Villa Marcos
1 review
Self Catering
Review Summary
5 out of 5from 1 review Villa Marcos
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Desiree V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree V
With spouse/partner
Skoon en netjies, asook veilig.
Villa Marcos's response
Hi Desiree, John, Adriaan en Andrea
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir my 'n resensie te skryf. Dit word werklik uit ons harte waardeer en ook dat julle my so 5 sterre gegee het.
Verder wil ek julle weer bedank dat julle so mooi gewerk het met die water, in die tyd wat ons so 'n krisis beleef in Kaapstad.
Dit was werklik 'n plesier om julle te huisves en ons sal dit enige tyd weer doen. Julle was werklik 5-ster gaste.
Baie groete en liefde.
Rixie en Rui
Villa Marcos
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 68 Seder Avenue, Panorama, Parow, 7500, Western Cape
- All ages welcome