The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Valley's End Guest Cottages | TravelGround
+12

Valley's End Guest Cottages

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 25 reviews for Valley's End Guest Cottages
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Mariana E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariana E
With spouse/partner

Heerlik!

Geen geld kan die vrede en rustigheid koop wat mens op die plaas ervaar nie.

Mandie L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mandie L
With spouse/partner

Die regte plek vir lekker rus sonder steurings / mense / geraas.

Huisie baie snoesig. Binneste vuurhert se pyp was toe en jy kon nie vuur in die huisie maak nie. Dit was buite toegemaak met 'n sak. Geskikte plek vir wegbreek met dierevriende. Ons drie honde het dit terdeë geniet.

Mario B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mario B
With spouse/partner

Peace and tranquillity away from the city buzz.

Once again, a peaceful, quiet experience away from it all. The gallery unit is well equipped and served all our self-catering needs. The additional furniture added since our last visit is well suited. The double bed will have to be replaced though, as the spring mechanism does not allow for a peaceful night's rest, even with the slightest movement. We eventually put the mattress on the floor.

Deon V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
With spouse/partner

Fantastic.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hennie B
With spouse/partner

Nice view. Sorry the fireplace smokes so it can't be used.

Beautiful view over Grootvadersbos. Convenient and safe. Unfortunately, the back porch was not cleaned. We chose a place because of the fireplace but couldn't use it - smoke in the room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi uitsig. Jammer die kaggel rook so dat dit nie gebruik kan word nie.

Pragtige uitsig oor Grootvadersbos. Gerieflik en veilig. Ongelukkig was die agterste stoep nie skoongemaak nie. Ons het ‘n plek gekies oor die kaggel, maar kon dit nie gebruik nie - rook in vertrek in.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vlok L - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Vlok L
With spouse/partner

Very peaceful and relaxing with fantastic views.

The house is well equipped with everything you need. Everything was clean and neat. No complaints, thank you for a nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en ontspannend met fantastiese uitsig.

Die huisie is goed toegerus met alles wat nodig is. Alles was skoon en netjies. Geen klagtes nie, dankie vir 'n lekker kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonja M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja M
With friends

The long hours spent on the patio, the silence and the beautiful view - incredible!

Thank you to Valley's End Guest Cottages. You have a beautiful place. We loved the patio. Wish we could have stayed longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ongelooflike lekker kuier op die stoep, die stilte wat jy waardeer en die prentjiemooi berguitsig wat voor jou lê. Asemrowend!

Baie dankie aan Valley's End Guest Cottages. Julle het 'n pragtige plek! Ons het die stoep vreeslik geniet. Wens ons kon langer bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Valley's End Guest Cottages's response

Baie dankie, dit was lekker om julle te kon ontvang.

Valley's End Guest Cottages
Charlene M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene M
With spouse/partner

Breathtaking.

Really a lovely, relaxing weekend in breathtaking surrounds. Can truly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Dit was regtig 'n baie heerlike rustige naweek in absolute asemrowende omgewing. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Valley's End Guest Cottages's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer, kom kuier weer.

Valley's End Guest Cottages
Sue-jëanne J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sue-jëanne J
With friends

Lieflike, wonderskone uitsig. Rustige omgewing.

Dit was 'n wonderlike plaas met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ons en ons honde sal beslis weer wil besoek! Die landskap en omgewing is super-spesiaal! Ons het baie gestap en heerlik gerus. Ons het in die eenheid wat vas aan die woonhuis is gebly. Dit was nie ten volle ingerig vir selfsorg nie, maar Elmien het gou 'n ketel gebring toe ons vra en ons het goed reggekom aangesien ons gekookte kos saamgebring het. (Geen broodbord, broodmes, klein borde, ens.) Dit was heerlik ruim, met lieflike uitsigte en redelik privaat (ons kon vroegaand die eienaars baie duidelik hoor in ons kamers, maar net 2 keer.) Ons was wel heeltemal buite sig van die woonhuis. Ek dink die kothuise sal beslis lekkerder wees om in te bly en dalk meer volledig toegerus wees. Ons kan nie wag om weer te besoek nie.

Valley's End Guest Cottages's response

Baie dankie. Ons sal aandag gee waar nodig.

Valley's End Guest Cottages
Mario B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario B
With spouse/partner

‘n Stukkie hemel op aarde.

Hierdie is voorwaar ‘n ondervinding wat ek nooit sal vergeet nie en een wat ek hoop om binnekort weer te herhaal. Die huisie waarin ons gebly het, is ‘n goed versorgde plek en het aan al ons behoeftes voldoen. Voorwaar iets besonders. Dankie aan Elmien wat elke oomblik lekker gemaak het en ons spesiaal laat voel het. As jy ‘n stukkie hemel op aarde soek, gaan bly gerus hier. Ek sou wel graag die kaggel binne wou gebruik om dit nog beter te maak.

Valley's End Guest Cottages's response

Baie dankie, was wonderlik om julle te kon ontvang.

Valley's End Guest Cottages
Alex W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex W
With friends

Gerieflik.

Gerieflike akkommodasie. Pragtige natuurskoon en die perfekte naweekwegbreek om die batterye weer te herlaai.

Richard S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard S
On business

Dit was onglooflik rustig en baie goed ingerig.

See stars.

Valley's End Guest Cottages's response

Baie dankie dit was lekker om julle te kon ontvang.

Elmien

Valley's End Guest Cottages
Corinne D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corinne D
Family with teenagers

Everything was great, thank you.

It is near Grootvadersbosch and I wanted to visit it. I think it is 'n bit expensive. There was not water on Saturday morning but luckily other accommodation. The soup and rusks that we received were very welcome.

Valley's End Guest Cottages's response

Dankie

Dit was lekker om julle te kon ontvang!

Elmien

Valley's End Guest Cottages
La B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
La B
With spouse/partner

Between the worker's quarters, animals and flies you don't invite friends for a visit.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tussen werkershuisies, diere en vlieë bring jy nie vriende oor om te kuier nie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dion P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dion P
With spouse/partner

Lekker hier uitgerus na 'n dag se ry. 'n Landelike plaaskothuis met alles wat jy benodig.

Ons het net oornag, dit sou lekker gewees het om langer te bly en die rustigheid te waardeer!

Valley's End Guest Cottages's response

Baie dankie.
Valleys End

Valley's End Guest Cottages
Rudolf F - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolf F
With spouse/partner

Amazing.

Ek het die eienaars baie beleefd ervaar. Die huis is oop en vrolik. Dit is 'n pragtige plaas en ligging. Die pad is ook heel goed, al is dit jammer die teer kom nie tot by die huis nie. Die ontbyt was so lekker. Ek sal môre weer daar gaan bly as ek kan.

Valley's End Guest Cottages's response

Baie dankie vir die kommentaar , dit word opreg waardeer.

Valley's End Guest Cottages
Danie L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
With spouse/partner

Great value for money, ideal for taking a break from society!

I would highly recommend Valley's End Guest Cottages. Friendly people, great views, ideal breakaway from society to just relax! Great value for money!

Yolandi S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Yolandi S
With spouse/partner

Pragtige uitsig!

Die eenheid is goed toegerus en dit is baie rustig en stil. Net een ding wat ons gepla het: Eers nadat ons gevra het oor die TV is ons meegedeel dat die TV 'n dag of 2 terug gebreek het en al die winkels toe was oor die Kerstydperk om dit te herstel. Maar die rustigheid was welkom!

Kobus R - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus R
With spouse/partner

Vol karakter en warm gasvryheid. 'n Ware plaaservaring.

Die verblyf is baie netjies en persoonlik. Dit beskik oor alles wat jy nodig het. Die uitsig is baie mooi en die huise is so dat jy gemaklik kan bly maar steeds weet dat jy in 'n plaashuisie vol karakter blyr.

Valley's End Guest Cottages's response

Beste Kobus,

Baie dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Valley's End Guest Cottages
Johan S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
Family with young children

Heerlike oornaghuisies in die mooiste stukkie versteekte Suid-Kaap.

Ek dink die R322 tussen Heidelberg en Suurbraak is my nuwe gunsteling area in die nabye Suid-Kaap. Die uitsig vanaf Valley's End na die Grootvadersbosch inheemse woud teen die berge is besonders. Die groen heuwels met Nguni-beeste in die verte herinner mens aan die Natalse Middellande. Mens kan net staar in die verte en jy ontspan sommer tot diep in jouself. Die hartlike, gasvrye ontvangs deur Pieter en Tharien op die plaas maak oorslaap op Valley's End ekstra lekker. Het al klaar aan die familie aanbeveel!

Valley's End Guest Cottages's response

Baie dankie vir die opbouende kommentaar, ons waardeer dit baie.

Valley's End Guest Cottages
Pauline S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline S
With friends

Een nag geslaap op pad terug van blommetoer.

'n Puik bestemming met 'n eksie-perfeksie gasvrou wat vir ons alles in fynste detail en met smaak voorgesit het ... Mens wou sommer langer bly en rus. Tien uit tien!

Valley's End Guest Cottages's response

Baie dankie vir julle besoek en die wonderlike kommentaar. Ons waardeer julle.

Valley's End Guest Cottages
Melt H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melt H
With spouse/partner

Uitstekend. Ons sal weer gaan!

Ons is baie gasvry ontvang en in 'n woonstel aan die hoofhuis geakkommodeer! Selfs beurtkrag het nie die kuier bederf nie. Onverwagte "scons" die Sondagoggend, en 'n soetdingetjie vir ons kleinkinders het die besoek die moeite werd gemaak.

Valley's End Guest Cottages's response

Hi Melt,
Dit was ons voorreg om julle te ontvang.
Ons deel graag die wonder van die skepping met gaste.

Valley's End Guest Cottages
Francois T - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois T
With spouse/partner

'Onopgesmukte' lekkerte

Die perfekte ligging, uitsigte, stilte, gehalte-vir-geld, plaasontbyte om van te droom gekombineer met onopgesmukte gasvryheid van die gasheer en vrou as die 'kersie op die koek'. Dit het 'n onvergeetlike langnaweekwegbreek gemaak! Ons kom weer!

Valley's End Guest Cottages's response

Hi Francois,
Dit was heerlik om julle te kon ontvang.
Julle teenwoordigheid het ons verryk.

Valley's End Guest Cottages
Carol H - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol H
With friends

A comfortable rustic stay.

This is the ideal venue for unwinding and enjoying the scenic views. The cottage is adequately equipped for self-catering and the complimentary items - of which there are plenty - adds to the comfort of one's stay. The owners' hospitality and teatime surprise are appreciated.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYzk3ZTllLWFjODUtNGJhOS1iZjJkLTlkZWEyOTUzOTBiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 25 5 1 5 Grootvaderbosch 114 Heidelberg 6665 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.024153429287 20.814047293825
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!