The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Villa Vredenrust | TravelGround
+94

Villa Vredenrust

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 107 reviews for Villa Vredenrust
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Bruce L - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bruce L
With spouse/partner

Baie netjies!

Ons het baie daarvan gehou dat daar mense in Bloemfontein is wat lief is vir diere.

Doreen A - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen A
Individual traveler

Lekker gebly vir 4 nagte.

Die eenheid is pragtig gemeubileer en silwerskoon. Die tuin is mooi opgepas en die erf is veilig. Die personeel is werklik vriendelik. Groot French door wat na die tuin lei.

Martinet B - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martinet B
With friends

"Home away from home."

Ons stop nie graag in Bloemfontein nie, maar moes vir 'n sportnaweek met die kinders 'n plekkie kry. Ons was so gelukkig om 'n selfsorg te kry waar ons so tuis gevoel het. Die huisie is ruim genoeg vir 'n gesin van vier. Daar was lekker hout beskikbaar vir 'n braai. Parkering was veilig en ons het so lekker gekuier. Ons eenheid was elke dag gediens en tot ons skottelgoed was gewas en weggebêre. Villa Vredenrust is naby die hospitale selfs vir families wat van ver kom. Daar is 'n winkelsentrum naby waar jy aankope vir so 'n oorbly kan doen. Eienaars was baie gasvry en ek sal dit vir enige iemand wat van skoon, netjies en stilte hou aanbeveel. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Hulle kan net dalk die volgende byvoeg in eenheid 1: wynglase, braaibak en tang. En steakmessies vir braai. Baie dankie SanMarie, ons het heerlik gekuier.

Jone M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jone M
Family with young children

Fantasties!

Die beste verblyf, vriendelikste en behulpsaamste diens! Kamers was ruim, skoon, netjies en super gerieflik! Ons was amper jammer om huis toe gaan. Lekker grasperk vir kinders om te speel. Ons sal beslis weer hier bly as ons Bloem weer besoek! Villa Vredenrust gee vir jou vrede en rus.

Juandri K - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juandri K
Family with young children

Gasvry, netjies en skoon met baie behulpsame mense, ons sal beslis weer by Villa Vredenrust slaap.

Die kamers was baie netjies en skoon. Ons is met ongelooflike gasvryheid verwelkom, die kamers is kindervriendelik en het alles wat mens kan nodig kry beskikbaar. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak.

Annemarie B - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie B
With friends

Dit was baie rustig.

Ek sal enige tyd weer by julle kom inloer. Baie gasvry.

Benita P - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita P
Family with young children

Baie lekker gebly - sal vir seker weer kom en sterk aanbeveel!

Hartlik en vriendelike mense. Pragtige, netjiese, skoon huisie. Rustige woonbuurt/omgewing. Ons sal beslis weer daar bly!

Andre P - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre P
Individual traveler

Baie lekker plek.

Dalk een observasie: kan dalk 'n sagter bed hê. Anders as dit is dit 'n bitter lekker plek.

Leilani V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leilani V
Individual traveler

Baie netjies en goed geleë.

Die kamer is baie skoon en netjies. Die tuin is pragtig. Daar was egter onsekerheid oor watter kamer bespreek is en niemand op die perseel te vinde met uitkloktyd nie. Sal graag wil voorstel dat daar ten minste 'n skerm geplaas word tussen die toilet en die kombuis. Voldoende oornagverblyf vir enkelpersoon.

Riekie S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie S
With spouse/partner

Baie mooi!

Ons het heerlik oorgeslaap daar op pad huis toe. Die bed het heerlik geslaap en alles was skoon en netjies, baie dankie!

Marlene E - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene E

Sal definitief weer gebruik maak van Villa Vredenrust.

Baie lekker gebly, sal aanbeveel vir enige een wat rustigheid verkies. Ligging is uitstekend. Die naam Vredenrust doen sy naam gestand.

Lizelle S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
With friends

Ons kuier altyd lekker hier.

Gasvryheid, netjies en veilig. Ons en die honde voel altyd tuis hier.

Annerie S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annerie S
With spouse/partner

Comfortable and clean.

Body soap in the shower would be great. If you pay that much, one would expect a plunger with filter coffee at least. The unit was beautifully decorated and clean.

Esmari K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Esmari K
With spouse/partner

Netjiese verblyf, maar swak kliëntediens.

Ons het 2 ure lank gesukkel om die eienaar in die hande te kry om by die verblyf in te kom. Dit is nadat ons vroeër die dag die tyd van aankoms bevestig het met die eienaar, hulle het egter glad nie daarop geantwoord nie. Ons stel voor dat daar twee kontaknommers beskikbaar is vir kliënte.

Lizelle S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
With friends

Gasvryheid en netjies.

Ons bly altyd lekker hier. Dit is veilig en die honde is ook welkom en geniet dit.

Louise B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise B
With spouse/partner

Baie netjies en veilig.

Ons was verwelkom deur Pippa, die familiehond. Pragtige verblyf. Die Maritz-familie is so vriendelik, ek sal beslis weer daar oornag.

Marianne V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marianne V
With spouse/partner

Non-friendly owners.

When we arrived after confirming our booking them know the following happened: There was no bell at the gate so we had to phone and wait 5 min in street to get access. When I got out the black lady who opened the gate said there is only one room with a double bed and 2 single beds. I booked 2 rooms - complete misinformation. Cecilia the owner was very rude. The main bedroom had no airconditioning just the lounge where the 2 single beds were in. There was also no fan for the main bedroom. Also no mosquito burners or spray with a lot of them through the night. The garden was well kept. The main bed was making a noise whenever you moved. The mother of the owner who stays there next to the unit was also very rude when I was telling my friends who visited me about the service we got from Cecilia. Will not stay there again!

Gerbrecht M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerbrecht M
With spouse/partner

Mooiste tuin in Bloemfontein.

Die mooiste tuin in Bloemfontein! Heerlike eenheid, volledig toegerus. Gemaklik geleë naby aan hospitaal en winkelsentrum. Tot Pippa – die familiehondjie het al stertswaaiend kom hallo sê. Ons het heerlik gebly by julle.

Marlize T - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize T
Family with young children

Netjies en skoon.

Sal enige tyd weer daar bly. Goeie ligging.

Sonja V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja V
With spouse/partner

Lekker ruim eenheid in rustige omgewing. Beslis waarde vir geld.

Dit is ons 2de besoek aan Villa Vredenrust. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Eenheid is baie netjies en skoon met 'n pragtige tuin wat goed versorg is. Soos die vorige keer, het ons heerlik gebly en sal beslis weer daar bly wanneer ons weer in Bloemfontein is.

Marrs B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marrs B
Family with teenagers

Clean and neat.

Had no sleep. The dog barks right through the night.

Russell B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Russell B
Individual traveler

The host was busy with other guests when I arrived but was still friendly and helpful. The room itself was clean. A relatively pleasant overnight stay.

No further comments.

Jacques V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
Family with teenagers

Baie lekker oornag. Sal Villa Vredenrust vir seker aanbeveel.

Vriendelike diens. Baie netjies en skoon. Veilige parkering. Sal vir seker weer daar oornag.

Darryl D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Darryl D
Individual traveler

Rustig en netjies.

Die plek is netjies en goed toegerus. Baie goeie ligging.

Lizelle S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
With friends

Veilig, netjies en wonderlike gasvrou.

Een van my gunsteling gastehuise.

Paul S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul S
Individual traveler

Rustig, veilig, vergenoegd.

Villa Vredenrust bied alles wat nodig is vir 'n nag oorslaap. Uitstekend. Baie dankie!

Hein V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hein V
With spouse/partner

Gerieflike verblyf.

Daar is bykans geen inboekreëlings nie - skoonmaker wat basies vir jou sleutel afgee en daar gaan jy. Dieselfde vir die uitboek. Vir voorkeurvennoot het ek meer verwag.

Claudia B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia B
With friends

Baie goed geleë en netjies

Die plekkie is gerieflik naby die snelweg geleë, elke eenheid is baie netjies en goed toegerus

Jan D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
Individual traveler

Heerlik en rustig, baie dankie!

Heerlik, rustig en naby aan lekker restaurante. Baie dankie, sal definitief terugkom!

Wynand S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand S
Family with young children

Lieflike verblyf - sal beslis aanbeveel.

Ruim kamers, netjies en skoon - met pragtige tuine en 'n rustige atmosfeer, en vriendelike, verwelkomende diens. Uitstekende waarde vir geld - sal beslis weer daar bly.

Delein V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delein V
With friends

Baie lekker gebly.

Sal weer daar oornag.

Ria G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria G
With spouse/partner

Awesome

Fantasties, dis dierevriendelik.

Dion B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dion B
Family with young children

Good location.

Clean and neat. Please put up a light where the vehicles park. Was very dark when we got back from dinner.

Stephanie L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie L
With spouse/partner

Fantasties.

Baie skoon, mooi en netjies. Sal beslis weer daar slaap.

Tracy N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tracy N
Individual traveler

Stayed four nights.

Sadly no plug in stove. I had planned my meals around cooking big disappointment. I don't use a microwave.

Villa Vredenrust 's response

Please note that the fact that we don’t have stoves in our units is stipulated out in our description.

Villa Vredenrust
Louise D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise D
With spouse/partner

Ideal naby hospitaal geleë.

Heerlike kuier. Net een klein probleem, die wasbakkraan se pyp het gelek wat vloer natgemaak het.

Mark P - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark P
With friends

Very nice.

Will recommend this villa anytime. Very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Sal enige tyd villa aanbeveel. Baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nelleke K - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelleke K
With spouse/partner

Waarde vir geld

Villa Vredenrust is baie aangename verblyf. Klinies netjies. 100% aan te beveel. Eienares baie aangenaam. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Wilhelm D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilhelm D
Individual traveler

Baie lekker. Ontvangs was bietjie deurmekaar, maar nadat ek die vrae gevra het en inligting wat ek wou gehad het gekry het, was die verblyf heerlik.

Daar is 2 eiendomme met Villa Vredenrust-tekens op aan weerskante van die pad. Het nie geweet na watter een om te gaan nie. Daar aangekom het die dametjie nie heeltemal van my geweet nie. Gelukkig het ek die nodige inligting gehad en ek was toe na my kamer geneem. Na die onduidelike begin was die verblyf heerlik.

Liezel H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel H
With spouse/partner

Heerlike oornagverblyf.

Kan Villa Vredenrust met vrymoedigheid aanbeveel.

Gary B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary B
With spouse/partner

Great place, comfortable.

Friendly host. Clean and cozy. Good pet friendly place. Had a good sleep and comfortable and we chilled. Would go again!

Karin S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
Individual traveler

Baie veilig en waarde vir geld.

Ek was net vinnig daar, maar ek sal definitief weer teruggaan as ek in die area is. Dit is ook verskriklik veilig, my kar was volgepak aangesien ek besig was om te trek. En ek het nie een keer gewonder oor die veiligheid van my kar of my besittings nie.

Allan I - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Allan I
With friends

A very comfortable stay. It was really nice to sit out in the garden watching the birds.

Our room for well furnished with quality furnishings and fittings. One improvement that could be made would be to divide the sleeping area from the ablutions. This could be done simply with a curtain rail. But overall we were very comfortable.

Riana V - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Riana V
With spouse/partner

Die ingang van die kamer is agter huis in klein gangetjie.

Ons kamer was agter aan huis, met 'n deur uit die badkamer waarvoor ons nie 'n sleutel gehad het nie, voel nie baie veilig nie. Die melk wat in die yskas geplaas was was 'n halwe bottel, was nie geseël nie.

Johan T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan T
On business

Oorslaap.

Oorslaap vir die aand op 'n besigheidstrip.

Henk D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk D
With spouse/partner

Pragtige plek met ’n baie vriendelike gasvrou.

Die plek is pragtig! Skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Lekker gemaklike beddens en lekkerruik beddegoed. Genoegsame melk, koffie ens. vir gaste. Eerste plek wat ons by oornag waar jy baie meer as net 1 koppie koffie per gas kan geniet. Hulle is ook dierevriendelik.

Anieka M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anieka M
With spouse/partner

Dit was aangenaam.

Dit is 'n lekker netjiese plekkie. Die toerusting om mee kos te is net 'n bietjie min. Daar was byvoorbeeld nie 'n groentemessie en snybord nie en ons moes daarvoor vra.

Sonja V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja V

Vriendelike, puik diens en waarde vir geld.

Netjiese, skoon eenhede met alles wat mens nodig het. Vriendelike puik diens ontvang. Sal weer daar gaan bly.

Konnie B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Konnie B
With spouse/partner

Ideale verblyf vir reisigers.

Ideale oornag verblyf op pad na Johannesburg of Pretoria vanaf Kaapstad. Sal weer daar oornag.

Marietta V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietta V
With spouse/partner

Baie gerieflik en skoon.

Die geriewe is baie netjies en skoon en die area baie rustig.

Magda K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda K
With spouse/partner

Oornagverblyf.

Baie gerieflik en netjies met alles wat nodig is vir oornag. Miskien net 'n afdak/awning oor die stoepie voor eenheid 2 waar ons gebly het. Was reënerig met ons vertrek.

Connie O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie O
With friends

Dit was 'n een nag verblyf in Bloemfontein. Villa Vredenrust is 'n huis weg van jou huis. Wonderlike rustige atmosfeer.

Gerieflike selfgsorgeenheid. Ons het heerlik geslaap. Baie naby aan Rosepark Hospitaal. Ek sal definitief weer my volgende keer gebruik maak van Villa Vredenrust.

Clara E D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Clara E D
Family with teenagers

Rustig.

Netjies, rustig, smaakvol ingerig.

Elsa V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsa V
Individual traveler

Naweek-verblyf.

Baie mooi, skoon en veilig. Wonderlike gasvryheid en behulpsaamheid!

Michelle B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle B
On business

A piece of peace, a comforting space to relax.

So clean and tidy. The interior is beyond beautiful, the villa provides a wonderful environment for family and friends, as well as the appropriate space for work. Pet friendly!

Lizelle S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
With friends

Stunning plek, veilig, skoon en goed geleë! Vriendelike gasvrou!

Ons het vreeslik lekker gebly en rustig geslaap. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Tracey S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tracey S
With spouse/partner

We had a comfortable stay at Villa Vredenrust. Our room was neat and clean.

Villa Vredenrust is neat, clean and nicely decorated. We had a comfortable room with a lovely bathroom.

Kate W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kate W
Family with young children

Vriendelik, gemaklik, skoon en smaakvol.

Ons het ons oorslapie so geniet. Ons is rustig ontvang, gemaklik geslaap en die kinders was mal oor die tuin en vriendelike Pippa, die hond. Sal enige tyd weer oorslaap. Baie dankie.

Millicent C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Millicent C
With spouse/partner

A quiet and relaxing city stay.

A delightful garden cottage with everything you would need for a restful overnight stay. Walking distance from shops and takeaways. Wonderfully quiet and relaxing after a long trip.

Andrea W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea W
Individual traveler

Soos altyd, heerlik hier gebly. Is ook buigbaar ten opsigte van in- en -uitkloktye, waardeer dit baie. Linne luuks, eenheid skoon en netjies en alles in 'n werkende toestand.

Sien sterre.

Renee V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee V
With spouse/partner

Pragtig en heerlik!

Ons was baie beïndruk met die kamer en geriewe. Veral die badkamer was goed ingerig vir reisigers. Ons was vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die plek was uiters skoon en netjies en pragtig! Ons sal beslis weer daar bly in die toekoms! Dankie Villa Vredenrust vir jul besonderse diens!

Estelle J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle J

Verblyf was net 'n plesier en goeie waarde vir geld!

Die kamers en badkamers is baie modern en netjies! Toegang tot die tuin is 'n plus.

Madri D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madri D
Family with teenagers

Vriendelik. Veilig. Skoon en netjies. Rustig.

Sal enige tyd weer daar wil oorbly.

Marlene N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene N
With spouse/partner

Enjoyable and repeatable.

It was a enjoyable stay. Friendly and helpful hostess. Clean and comfortable accommodation. We will stay there again on our next visit.

Clive C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive C
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs alhoewel dit later as normale inboek ure was.

Die aangrensende suite is vir ons gebruik beskikbaar gemaak aangesien dit 'n stort gehad het en die braai (met 'n sakkie hout) het reggestaan om te kon ontspan na baie ure op die pad. Hulle het ook my swaer, van Witrivier, te gemoed gekom met aangepaste tariewe toe sy vrou, onbeplan vir 2 weke, in die hospitaal gelê het. Ondersteun hulle gerus!

Tutti G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tutti G
With spouse/partner

Heerlike oornagplekkie. Gerieflik en aantreklik.

Die plekkie is ideaal vir oornag reisigers. Netjies, smaakvol en gerieflik. Die tafeltjie en stoele in die tuintjie was 'n heerlike rusplekkie in die vars aandlug na 'n lang reis.

Ina E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina E
With spouse/partner

Warm welkom deur ons gasvrou.

Honde was hartlik verwelkom deur die gasheer. Ek sal weer daar oorslaap. Skoon, netjies, tuin pragtig. Alles baie goed. Stel net voor daar's ’n klokkie by die hek om te druk en in die aand sien mens nie die naambord nie. Maar werklik ’n lieflike plek.

Andre H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre H
With spouse/partner

Ons is baie hartlik verwelkom, veilig, skoon en lekker gebly. Kan beslis aanbeveel

Die area waarin ons gebly het is baie maklik gelee vanaf die hoofpadroete. Die eienaar was so behulpsaam en het regtig uit haar pad gegaan om ons as vreemdelinge te laat tuis voel. Voorwaar lekker gebly!!!!

Sarina V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarina V
Family with young children

Netjies, rustig en gerieflik

Pragtige verblyf, was skoon en netjies. Heerlik geslaap. Sal definitief weer oorslaap as in daardie rigting

Whellan D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Whellan D
With friends

Baie aangenaam!

Die eenheid was baie netjies en skoon, ons was vriendelik ontvang en het 'n wonderlike nagrus geniet na 'n lang reis.

Riaan L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Riaan L
With spouse/partner

Ongelukkig

Ons kon nie die kamer kry wat ons bespreek het nie, en daarom het die eienaars 'n 50% terugbetaling belowe wat ons nou nog nie gekry het nie. Die televisie in ons kamer het ook nie gewerk nie, en hulle kon dit nie vir ons uitsorteer nie.

Jesmine C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jesmine C
With friends

Great quality for money

Friendly host and great quality service

Vernon K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon K
With spouse/partner

Oornag oppad na Jhb

Netjies en goed gelee

Walter C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter C
With spouse/partner

Very nice overnight stay, excellent service and help.

Owners and staff make you feel very welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker oornagplek, uitstekende diens en hulp.

Eienaars en staf laat jou baie welkom voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarina V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarina V
Family with young children

Pragtige plek, goeie ligging en lekker spasie.

Pragtige eenheid, mooi dekor en goeie ligging. Naby die N1 en nodige winkels. Eienaars baie hulpvaardig.

Jacques V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
Individual traveler

Baie lekker gebly.

Vriendelikste eienaar wat ongelooflik behulpsaam was. Sal ten alle tye aanbeveel vir mense wat in Bloemfontein verblyf soek.

Eswell S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eswell S
With friends

The place is very neat and convenient for my privacy.

I had a wonderful weekend stay and the ladies are very humble.

Walter C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Walter C
With spouse/partner

Had a very nice stay in a neat place with friendly and helpful people to help us.

Will be back again for a pleasant stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly in 'n netjiese plek met vriendelike en hulpvaardige persone om ons te help.

Sal weer terug wees vir die aangename verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Samantha S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Samantha S
With spouse/partner

Beautiful accommodation, very helpful and friendly hosts.

Our hosts checked in with us during the day of our check-in to make sure of our arrival time. Beautiful accommodation awaited us. We needed a few things during our stay our hosts were happy to help and were easily contactable (even after we left). We really enjoyed our stay at Villa Vredenrust and hope to stay there again.

Michelle T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle T
Family with young children

Gevoel soos huis weg van die huis!

So lekker gebly! Baie dankie!

Annis S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annis S
With spouse/partner

Ongelooflik mooi, netjies en veilig.

Ons verblyf was baie mooi, netjies en skoon. Ons het ons verblyf geniet, was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal enige tyd met gemak weer hier tuisgaan.

Gerrit P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit P
With spouse/partner

Very nice.

We were looking for accommodation near Rose Park. Villa Vredenrust was ideally located. Place is very spacious and will definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons het verblyf naby Rosepark gesoek. Villa Vredenrust is ideal geleë. Plek is baie ruim. Sal dit beslis aan beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen C
Family with teenagers

Good accommodation.

We had a friendly welcome and everything was clean and neat. Very good accommodation. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en als was skoon en netjies. Baie aangename verblyf. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lize F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize F
Family with young children

Hartlik ontvang, veilig, netjies, modern, skoon en gemaklik.

Met aankoms is ek hartlik ontvang. Die plekkie is veilig geleë met sekuriteitshek in woning se agterplaas. Dit is lekker stil en rustig. Eerste indrukke was dat dit mooi skoon, netjies en modern is. Kombuis is volledig toegerus en volle DStv-pakket is 'n bonus. Ons gesin van 4 het gemaklik gebly.

Ancois S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ancois S
With spouse/partner

Neat and lofty.

Very neat place with very friendly service! The matres was a bit hard, but beautiful and stylish unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en ruim.

Baie netjiese plek en baie vriendelike diens! Die matras is net effens hard, maar pragtige stylvolle eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tani P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tani P
With spouse/partner

Uitstekende plek om te bly!

Baie netjiese ten volle toegeruste eenheid! Baie vriendelike gasvrou! Sal definitief weer daar bly!

Liesl S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liesl S
Family with young children

Netjiese, gemaklike verblyf.

Die huisie was skoon en netjies met als wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.

Odelia D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odelia D
Family with young children

Skoon, netjies en het baie welkom grovel.

Baie mooi en skoon. Tuin en lieflike grasperk is 'n groot pluspunt. Kinders kom heerlik baljaar na 'n dag op die pad.

Yolande D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande D
Family with young children

Baie netjiese, gerieflike verblyf.

Keurig gemeubileer en rustige area naby snelweg en hospitaal. Ons het ons verblyf baie geniet. Veral vriendelike honde-kind, Pippa.

Lindie D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lindie D
Individual traveler

Clean and beautiful with friendly hospitality!

I was warmly welcomed and the place was beautiful and clean. I'll recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en pragtig met vriendelike gasvryheid!

Ek is hartlik ontvang en die plekkie was pragtig en skoon. Ek sal dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Minnie C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minnie C

Ons stil en rustige hawe tussen hospitaalbesoektye en doktersafsprake, waar ons werklik kon ontspan en herlaai.

Die ligte, ruim en silwerskoon eenheid met groot glasdeure wat oopmaak op die rustige tuin is werklik 'n oase. Die eenheid is pragtig en goed toegerus met mikrogolf en 'n ys-/vrieskas en Wi-Fi, die wit beddegoed dra by tot die ontspanne dog netjiese voorkoms. Die hoofslaapkamer is 'n gerieflike grootte en die leefarea beskik oor nog twee enkelbeddens, twee gemakstoele en 'n tafel met vier stoele, waar mens lekker kan eet, werk of sommer net sit en lees. Almal het ons so welkom laat voel, maar ons tog die privaatheid gegun wat ons nodig gehad het. Die badkamer is funksioneel met ruim stort en wasbak en toilet.

Monica D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Monica D
With friends

The accommodation was outstanding.

The accommodation was really great. The house was clean and neat and the host was very helpful and friendly. Large garden for the dogs to play in.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was uitstekend.

Die verblyf was regtig 'n plesier. Die huisie was skoon en netjies en die gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik. Lekker groot tuin vir die honde om in te speel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anneline R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneline R
Family with young children

Baie lekker en gasvry.

Die plekkie waarin ons gebly het was volledig toegerus met alles wat ons benodig vir ons met ons 2 kleinkinders. Die tannie is baie vriendelik en behulpsaam. Die kinders kon lekker op die gras speel. Die plekkie is skoon, netjies en baie mooi modern.

Annelie N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelie N
With spouse/partner

Very pleasant and safe.

Friendly service, well located near hospital, very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en veilig.

Vriendelike diens, goed geleë naby hospitaal, baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lolita J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lolita J
Individual traveler

Lovely, clean and neat place. Nice decor, peaceful surroundings and awesome homemade rusks!

I enjoyed the stay.

Pieter V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Uitstekende akkommodasie.

Beslis 'n plek om as middelpunt te gebruik as jy reis.

Jaco E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco E
Family with teenagers

Great, warm, friendly accommodation in cold, wet weather!

Lovely overnight accommodation for our family, and the welcome was warm in the cold and wet weather! Definitely value for money, the place is cosy and clean, and there was no reason to worry about anything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker, warm, vriendelike verblyf gewees in koue, nat weer!

Heerlike oornagverblyf vir ons gesin gewees, en die ontvangs was warm in koue nat weer! Beslis waarde vir geld, die plek is snoesig en skoon en daar was geen rede om oor enige iets te kommer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Feroza F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Feroza F
Individual traveler

My stay was very comfortable and I felt safe.

I will stay there again in future. The unit was clean and the owner made me feel at ease. She was very accommodating.

Rene D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene D
Family with teenagers

Ruim, netjies en skoon.

In die koue Bloemfontein is dit die gastehuis om te bly.

Debbie B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie B
Family with young children

Fantastiese verblyf!

Sal beslis weer hier bly. Was skoon, netjies, veilig en pragtig! Lekker tuin wat welkom was na die lang pad en vriendelike gasvrou!

Laurika R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurika R
With spouse/partner

Gasvry en rustige verblyf. Kan ook braai in die tuin.

Dit was net die plek wat ons nodig gehad het om te oornag. Vriendelike gasvrou. Ook baie lekker koffie en beskuit uitgesit. Het dit baie waardeer. Bedlinne is vars en skoon. Ons honde was ook welkom. Sal beslis weer daar wil oorslaap indien nodig.

Jacki V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacki V
With spouse/partner

We thoroughly enjoyed our stay at Villa Vredenrust, we were very comfortable and it was safe and secure.

Sanmarie, the owner of Villa Vredenrust was very kind and welcoming. The apartment is very well appointed and has a lovely enclosed garden, which was perfect for our dogs. Our car was also secure and under shelter on the property. We had 5 very comfortable night's sleep there with everything that we could have needed! The Hyper market is very close and convenient for shopping.

Marie B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie B
Family with young children

Lieflik!

Pragtige plek met lieflike atmosfeer en gasvrye eienaars.

Carel P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carel P
With spouse/partner

So pleasant, spacious, neat and well-equipped.

Stayed 4 nights. Daily cleaning service. Friendly and helpful staff. Equipped with everything you need for self-catering. Also very central. I just recommend installing asbestos heaters (cheap and economical) since the rooms can get quite cold in the mornings and evenings. Still had a great stay. Thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam, ruim, netjies en goed toegerus.

Het vir 4 nagte geslaap, woonstel is elke dag gediens. Personeel hulpvaardig en vriendelik. Daar is alles wat jy nodig het vir selfsorg. Dit is ook baie sentraal. Ek sal net aanbeveel dat asbesmuurverwarmers (goedkoop en ekonomies) in die woonstel opgerig word, aangesien die vertrekke maar bietjie koud is in die oggende en aande. Nogtans baie lekke gebly. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charl D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl D
With spouse/partner

Hospitality, neatness and the best bed in the world! It was lovely to receive such a wrm welcome after a long day on the road.

We were so tired when we arrived there, but the friendy reception, freshly baked rusks and coffee quickly trumped fatique. Our cats also enjoyed it a lot. The accommodation was top class and everything was very clean and neat. We will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid, netheid en die beste bed in die wêreld! Dit was heerlik om hartlik verwelkom te word na 'n lang dag se reis.

Ons was pootuit toe ons daar aangekom het, maar die hartlike verwelkoming, vars beskuit en koffie het die moegheid vinnig verdryf. Ons katkinders het dit ook baie geniet. Die akkommodasie was top klas en alles wat baie skoon en netjies. Ons sal beslis teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Villa Vredenrust 's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons hoop om julle binnekort weer by Villa Vredenrust te verwelkom.

Villa Vredenrust
Liezl M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liezl M
Family with teenagers

Baie lekker in 'n baie rustige omgewing.

Ons het net een nag oorgeslaap, maar is welkom ontvang in 'n baie mooi plekkie in 'n baie rustige omgewing. Die gasvrou is 'n baie oulike persoon met baie warmte.

Villa Vredenrust 's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was heerlik om julle by ons te hê! Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.

Villa Vredenrust
Tania V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money