hallo Henry,

Ons is bly dat julle so lekker kon kuier en ontspan.
Kom maak gou weer 'n naweek wegbreek by ons.

Groete,

Gerhard, Vilma en span

Tussen-I-Bome Guest Farm
From R350
per night (for 2 people)
From R350
per night (for 2 people)
From R350
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 104 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZGM4MDk1LWZiYzgtNGE3MS04ZjU4LTI5M2U0ZmY3NDI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R350  per night (for 2 people) 21 5 1 5 Portion 32 Boekenhoutskloof 284 JR 0035 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.513617436671 28.463045507669
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!