Unionview Guest house
Review Summary
Yolande J - May 2022
Overall score
Alles wat great.
Marilise K - May 2022
Overall score
Dit was 'n aangename nag. Heerlik geslaap.
Lizette H - Apr 2022
Overall score
Rustige, ruim verblyf.
Venessa V - Nov 2021
Overall score
Rustig in Pretoria
Bruce N - Dec 2020
Overall score
Really nice place to lay down your head, especially if you are traveling for work.
Hennie V - Aug 2020
Overall score
Baie vriendelik ontvang. En baie dankie vir lekker ontbyt.
Annesia H - Mar 2020
Overall score
Baie dankie vir die gasvryheid, ek het baie lekker gebly.
Amalea A - Jan 2020
Overall score
Ons is vriendelik ontvang en ongelooflik bygestaan met alles. Heerlike ontbyt. Swembad. Pragtige badkamer.
Nomonde M - Dec 2019
Overall score
Union view Guest house has an amazing environment especially for a professional mother. Such tranquillity and friendly environment.
Joanette W - Dec 2019
Overall score
Gasvry en vriendelik en baie akkommoderend!
Hannes B - Nov 2019
Overall score
Dit was 'n fantasiese verblyf-ervaring.
Marthinus D - Nov 2019
Overall score
Pleasant and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en rustig.
Die mense is aangenaam, vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is netjies en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monique B - Oct 2019
Overall score
Rustige atmosfeer met 'n besonderse mooi tuin.
Theuns S - Sep 2019
Overall score
Netjies en privaat.
Susan Janse V - Aug 2019
Overall score
Solace in time of need!
Magda F - May 2019
Overall score
Absolutely wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut wonderlik.
Baie dankie, Suzette en Johan vir jul gasvryheid. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat verblyf soek in daardie area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobie P - Oct 2018
Overall score
Ons het dit geniet.
Mariaan A - Sep 2018
Overall score
I enjoyed the accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het die verblyf geniet.
Skoon, netjies, veilig. Ek het geen klagtes oor Unionview Guest House nie. Het heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annatjie C - Aug 2018
Overall score
Baie aangename, veilige, gerieflike verblyf.
Carina M - Jul 2018
Overall score
Aangenaam en stil.
Mien V - Apr 2018
Overall score
Just wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net goed, baie goed.
Niks was te veel of te min nie. Die belangstelling opreg, die filterkoffie het die ding gedoen. Dankie Suzette.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lee N - Feb 2018
Overall score
More privacy would be great.
Mj S - Feb 2018
Overall score
Vriendelike eienaars, skoon en veilige akkommodasie.
Adéle D - Jan 2018
Overall score
Professioneel, gasvry en huislik.
Bernard S - Dec 2017
Overall score
Tranquil and close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig en naby alles.
Kamer is gerielik en area stil. Geen probleem met verblyf en sal weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nokulunga S - Nov 2017
Overall score
Service with an element of extra mile.
Michelle S - Oct 2017
Overall score
Rustig, asemrowende uitsig.
Edward D - Oct 2017
Overall score
The services and reception was excellent.
Chantelle Y - Aug 2017
Overall score
Highly recommended.
Sarel B - Mar 2017
Overall score
Friendly reception and comfortable unit. Fully equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik ontvang en gemaklike eenheid, ten volle toegerus.
Vriendelik ontvang en hulle het my geskakel na ek weg is om te verneem of alles reg was. Alles was netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zelda V - Feb 2017
Overall score
Great and friendly service. Excellent location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie en vriendelike diens, baie goed geleë.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Minnie P - Jan 2017
Overall score
Friendly, affordable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike bekostigbare verblyf.
Huislike, netjiese verblyf. Aandag kan egter gegee word aan sekuriteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dirk C - Jan 2017
Overall score
Neat, clean, spacious and convenient accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon, ruim en gerieflike verblyf.
Verblyf tydens familielid se operasie. Baie gerieflik en naby aan die Jakaranda en Zuid- Afrikaans hospitale. Eenheid is heerlik ruim met alles wat nodig is. Gasvrou, Suzette, baie behulpsaam en sal die ekstra myl loop om gerief te verseker. Sal beslis weer die verblyf gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corne B - Jan 2017
Overall score
Peaceful by the mountain with birdsong in your ears.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig teen die berg met voëlsang in jou ore.
Wonderlik, goeie gasvrou en familie, voel tuis, gratis ontbyt was 'n verrassing en heerlik. Snoei asb. die bome om die uitsig ook van die gastekamer en dek te kan geniet. Daar is so baie voëls - 'n voëltjiebad en "bird feeder" op die dek sal nog meer voëls lok. Sal beslis teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mirie S - Nov 2016
Overall score
Nice and spacious. Really appreciate ALL the mirrors in the bathroom. Will definitely visit this guesthouse again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker ruim, waardeer AL die baie spieëls in die badkamer. Verseker sal ek die gastehuis weer besoek!
Ligging is perfek. Sal vir seker weer van die gastehuis gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta M - Oct 2016
Overall score
Fantasitc value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese waarde vir geld.
Baie vriendelike ontvangs en hulp. Kan dit werklik aanbeveel. Goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sarita M - Sep 2016
Overall score
Very safe and conveniently close to Pretoria's inner city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilig en gerieflik naby die die middestad van Pretoria.
Vir seker 'n blyplek om aan te beveel indien jy in die middestad moet wees vir sake en veilige verblyf soek in die omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Unionview Guest house 's response
Sarita,
Dankie vir jou resensie!
Dit is vir ons belangrik om ons gaste te laat tuis voel, so hierdie terugvoer beteken baie!
Groete.
Suzette en NIco
Marcolen S - May 2016
Overall score
Sal definitief weer hier bly, die beste nog in Pretoria.
Sinazo N - Apr 2016
Overall score
Satisfied guest.
Maureen M - Apr 2016
Overall score
I will certainly consider it on my next visit to Pretoria.
Michael N - Mar 2016
Overall score
Great stay!
Marika R - Sep 2015
Overall score
Pragtige uitsig, lieflike dek, netjiese kamer en ruim badkamer.
Wobbe B - Sep 2015
Overall score
Een prachtige lokatie.
Dalene B - Jul 2015
Overall score
Sal beslis weer daar gaan kuier as ons in Pretoria moet oorslaap.
Ronel H - Jun 2015
Overall score
Beautiful view, excellent bath, cosy accommodation.
Loraine C - May 2015
Overall score
Rustige omgewing. Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou.
Anton V - Apr 2015
Overall score
'n Klein juweeltjie.
Shelley H - Apr 2015
Overall score
Happy!
Isabel V - Feb 2015
Overall score
Dit is 'n stil omgewing, 'n pragtige uitsig oor die stad en die kamer is heeltemal apart en privaat.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 12:00 - Address: 271 Middelberg Street, Muckleneuk, Pretoria, 0001, Gauteng
- All ages welcome