The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vossie-Nes | TravelGround
+8

Vossie-Nes

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 26 reviews for Vossie-Nes
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Shannon R - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon R
Family with young children

Great place for a stop over in the Karoo. Private, clean and comfortable.

We had a great night stop over at Vossie Nes. It was comfortable, good value and nice to see the photos of the restoration of the building over time. They were very well prepared for power cuts as well, with solar lights and a gas stove we could use.

Koos V - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos V
Family with young children

Netjies, gerieflik.

Kombuis volledig toegerus. Ablusiegeriewe skoon en waterdruk in stort goed. Goeie beddens met oorgenoeg komberse. Fasvrou dadelik beskikbaar en ontvangs vriendelik.

Vossie-Nes 's response

Baie dankie vir terugvoer. Hoop om jul weer in toekoms te akkommodeer.
Groete

Vossie-Nes
Istelle G - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Istelle G
With spouse/partner

Vossie-Nes is die lekkerste huisie in die Karoo op pad Weskus toe!

Vossie-Nes is die perfekte uitspanhuisie. Daar is alles wat nodig is vir 'n aand of selfs meer se oorslaap. Daar is tot 'n mak kraai in Vosburg wat by Vossie-Nes 'n draai kom maak het. Nicolette is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Vossie-Nes 's response

Baie dankie vir jul terugvoering. Hoop jul kom kuier gou weer.
Groete

Vossie-Nes
Lize E - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lize E

Die huis is perfek vir 'n oornag plek of selfs om 'n paar dae oor te bly.

Vossie-Nes is netjies en als wat mens nodig het. Dis skoon en ons het 'n baie lekker kuier daar gehad. 'n Perfekte huisie in die middel van die Karoo.

Willie V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie V
With spouse/partner

Heerlik, eg platteland soos net die Karoo kan wees.

Ons wou lankal een nag op Vosburg oornag en kon dit met hierdie besoek doen.

Zandri V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandri V
With spouse/partner

Gerieflike en veilige oornagverblyf.

Die eenheid is baie ruim, netjies en skoon, met veilige onderdakparkering. Ideale oornagverblyf op pad Weskus toe. Ons het die stilte en sterre waardeer. Vosburg is 'n baie interessante dorpie en beslis die moeite werd om te besoek.

Claire B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claire B
Family with young children

Baie lekker gebly, die plekkie het als in wat nodig is.

Baie mooi, klein dorpie, ons sal beslis weer daar oornag sou dit op ons pad kom.

Suzan J - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Suzan J
With spouse/partner

Heerlik geslaap.

Klein dorpie. Vossie Nes baie oulike naam. Vriendelik ontvang. Lekker gebly vir een aand. Sal dit aanbeveel vir mense. Dink ook ons stadsjapies kan gerus die platteland ondersteun.

Nicolene T - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene T
Individual traveler

Lieflik rustig.

Ek was net een aand by Vossie op pad Kaap toe maar die plekkie was skoon, rustig en lieflik na 'n lang dag se ry.

Dalene S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene S
With spouse/partner

Ons het net een nag oorgeslaap maar was baie beïndruk met die pragtige gerestoureerde huis.

Dit het meer as voldoen aan ons verwagtinge, was skoon, gerieflik toegerus en rustig. Ons het twee yorkies saam met ons gehad en ons enigste negatiewe kommentaar is dat, alhoewel die huisvesting troeteldiere toelaat, daar te veel openinge was waardeur die hondjies kon ontsnap. Ons moes hulle dus die heeltyd binne of vasgeketting hou. Ons gashere was baie vriendelik en het selfs vir ons gewag toe ons a.g.v. 'n pap band amper 'n uur laat was. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Letitia E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia E
Individual traveler

Lekker en rustige omgewing om oor te slaap.

Goeie akkommodasie halfpad na my bestemming.

Patrick V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Patrick V
Individual traveler

Slegs 1 aand. Alles was reg.

Sien sterre.

Charmaine H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine H
Family with teenagers

Lovely little house in charming Karoo town.

Vosburg itself was charming and welcoming, and Vossie-Nes even more so. Our host went out of her way to bring us an extra fan as it was very hot, and made sure we had everything we needed. It was comfortable and clean, and more than spacious enough for five of us for one night. A really lovely overnight stop.

Vossie-Nes 's response

Thank you for your review. So glad you enjoyed your stay. Hope to accommodate you again in the future.

Vossie-Nes
Tessa D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tessa D
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, netjiese kamers genoegsaam vir een of twee nagte se oorbly.

Rustige plekkie, pragtig gerestoureer en opgeknap. Alle geriewe vir 'n paar nagte se oorbly. Veilig. Heerlike Karoo-atmosfeer in die dorp en vriendelike mense.

Tessa D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tessa D
With spouse/partner

Vriendelike eienaar, netjiese kamers, heerlike groot ruimte om in oor te bly - genoeg vir een of twee nagte se oorbly.

Pragtige gerestoureerde Karoo-huisie. Heerlik rustig geslaap. Alles wat jy nodig het vir lekker oorslaap.

Marinda R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda R
With friends

Pragtige gerestoureerde gebou.

Pragtige gerestoureerde gebou met sy geskiedenis. Sal definitief weer daar oornag en het reeds vir ander vertel.

Johanna V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johanna V
With spouse/partner

Baie oulike plek, sal weer hier oorbly.

Sien sterre.

Carin S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carin S
With friends

Skoon en netjies.

Verblyf was net reg vir vinnig oornag. Pragtige kerk.

Nicolene V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene V
Family with teenagers

Wonderful stay, had a nice nap, and amazing Karoo sunset!

Nice and warm reception in the little Karoo village! Cleanest and neatest place we've stayed at. The silence was lovely and I slept like a dream before heading off the West Coast. Thank you very, very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly, lekker middagslapie, en ongelooflike Karoo-sonsondergang!

Lekker warm ontvangs, in die kleine Karoo-dorpie! Skoonste en netjieste plekkie waar ons nog gebly het. Die stilte was heerlik en ek het soos 'n droom geslaap voor die langpad Weskus toe. Baie baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rondine L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rondine L
With spouse/partner

Value for money.

We had a very nice stay. Comfortable. Everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Gerieflik. Alles wat mens nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Alta F

Very nice.

The stay was very nice and the cottage clean. Was surprised by a scorpion which was scary though.

Mari J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari J
Family with young children

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Baie lekker gekuier en vriendelik ontvang. Die muskiete is net 'n groot probleem dalk kamer sproei ook neersit vir gebruik - net voorstel.

Vossie-Nes 's response

Baie dankie vir u terugvoering. Sal muskietweerder in kamers sit.

Vossie-Nes
Rita V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita V
With spouse/partner

Value for money.

Very neat and comfortable.

Carina B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina B

Netjies en gerieflik vir oorslaap.

Vossie-Nes is 'n nuut gerestoureerde huisie en die perfekte oornagplek. Alles wat nodig is is beskikbaar in Vossie-Nes. Ons sal weer daar wil oornag op pad na die Weskus.

Christiaan H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christiaan H
With spouse/partner

Pragtige plekkie in Vosburg.

Ons sal Vossie-Nes enige tyd sterk aanbeveel vir die persone wat verby Vosburg reis. Ons het regtig baie lekke daar oorgebly. Die braai-area is privaat en ons het daarby saam die stilte van die Karoo geniet.

Andalene S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andalene S
With friends

Baie lekker ruim en netjies.

Goeie waarde vir geld, netjies en ruim.

From
R1 090
per night, for 4 ppl
From
From R1 090
per night, for 4 ppl
From
R1 090
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of Victoria Street and Van Staden Street, Vosburg, 8780, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaswlOaXoveK7884s1fUWFDkzif6pzNabHf8uiyWwTKbiRhOjNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 090  per night, for 4 ppl 26 5 1 5 Corner of Victoria Street and Van Staden Street Vosburg 8780 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.574416666667 22.878
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!