Villa de Vie Self Catering
Review Summary
Juanita V - May 2022
Overall score
Baie lekker.
Ronel S - Jan 2022
Overall score
Gemaklik lekker.
Chaveli P - Aug 2021
Overall score
Baie tevrede
Francois L - Jul 2021
Overall score
Veilig en gerieflik.
Johnita W - Jun 2021
Overall score
Ek het 'n plekkie gesoek om te rus en dit was perfek.
Antoinette J - Apr 2021
Overall score
Tweede keer, heerlik gebly.
Louis B - Feb 2021
Overall score
Ons het doktersbesoeke in die Paarl gehad.
Louis B - Nov 2020
Overall score
Die woonstel is perfek vir 'n kuier in die Kaap.
Franciske M - Feb 2020
Overall score
Everything we needed, even tissues.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles gehad wat ons nodig gekry het, selfs tissues.
Woonstel was baie gerieflik, met alle toerusting, gerieflike parkering, selfs vir ekstra voertuig. Ons kon swem as ons wou. Heeltyd veilig gevoel. Beddens was gerieflik en TV-kanale was goed. Sal beslis weer oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel S - Jan 2020
Overall score
Baie lekker en tevrede.
Nureen S - Nov 2019
Overall score
Lovely place.
Jene L - Nov 2019
Overall score
Loved the stay.
Helet W - Oct 2019
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Is baie sentraal geleë. Goeie kwaliteit bed en beddegoed. Ons het heerlik gebly. Ongelukkig het ons net een nag hier geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmaine V - May 2019
Overall score
It's a neat unit with everything needed, even for a longer period, with a central location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n netjiese eenheid met alles wat nodig is, selfs vir 'n langer periode, met 'n sentrale ligging.
Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het gereeld met ons opgevolg oor aankoms- en vertrektye en of ons tevrede is. Daar was lekker sjokolade om ons te verwelkom. Ons sal maklik weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leonard V - Mar 2019
Overall score
Heerlike skoon en netjiese verblyf in Brackenfell. Die gasvrou is vriendelik en uiters behulpsaam.
Karin L - Dec 2018
Overall score
Was heerlik. Alles wat ons nodig gehad het.
Malcomb D - Dec 2018
Overall score
Clean, comfortable and convenient.
Malcomb D - Oct 2018
Overall score
Always clean and comfortable.
Antoinette J - Oct 2018
Overall score
The accommodation is neat and clean, and location perfect. It is a safe complex and neighbourhood.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf is netjies en skoon, en ligging perfek. Dis veilige kompleks en buurt.
Linda, baie dankie vir die verblyf. Die plekkie is baie netjies en ek sal beslis weer van jou dienste gebruik maak. As ek iets moet sê wat dalk nie positief is nie is dit die stort. Die water reguleer moeilik en dit lek baie op vloer (glas is nie reg op bad nie). Verder geen probleme, lieflike plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cambert O - Sep 2018
Overall score
Baie netjies en skoon.
Malcomb D - Jul 2018
Overall score
Comfortable, safe and convenient.
Cornelius H - Oct 2017
Overall score
Die verblyf is veilig, netjies en die eienaar is baie vriendelik en eerlik.
Jeanette B - Jul 2017
Overall score
Wonderful stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly!
Als wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 65 Vredekloof Road, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Western Cape
- All ages welcome