The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Utopia Guest House | TravelGround
+43

Utopia Guest House

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 4 reviews for Utopia Guest House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.0/5
Herman F - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman F
With spouse/partner

Gemaklik en veilig.

Personeel was baie vriendelike en behulpsaam, hulle het geen moeite ontsien om ons verblyf aangenaam te maak nie.

Narissa V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Narissa V
With spouse/partner

Skoon & Netjies

Die kamer was baie mooi, netjies en die wit beddegoed was kraakvars en skoon. Net die volgende punte vir aandag: Ons bespreking was vir 2 mense en daar was slegs 1groot handdoek vir die gebruik van die bad of stort. Ons ontbyt was 'n vreemde ervaaring...ons het 08h00 gaan eet. Daar was n koffie masjien maar hy was nie aan nie, daar was ook nie n ketel om kits koffie te maak nie, en daar was ook nie melk nie. Daar was graankos maar nie melk op die tafel nie, slags n oop bak met plain yogurt maar in ag geneem huidige omstandighede het ons eerder gelos. 'n Dame het in die kombuis begin skarrel sonder om enige iets met ons te praat en het 15min later 2 borde met roereier, toast en bake beans saam verskillende tipes varkvleis (wors, bacon en n tipe salami wiel) voor ons neer gesit, wat defnitief baie lank vooraf gemaak is. Ons is gewoond dat daar meer kommunikeer word itv hoe gaste eiers verkies en gaste dien self op as daar nie van 'n spyskaart af bestel word nie. N voorstel is om dalk eerder met gaste te kommunikeer as hulle vir ontbyt kom aansit itv eier, bake beans ( min mans geniet / verwag dit) en vleis moet verkieslik nie voorkom of die al die voorige aand gemaak is en net opgewarm is nie.

Utopia Guest House's response

Goeie More
Jammer vir dit sal dadelik aandag daaraan gee, ek was seker nie op diens gewees nie, maar belowe sal dadelik iets doen daar aan.
Dankie dat jy my laat weet het.
Lekker dag
Brenda

Utopia Guest House
Charlene E - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charlene E
With spouse/partner

Very nice place to stay.

The breakfast was a bit cold.

Jennifer R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jennifer R
With spouse/partner

A lovely guesthouse, easily accessible and good value for money.

Luxury accommodation with spotless facilities. Helpful and friendly staff.

From R752
per night (sleeps 2)
From R752
per night (sleeps 2)
From R752
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 36 Main Street, Heatherdale, Akasia, 0182, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwYjg3YjM1LTJiNGUtNDJjOS1iODIwLWE5YTljZGQxNDliNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R752  per night (sleeps 2) 4 5 1 5 36 Main Street Heatherdale 0182 Gauteng 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.67570415182 28.129326701092
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!