Vista Bonita Apartments
Review Summary
Sandy S - Jan 2021
Overall score
Absoluut die moeite werd.
Belinda C - Jan 2021
Overall score
Netjiese woonstel.
Corrie V - Dec 2020
Overall score
Heerlik, weereens!
Jackie V - Dec 2020
Overall score
Fantasmagories.
Roelf S - Dec 2020
Overall score
Dit is 'n asemrowende plek met mooi see-uitsigte en baie sentraal geleƫ. Sal sonder om te skroom weer van die plek gebruik maak.
Vista Bonita Apartments's response
Hallo Roelf,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer by Vista Bonita te verwelkom.
Groete,
Elena
Yolande V - Dec 2020
Overall score
Heerlik.
Karlien H - Nov 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Wynand C - Nov 2020
Overall score
Die kuier was deel van ons wittebrood.
Jackie B - Nov 2020
Overall score
Baie goeie ligging en stunning views.
Gerhard D - Nov 2020
Overall score
Onnodig om meer te tik!
Gerda B - Oct 2020
Overall score
Pragtige uitsig!
Beveley T - Sep 2020
Overall score
Wil weer gaan!
Celeste R - Sep 2020
Overall score
Too short, but very sweet.
Niekie S - Aug 2020
Overall score
Dit was baie baie lekker, ons kom weer.
Jacquelene S - Aug 2020
Overall score
Fantasties soos altyd.
Katrina B - Aug 2020
Overall score
Fantastiese plek, asemrowende uitsig.
Jacques K - Aug 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Mareldiah M - Feb 2020
Overall score
More than I expected, friendly staff and owner.
Sanet E - Feb 2020
Overall score
Beautiful views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige uitsig.
Alles wat jy nodig het, skoon en netjies. By die see, swembad en ander aktiwiteite. Dakwaaier en lugversorger kan net 'n aanwins wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corrie V - Feb 2020
Overall score
Very nice and will stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gaan weer daar bly.
Dit was baie lekker, net 'n bietjie warm gekry die eerste aand en toe maar 'n waaier gaan koop. Sal definitief weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janine M - Dec 2019
Overall score
Slept poorly.
Hantie F - Nov 2019
Overall score
Beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig.
Ons was aangenaam verras met die woonstel en kan dit vir enige iemand aanbeveel. Pragtig, netjies, skoon, see-uitsig. Die balkon wat met glasdeure toegemaak is, is werklik 'n aanwins vir die woonstel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clive C - Sep 2019
Overall score
Awesome.
George L - Aug 2019
Overall score
Heerlik uitgerus.
MiridtzĆ” E - Aug 2019
Overall score
Lekker gebly.
Beverly V - Jul 2019
Overall score
Lovely place with stunning views. Very nice stay, thank you Elana for your hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike plek met stunning uitsig. Baie lekker gebly, dankie Elana vir julle gasvryheid.
Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois W - Jul 2019
Overall score
Vriendelike en behulpsame ontvangs en diens.
Emanuel D - Jun 2019
Overall score
Very nice and close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en lekker naby alles.
Baie mooi woonstel. Geteƫl. Groot eetplek .
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo D - May 2019
Overall score
Lekker rustig.
Hanrie L - May 2019
Overall score
Perfect for a family!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir 'n gesin!
Die woonstel het 'n pragtige see uitsig. Alles was skoon en netjies. Dit is stapafstand van af die see en verhitte swembad. Ek kan dit vir seker aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joan P - May 2019
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Was lekker en netjies. Naby die see en warm swembad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ansie V - Apr 2019
Overall score
Ons verblyf was baie aangenaam.
Ilke T - Apr 2019
Overall score
Well-equipped place in a great location!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegeruste plek met 'n fantastiese uitsig!
Goeie ligging en pragtige uitsig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elzette G - Apr 2019
Overall score
Heerlike naweek verblyf!
Irma D - Apr 2019
Overall score
Uitstekend geleƫ.
Jaco V - Mar 2019
Overall score
Fantastically nice, close to everything that is nice, picturesque en fantastic people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties lekker, naby alles wat lekker is, prentjie mooi en fantastiese mense.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daniela C - Mar 2019
Overall score
Good value for money.
Read moreShane F - Jan 2019
Overall score
Brilliant.
Erika C - Jan 2019
Overall score
Pragtige uitsig op die drumpel van die strand.
Michael I - Nov 2018
Overall score
Beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi uitsig.
Lekker groot woonstel met `n fantastiese uitsig. Woonstel bevat als wat jy benodig het. Die woonstel is baie privaat en veilig. Ek sal weer daar bly as ek in Mosselbaai is en sal die woonstelle sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmain P - Oct 2018
Overall score
Awesome.
Cindy J - Oct 2018
Overall score
It was great!
Pamela M - Oct 2018
Overall score
Unimpressed.
Francois V - Dec 2017
Overall score
Fantastic and great interaction with owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en goeie interaksie met eienaars.
Was aangename tyd, fantastiese ligging veral as dit koud is. Ek sal dit weer bespreek asook vriende aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Franche O - Dec 2017
Overall score
Naby aan die strand. Advertensie net misleidend oor see uitsig, was net skuins.
Christa J - Nov 2017
Overall score
Not on standard!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie op standaard!
Het nie voldoen aan my vereistes en verwagtings!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vista Bonita Apartments's response
Hi Christa, we are so sorry that you couldn't find the en-suite bathroom. We should definitely look into up-sizing the sign to help guests.
Thank you for the review and have a lovely day further.
Mari S - Nov 2017
Overall score
Beautiful.
Velentino L - Nov 2017
Overall score
Dit was asemrowend, rustig, netjies, en baie lekker.
Karin D - Oct 2017
Overall score
Heerlike, goed toegeruste woonstel met wonderlike uitsig.
Fred B - Oct 2017
Overall score
Prima ruim apartement voor vier personen, vlak bij strand. Goede prijs-kwaliteit.
Aaliyah M - Oct 2017
Overall score
Asemrowend.
Francisca V - Sep 2017
Overall score
Lovely! Good value for money and very spacious!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik! Goeie waarde vir geld en baie spasie!
Ons het heerlik gebly. Wou nie huistoe gaan nie. Woonstel is ruim, goed toegerus en heel netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berdine M - Aug 2017
Overall score
Die plek baie veilig, goed toegerus en ligging baie goed.
Mariechen S - Aug 2017
Overall score
Pragtige uitsig!
Lara S - Aug 2017
Overall score
Absoluut fantasties.
Helen V - Aug 2017
Overall score
Fantasties.
Liza S - Jul 2017
Overall score
Baie lekker, rustig!
Johan G - Jul 2017
Overall score
Ongelooflik, onbeskryflik lekker verby.
Read moreIlza A - Jul 2017
Overall score
Would highly recommend it and stay there every time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal dit sterk aanbeveel en elke keer daar oorbly.
Loopafstand see toe, vermaak vir oud en jonk, veilige gebou en parkering naby als, waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vista Bonita Apartments's response
Baie dankie Ilza, ons is bly julle het jul verblyf by Vista Bonita geniet! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Jurie en Elena
Kobie F - Jul 2017
Overall score
Neat, well-equipped unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, goed toegeruste eenheid.
Ons het heerlik gebly, dankie. Was net teleurgesteld om eers tydens ons verblyf te verneem, dat gasbraaier nie meer gebruik mag word. Weber was aanvaarbare alternatief, maar met koue weer sou dit lekkerder wees om met "toe" deure te kon braai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda K - Jun 2017
Overall score
Central location. Superb view. Lovely cosy accommodation.
Janine A - Jun 2017
Overall score
It was a great weekend in a wonderful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n baie lekker naweek in 'n wonderlike plek.
Die plek is baie mooi en netjies met 'n pragtige see-uitsig. Dis net langs die waterpark en was baie lekker vir my kinders wat tot laat kon swem onderdak. Dis lekker sentraal geleƫ en naby alles. Ek sal graag in die toekoms weer dieselfde plek bespreek. Die eienaar, Jurie, en sy vrou is ook wonderlike en gasvry mense. Ek beveel die plek regtig aan enige iemand aan. Ek gaan beslis terug!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele S - Jun 2017
Overall score
Bliss with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Saligheid met mooi uitsig.
Pragtige plekkie en uitsig! Niks meer nodig gehad vir die langnaweek. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lettie S - May 2017
Overall score
This 3 bedroom unit was spacious and convenient!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die 3 slaapkamer-eenheid was ruim en gerieflik!
Ons het ons verblyf baie geniet en wat baie getel het, is dat ons kon braai en nogsteeds see-uitsig gehad het. Wat sleg was is dat ons net een duvet op die beddens gehad het en dit was nogal kouerig! Geen ekstra komberse in die kaste nie. Ons het nogsteeds baie lekker gebly ten spyte daarvan. Ek sal Vista Bonita beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hermien V - Mar 2017
Overall score
Sal weer kom!
Vista Bonita Apartments's response
Hermien, julle terugvoering is musiek in ons ore. Ons is so bly julle het julle kuier geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Ken H - Mar 2017
Overall score
We had an awesome stay.
Vista Bonita Apartments's response
Hi Ken, we are so glad that you enjoyed your stay. We will certainly like to have you back next year.