Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Review Summary
Adéle D - Nov 2020
Overall score
Baie aangenaam.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's response
Goeiedag Adele
Baie dankie dat julle by ons kom bly het.
Ek is baie jammer oor die laaste aand.
Ek hoop wel julle sal weer terug kom en baie dankie vir die terugvoering.
Andra B - Nov 2020
Overall score
Netjies en waarde vir geld.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's response
Goeiedag Andra
Baie dankie dat julle by ons kom bly het, ons waardeer ook die mooi terugvoering.
Hoop dat julle weer sal terug kom.
Hendrik W - Oct 2020
Overall score
Goeie keuse.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's response
Goeie dag
Baie dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit opreg!Ons sal ook die aanwyssings verbeter.
Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Waterhouse Span
Joanitha V - Aug 2020
Overall score
Ons het heerlik gebly by Waterhouse. Baie netjies en skoon en personeel hulpvaardig en vriendelik.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's response
Baie dankie Joanitha vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.
Groete
Waterhouse Span
Ilse V - Feb 2020
Overall score
It was not a pleasant experience at all.
Read moreSam J - Dec 2019
Overall score
Attention to detail lacking.
Read moreJohanna H - Dec 2019
Overall score
Hospitable and a home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en 'n huis weg van huis.
Spontane gasvrye ontvangs. Skoon en netjiese verblyf. Ons het heerlik gebly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frikkie P - Dec 2019
Overall score
Die beste.
Frikkie P - Sep 2019
Overall score
Memories.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's response
Baie dankie Frikkie vir die mooi woorde! Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Mag dit altyd 'n mooi herhinnering wees en julle terug bring.
Groete
Chantelle
Waterhouse Guest Lodge
Suzette J - May 2019
Overall score
Rustig, veilig, mooi. Ek kon vrylik asemhaal.
Read moreD V - May 2019
Overall score
Impersonal.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onpersoonlik.
Daar is geen persoonlikheid in B&B en met geen detail. As jy king size beddens het dan verskaf jy beddegoed vir daardie grootte van bed. Die plunger is stukkend en die stort drip die hele tyd. Mense wat bo ons gebly het, het geklink of hulle bo-oor my loop tot watter tyd van die nag, want die klank tussen die twee kamers trek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolien H - Mar 2019
Overall score
Het aan behoeftes voldoen.
Hanri M - Mar 2019
Overall score
It was peaceful and very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was rustig en baie gemaklik.
Die gastehuis is op 'n gemaklike plek geleë vir waarheen ek moes gaan. Dit is rustig en gerieflik en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's response
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor ons Gastehuis Hanri.
Ons is bly jy het die verblyf geniet en hoop om jou gou wee te sien.
Carla
Julie Q - Mar 2019
Overall score
Quirky and homely accommodation in a lovely part of Waterkloof.
Mia D - Mar 2019
Overall score
Tasteful accommodation in tranquil surroundings, a feast for the eyes!
Read moreNiekie B - Dec 2018
Overall score
Baie mooi vriendelike personeel, sal aanbeveel aan al my vriende.
Elize J - Dec 2018
Overall score
The accommodation was of the highest quality!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was uit die boonste rakke!
Baie dankie, ons kom beslis weer oornag. Dit was rustig en stil en die kamers is pragtig. Ontbyt was heerlik voorberei en waarde vir geld. Vriendelike personeel wat graag hulp aanbied.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's response
Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons.
Carla
Johan V - Dec 2018
Overall score
Actually terrible.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eintlik terrible.
Die foto's van die bly plek en wat ons gekry het pas nie bymekaar nie. Die bespreking het gesê ontbyt is ingesluit, ons moes inbetaal het vir ontbyt .
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's response
Goeiemore Johan, baie dankie vir jou kommentaar.
Ons vra onverskoning oor die ongerief.
Die prys van R 950.00 is vir die kamer alleenlik, en op die webtuiste is dit duidelik genome dat ons onbyt ekstra is.
Carla
Marelize N - Jul 2018
Overall score
Fantasties!
Monique J - Jun 2018
Overall score
Lovely location, safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ligging, veilig.
Dit was 'n lekker ervaring vir ons as gesin. Naby goeie restaurante en malls. Ons het veilig gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanlie F - Apr 2018
Overall score
Sal weer teruggaan. Oulike dekor en tuin.
Ursula C - Apr 2018
Overall score
Not good.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie goed nie.
Indien jy wil bespreek, vra eers of daar nie 'n groepbespreking is nie. Die kuierplek is baie naby 'n paar van die kamers. Ongelukkig het die groep nie by reëls gehou en vir 2 nagte tot na 12:00 gekuier en lawaai, met kru taal en baie drank. Die diensbestuurder en eienaar het niks daaraan gedoen nie, alhoewel ons hulle gevra het. Ons het dit self probeer hanteer die 2de aand en was gedreig met fisiese aanranding. Tot op hede het die eienaar nie eens geskakel om verskoning aan te bied nie, alhoewel sy bewus was van die probleem. Bly daar, maar wees gewaarsku.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ingrid P - Mar 2018
Overall score
Die solderkamer was net vreugde!
Read moreWaterhouse Guest Lodge Waterkloof's response
Goeie More Ingrid,
Baie dankie vir die mooi opmerkings oor ons gastehuis.
Ons is bly ons jy het die kamer genaamd "Memories" geniet en baie lekker geslaap dis waarna ons strewe om jou gelukkig te maak. In verband met onbyt is ek baie jammer oor die situasie dit was gereel vir sewe uur.
Ek het met die personeel gepraat en ons sal dit dadelik regstel en seker maak daars altyd iemand beskikbaar om te help.
Groete,
Carla
Astrid B - Dec 2017
Overall score
Stunning place, very convenient, luxurious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek, baie gerieflik, luuks.
Pragtig, elke eenheid met verskillende name en vreeslik mooi tuin en paadjies en binnehuisversiering, luuks, baie gerieflik ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amelia M - Dec 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Ontbyt was nie by die verblyf ingesluit nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanette L - Jul 2017
Overall score
Couldn't have been better.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onverbeterlik.
Ons is met hartlikheid verwelkom. Het heerlik gekuier en sal definitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle V - May 2017
Overall score
Beautiful and comfortable, jewel in the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en gemaklik, 'n juweel in die stad.
Waterhouse is pragtige verblyf en bedien die heerlikste ontbyt! Ek sal definitief Waterhouse voorstel vir reisigers wat kuns in hulle are het sowel as 'n oog vir die besonderse. Baie gemaklik en goed geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan B - Feb 2017
Overall score
Beautiful guesthouse in which we felt safe with helpful and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige gastehuis waarin ons veilig gevoel het met behulpsame, vriendelike personeel
Ons het baie lekker gebly. Die gastehuis was pragtig, skoon en veilig. Die eienaar het ons dadelik welkom laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Richard P - Nov 2016
Overall score
Great, excellent service.
Read moreBonita B - May 2016
Overall score
Very neat and quiet!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en stil!
Alles was netjies en dit was rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo W - Mar 2016
Overall score
Dit was glad nie aangenaam in ag genome die prys wat betaal word.
Read moreMegan M - Feb 2016
Overall score
Baie lekker en rustig .
Liezl B - Aug 2015
Overall score
Ideale verblyf vir gesin met kinders.
Uys K - Apr 2015
Overall score
What a charming, beautiful place.
- Capacity: 37 people
-
Check-in: 13:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 202 Lawley Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- All ages welcome