The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Umtali Country Inn | TravelGround
+50

Umtali Country Inn

Hotel

Review Summary

4.3 out of 5from 19 reviews for Umtali Country Inn
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.3/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.0/5
Johan N - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan N
With spouse/partner

Heerlik gebly, effens beknop. Heerlike aandete! Kan dit beslis aanbeveel.

Bietjie ver uit die dorp as mens daar is vir werk/besigheid, maar dit gee die voordeel van stilte. Ons was op 'n Sondagmiddag of -aand daar, so die plek was baie stil. Neem aan dis meer vir sakemanne bedoel. TV-kanale nie ons smaak nie, kan doen met KykNet ook!

James P - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
James P
With spouse/partner

Pleasant.

I would just suggest that they provide anti-mosquito spray.

Gert P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Gert P

Cold shower Inn.

Ons het daar oornag soontoe/terug na/van ons vakansiebestemming. Op pad na ons bestemming die eerste keer het ons in 'n sterk reënbui daar aangekom. Die water op die erf van die Inn dreineer nie behoorlik nie en daar was oral modderplasse waardeur mens moes loop. Ook is daar nie vloermatjies buite die kamers nie, so die kamervloer het as gevolg daarvan maar taamlik sleg gelyk. Daar was geen ander oplossing as om 'n vloerhanddoekie wat vir die badkamer bedoel is te gebruik by die kamerdeur om jou voete aan af te vee nie. Dit was 'n taamlike gemors. Ons het die kamer wel baie skoon en netjies ontvang met die nodige skoon handdoeke ens. So wat hulle aanvanklike kamervoorbereiding aanbetref is daar geen fout nie. Die grootste probleem is die feit dat die storte lank vat om warm water te gee (ek vermoed dit is gas storte) en wanneer daar wel warm water is dan kan jy kies tussen slegs warm water wat jou verbrand of koue water wat taamlik ongemaklik is. Daar is geen middeweg nie. So ek het maar telkens die koue water gekies - ongemak is beter as om verbrand te word. My dogter en haar man, asook my seun en my 84 jarige ma het saam die oornagfasiliteite benut (altesaam 4 verskillende kamers) en ons almal het presies dieselfde ervaring met die storte gehad. Dus wat ek die meeste kon onthou van my ervaring hier is die koue storte. Vandaar die naam "Cold shower Inn". Met die terugkomslag was die krag af in die nag, so tussen 11uur die nag en 6uur die oggend. Ons los gewoonlik 'n lig vir my bejaarde moeder aan deur die nag aangesien sy angsbevange en verward kan word in die donker. Ek het net so ongeveer 12 uur die nag 'n geroep gehoor in die kamer langs my, aangesien my 84 jarige moeder nie haar pad badkamer toe kon vind in die donker nie. Gelukkig ry ek 'n noodlig saam met my. Ek twyfel baie sterk of dit beurtkrag was want daar sou nie tydens die feesseisoen beurtkrag wees nie. Die feit dat dit presies oor die nag was maak my vermoed dat die Inn die krag afskakel deur die nag om krag te bespaar. Vir die prys het ek al by soortgelyke gastehuise klein bietjies vars melk gehad vir die tee/koffie, maar daar was net Kremora. Nou nie regtig my idee van 'n goeie koppie koffie nie. So, oor die algemeen was ons besoek aan Umtali Country Inn, nie 'n baie goeie ervaring nie.

Gert P - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert P
With spouse/partner

Goeie verblyf. Al probleem was die stort wat nie lekker werk nie.

Sien sterre.

Assie G - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Assie G
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Aandete met Covid moet voor die tyd gegee word en dit word afgelewer by jou plek.

Courtney V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Courtney V
With spouse/partner

Alles is awesome, die lugversorger was ’n wenner!

Warm en smaaklike kos. Baie lekker na die lang dag se reis.

Shirley V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shirley V
Individual traveler

A very pleasant stay.

The staff were pleasant and very helpful.

Cecilia En Hugo R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia En Hugo R
With spouse/partner

Puik plek.

Pragtige kamer met alles en nog meer! Nog nooit in ’n plek gebly wat soveel kragpunte het om al jou tegnologie se batterye te herlaai nie! Die oulikste leesliggies en die lekkerste kos. Puik plek.

Jacque G - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacque G
Individual traveler

Lekker.

Baie lekker oornagplekkie.

Chris C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris C
With spouse/partner

Die kamer was pragtig en modern en silwerskoon, ruim en baie gerieflik!

Ons het ons verblyf baie geniet, die kamer was op 'n hoë standaard en baie goed toegerus, die vol pakket DStv was 'n bonus! Die diens was baie goed en vriendelik en Thys se persoonlike betrokkenheid was op prys gestel! Sal Umtali Country Inn beslis aanbeveel.

Umtali Country Inn 's response

Dankie Chris, ek is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Dankie vir jou opbouende en positiewe terugvoer. Groete, Thys Strydom

Umtali Country Inn
Claire W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Claire W
On business

Easy stay for a business trip.

Clean, well laid out rooms, easy check-in. The shower is not great. All in all a perfect place to stay in Aliwal North.

Aleche B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aleche B
With spouse/partner

Dit was verskriklik mooi, skoon en aangenaam.

Veilige parkeerplek, silwerskoon en mooi kamers. Vinnige en vriendelike diens. Heerlike lekker warm en skoon beddegoed met gerieflike yskas, ketel en koffie in die kamer. Dit was 'n heerlike aand in ons mooi kamer.

Sonja B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja B
On business

Heerlik oornag!

'n Pragtige kamer met 'n groot stort. Als was presies soos die foto's. Ontbyt was heerlik! Sien jul gou weer!

Anna-maria F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-maria F
With spouse/partner

Fantastiese verblyf!

Heerlik gekuier. Uitstekende diens. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt. Billike prys. Alles netjies.

Brenda B - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Brenda B
With spouse/partner

Pleasant stay, clean, newly renovated and basic. Instructions to find it very confusing!

A towel rail in the bathroom would be nice.

Corne S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corne S
With spouse/partner

Skoon kamer.

Rustig. Skoon. Vriendelik.

Tanya A - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Tanya A
With spouse/partner

Was fine, however there was too much noise from the room next to ours.

Not bad can perhaps add more channels to the TV.

Karina B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina B
With friends

Eenhede is pragtig en skoon.

Dit was 'n heerlike kuier, alles was baie skoon.

Miranda I - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miranda I
With spouse/partner

Hoop om volgende keer van julle restaurant gebruik te maak.

Ons was verras met hoe mooi en skoon alles was. Regtig luuks en 'n lafenis na 'n lang reis. Sal dit definitief aanbeveel.

From
R990
per night (sleeps 2)
From
From R990
per night (sleeps 2)
From
R990
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 47 Dan Pienaar Avenue, Aliwal North, 9750, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2223c3d719e061e966115633d25f9cf51303ac741c9b84384fd771f4d76f848c7b2578bfc1f08e48ab8d249c6d7ecdd53bb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R990  per night (sleeps 2) 19 5 1 5 47 Dan Pienaar Avenue Aliwal North 9750 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.719780427766 26.71061321786
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!