The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vetashe Guest House | TravelGround
+10

Vetashe Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 19 reviews Vetashe Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Qaphelani Z - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Qaphelani Z
Individual traveler

Great stay

Beautiful and quiet accommodation.

Maryna H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna H
With spouse/partner

Sal definitief weer daar bly. Lekker geslaap op die beddens.

Daar is 'n mikrogolf, yskas, ketel en eetgerei as jy iets wil saamneem.

John S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
John S
With spouse/partner

Good overnight stop.

Town itself is a dump. No reasonable restaurant, only typical franchise joints.

Vetashe Guest House's response

Thanks for your feedback about the accommodation. We can manage and keep that in good condition.
Unfortunately, we do not have control over the municipality. Our town needs a lot of TLC.
Hope to see you in the future again!

Vetashe Guest House
Eugéne V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugéne V
With spouse/partner

Bea received us at the Guesthouse, explained everything clearly and was very friendly. We were pleasantly surprised and would surely frequent the establishment again in the near future.

See stars.

Piet En Zetta J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet En Zetta J
With spouse/partner

Alles was 100% reg vir ons oornag verblyf!

Awesome! Bea is 'n gasvrou 10 000! Dankie vir alles wat 100 persent reg was vir ons oornag verblyf. 'n Mooi skoon kamer en badkamer is altyd 'n wenner. Dankie vir jou moeite om alles so huislik te maak. Sal beslis weer daar gaan bly as ons in Standerton omgewing moet oornag.

Vetashe Guest House's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was n voorreg om julle as gaste te kon verwelkom.
Julle Kan enige tyd weer kom kuier.

Vetashe Guest House
Tilana K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilana K
With spouse/partner

Puik kliëntediens, vriendelik en behulpsaam sal definitief aanbeveel!

Puik kliëntediens, vriendelik en behulpsaam sal definitief aanbeveel! Dit was rustig, die kamers is netjies en mooi. Sal definitief weer daar bly as ons weer Standerton toe gaan.

Maretta T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maretta T
With friends

Clean, neat rooms.

Wonderful place to stay after a long journey on the way to the Kruger National Park. Nice beds with good linen. Will stay there again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjiese kamers.

Wonderlike plek om oor te bly na 'n lang reis op pad Krugerwildtuin toe. Lekker beddens met goeie linne. Sal weer daar gaan oorbly in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vetashe Guest House's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit Baie.

Sal jul graag weer as gaste wil akkommodeer.

Vetashe Guest House
Daniel A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel A
With spouse/partner

Comfortable overnight guesthouse.

Very friendly hosts. Room is super neat and modern. Would recommend anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike oorslaap-gastehuis.

Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Kamer pynlik netjies en modern. Sal enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

J R V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J R V
Individual traveler

Vriendelik, behulpsaam and baie gasvry.

Die gastehuis is goed geleë naby 'n winkelsentrum. Die diens is uitstekend en die kamers gee 'n gemaklike tuis gevoel. Definitief uitmuntende waarde vir geld. Ontbyt is opsioneel, maar die moeite werd om in te sluit.

Vetashe Guest House's response

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons waardeer dit en hoop om jou spoedig weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Bea

Vetashe Guest House
Ronald L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronald L
With spouse/partner

Baie goed ontvang en alles was soos benodig.

Baie goed ontvang, alles was so verwag.

Marinette D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marinette D
With spouse/partner

Vetashe Guest House is 'n netjiese, bekostigbare gastehuis met moderne geriewe.

Vetashe Guest House is 'n gerieflike gastehuis met 9 kamers. Die fasiliteite is redelik privaat en gerieflik. Die kamer waarin ons tuisgegaan het is modern en gerieflik ingerig met 'n klein kombuisarea met die nodige geriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en ketel, asook eetgerei vir twee persone. Die en-suite badkamer is modern en skoon. Alles is redelik nuut en netjies versorg. Die kamer beskik ook oor 'n dakwaaier asook 'n verwarmer vir koue Standerton-nagte en 'n reuse kragstasie-toneel teen die muur wat die omgewing uitbeeld. Besonders! Die houtdek-stoepie voor die kamer gee effens privaatheid en bied ruimte om te sit en koffie drink en na die gekoer van Standerton se duiwe te luister. Die terrein is nie kindervriendelik nie, want die swembad is nie omhein nie en die grootste deel van die terrein is gruisklippies. Veilige parkering is agter die huis. Vetashe is beslis 'n oorslaap werd! Die gasvrou was besonder vriendelik en behulpsaam.

Ettienne K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ettienne K
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

T S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
T S
Family with teenagers

An unbelievably nice place to stay.

Friendly hostess who welcomed us with open arms. Very safe and neat place to stay. Would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ongelooflike lekker plekkie om te bly.

Vriendelike gas vrou wat ons met ope arms verwelkom het. Baie veilige en netjiese plek om te bly. Sal definitief weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan G
Family with teenagers

Lovely!

Beautiful, clean, neat and peaceful guest house. Thanks Bea, for your hospitality and friendliness. We will definitely stay over at your place again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Pragtige, skoon, netjiese en rustige gastehuis. Dankie Bea vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons sal beslis weer by julle oorslaap!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christine N
Individual traveler

Vetashe was clean and brand new. The owners were very friendly.

We just slept there overnight to run a marathon the next day, but Vetashe met our needs.

Wilma N - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilma N

Gerieflik en netjies.

Die B&B is nog in sy kinderskoene. Ons kon sien ons kamer was sopas klaargemaak, so daar was klein dingetjies wat ons gemis het, soos handdoekrelings in die badkamer. Maar die gasvryheid en lekker ontbyt het definitief opgemaak daarvoor.

Myrtle R - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Myrtle R
On business

Baie gerieflik en privaat. Naby aan eetplekke.

Die gastehuis word definitief aanbeveel. Ontbyt was fantasties.

Susan R - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan R
With spouse/partner

Baie netjies en baie gasvry.

Baie goed. Dankie vir julle gasvryheid!

Surita N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surita N

Aangenaam en gasvry.

Ons het baie lekker gebly en Bea is baie behulpsaam en gasvry.

From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 60A Beyers Naude Street, Standerotn, 2430, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MjU2MWI3LTU5ZWEtNDAxNS04N2RkLTA5NmZhMTVlY2VjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R690  per night (for 2 people) 19 5 1 5 60A Beyers Naude Street Standerotn 2430 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.934880560633 29.241350144148
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!