The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Verheugd Gastehuis | TravelGround
+28

Verheugd Gastehuis

Review Summary

5 out of 5from 11 reviews for Verheugd Gastehuis
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Marco L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco L

Very peaceful, neat place. Breakfast was wonderful. Host was one of the friendliest people ever, and the dog too.

Accommodation was wonderful. My son's first trip to the country for work and he absolutely enjoyed it. The animals and the accommodation. He is also busy studying and could go online for his class with no problems. Thank you so much to Verheugd Gastehuis. Will definitely be seeing you soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige, netjiese plek. Ontbyt was wonderlik. Gasheer was een van die vriendelikste mense ooit, en die hondjie ook.

Verblyf was wonderlik. My seun se eertse plattelandse uitstappie vir werk en hy het dit absoluut geniet. Die diere en die verblyf. Hy is ook besig om te studeer en kon aanlyn gaan vir sy klas met geen probleem. Baie dankie aan Verheugd Gastehuis. Sien julle definitief weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
With spouse/partner

Verheug oor hierdie juweel Verheugd Gastehuis!

Verheugd Gastehuis staan beslis uit as een van die beste gastehuise! As jy 'n rustige plaasgevoel wil beleef in 'n baie veilige woonbuurt is die plek bedoel vir jou. Die gasvrou en gasheer se gasvryheid was uitmuntend. Die dekor van kamers en die etes was van hoogste gehalte en dit alles vir 'n baie goeie prys! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Ada K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ada K
On business

Excellent value for money.

The owners of the guesthouse were very friendly and welcoming. Dinner and breakfast was superbly cooked and presented. The room was tastefully furnished with everything you needed. View was amazing. Will definitely stay there again.

Soretha K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Soretha K
With friends

Warm, vriendelik en aangenaam..

Vandat ons daar aan gekom het totdat ons gery het, het ons net die vriendelikste diens gehad. Die mooiste plekkie en alles wat jy nodig het is daar.

Jackie-lee R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie-lee R
With spouse/partner

Wonderlik.

Vriendelik, behulpsaam en die kamers is baie mooi en netjies!

Helena F - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena F
With spouse/partner

Goeie, netjiese verblyf met uitstekende veiligheid.

Ons is baie vriendelik ontvang. Uitstekende kamers en geriewe.

Anja H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja H

Baie geselig.

Dit was 'n baie mooi gastehuis. Lekker om saam vriende en familie te kuier.

Leonie R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie R
With spouse/partner

BAIE HEERLIK & GERIEFLIK

Baie vriendelike gasvrou- heerlike ontbyt en aandete- genotvolle eetkamer met lieflike kaggel. Uiters gerieflike en smaakvolle kamer/badkamer met alles wat mens kan nodig kry. Pragtig, heerlik stil en rustig. Bokkies in wildskamp op perseel is 'n bonus. Baie aangename oorslaap en op alle wyses tegemoedgekom.

Hannelie B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie B
With spouse/partner

Skoon netjiese oorslaapverblyf.

Skoon netjies oorslaapverblyf, op die buitewyk van Reitz, met wildsbokke wat rondloop. Veilige onderdakparkering. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was uit die boonste rakke. Ons het hier oorgeslaap tydens die VKB Bieliemieliefees, ligging was ideaal aangesien dit naby genoeg en ook vergenoeg van die feesterrein is dat dit nie voel of die fees op jou voorstoep plaasvind nie. PS: 'n waaier in die kamer sal nogal handig te pas kom, asook dalk solar-liggies vir wanneer Eskom besluit dit is beurtkrag.

Estelle T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle T
With friends

Beautiful environment, nice rooms, very good breakfast and wonderful friendly service. Everything was perfect.

See stars.

Verheugd Gastehuis's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Estelle.

Verheugd Gastehuis
Natascha D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natascha D
With spouse/partner

Wonderlike stukkie hemel in Reitz.

Wat 'n wonderlike stukkie juweel. Ons het só lekker gebly, een aand was hopeloos te min. Volgende keer maak ons dit sommer 'n hele week. Yvonne is 'n wonderlike mens en gasvrou. Verheugd Gastehuis is 'n ongelooflike rustige stukkie hemel, en Yvonne doen sóveel moeite en laat mens só tuis voel en haar ontbyt is heerlik.

From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Duiker Avenue, Verheugd Farm, Reitz, 9810, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02d559a554accb351a2c488b3b336a78afcb3567104e5ec1a158ead8d24d1bde02681a369a012f26045f176cbc85e7080498?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night (for 2 people) 11 5 1 5 Duiker Avenue Verheugd Farm 9810 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.809343177678 28.416554566618
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!