Twee Mossies Herberg
Review Summary
Delisile M - Dec 2020
Overall score
It was so welcoming.
Nick V - Sep 2020
Overall score
Uiters welkom en genotvol.
Nico A - Mar 2020
Overall score
Vriendelikheid, netheid en rustigheid.
Bridget K - Mar 2020
Overall score
Beslis waarde vir geld.
Read moreJoanrie D - Apr 2019
Overall score
Aaklig, teleurstellend, vuil, oorvol geprop, geen plek vir ons eie goed nie, yskas loop oor. Stink na honde- of katte-piepie.
Read moreAnneen L - Mar 2019
Overall score
Kry presies waarvoor jy betaal.
Steffani F - Feb 2019
Overall score
Die verblyf was meer as voldoende vir my. Mense was vriendelik verwelkom.
Francois D - May 2018
Overall score
Teleurgesteld.
Peggy L - May 2018
Overall score
Gasvry, warm en netjies.
Louis J J - Mar 2018
Overall score
Netjies en sy skoon.
Lynette G - Feb 2018
Overall score
Rustig.
Elize P - Jan 2018
Overall score
Wonderlike ervaring.
Read moreLinda L - Oct 2017
Overall score
Friendly reception and wonderful night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs en 'n heerlike nagrus.
Die gasvrou was baie vriendelik. 'n Lekker oornag na 'n lang dag op die pad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Raymond K - Oct 2017
Overall score
Dit was baie aangenaam en lekker om daar te bly.
Ingeborg S - Sep 2017
Overall score
Peaceful.
Betsie S - Jul 2017
Overall score
Wonderful stay, delicious food, great sleep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gekuier, geëet en geslaap.
Ek sal vir seker weer daar gaan oorbly. Baie gasvrye mense!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
James P - Jul 2017
Overall score
Old world, refreshing hospitality.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Outydse, verfrissende gasvryheid.
Ek en my lorrie-drywer het 'n Boere-dag bygewoon in die area. Ek was verbaas gewees dat ons die 8 ton lorrie veilig in die erf kon bêre. Die Oom en Tannie het ons van die begin af tuis laat voel. Met vooraf reëling het die Tannie vir ons 'n heerlike bord boerekos gereed gehad wat baie billik geprys was. Die volgende oggend 5 uur toe ons opstaan om te ry het die Tannie vir ons koffie gereed gehad tesame met 'n heerlike braaibroodjie vir die pad. Ek kan met gerustheid Twee Mossies Herberg aanbeveel as 'n oornagtuiste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie E - May 2017
Overall score
Clean, neat and friendly service, homely atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies met vriendelike diens en huislike atmosfeer.
Was baie tevrede, dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yorke R - Apr 2017
Overall score
Our hosts were friendly, hospitable and we left as friends!
Francois V - Jan 2017
Overall score
It was good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was goed.
Dit is goed om vir een of twee dae te gaan bly, ideaal vir troues (die gaste) of sportnaweke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lenie T - Dec 2016
Overall score
Wonderful, hospitable, helpful and peaceful. Lovely breakfast, real farm breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik, gasvry, behulpsaam en rustig. Heerlike ontbyt gekry, regte plaas ontbyt.
Sal enigetyd weer daar bespreek, die oom en tannie was baie vriendelik en gasvry gewees. Het heel gesellig in die kombuis gekuier en die heerlikste ontbyt gekry, so reg uit die ou plaaskombuis. Heerlike tuisgemaakte konfyt saam ontbyt. Sal dit nooit vergeet nie het vreeslik terug verlang na my kinderjare op die plaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan K - Sep 2016
Overall score
Aangename gasheerskap.
Suzanne W - Sep 2016
Overall score
Pleasantly surprised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras.
Aangenaam verras - vriendelike mense!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter K - Aug 2016
Overall score
Friendly and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en gemaklik.
Baie aangenaam en op die hande gedra deur die gasvrou. Vriendelik en spontaan, lekker gekuier en was op my gemak. Dankie vir sulke gasvryheid. Beslis 'n ervaring om nie gou te vergeet nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alicia W - Jul 2016
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Wat 'n wonderlike, rustige, sielskosplekkie! Kan nie vra vir beter nie. Die gasvryheid is overwhelming! Regtig die tipe plekkie om 'n moeë liggaam en siel te gaan rus. Privaatheid gewaarborg. Twee beter mense om die plekkie te hardloop kan ek my nie voorstel nie. Oom Corrie, en tannie Annemarie - julle is wonderlik! Kan nie wag om julle weer te sien nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Twee Mossies Herberg's response
Baie, baie dankie vir die mooi woorde. Julle was soos ons eie kinders, dit was baie aangenaam om julle hier te hê.
Ons bid vir kleinding en julle. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Oom Corrie en Tannie Annamarie
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 13 Landau Street, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
- All ages welcome