The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Welgevonden Guest House | TravelGround
+15

Welgevonden Guest House

B&B

Review Summary

4.7 out of 5from 48 reviews for Welgevonden Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Dawid K - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid K
With spouse/partner

Aangename gasvrou en gastehuis. Sal dit weer besoek as die geleentheid hom voordoen.

Alle geriewe en fasiliteite is daar wat mens nodig het. Ontbyt wat aangebied word is uit die boonste rakke, meer as net die gewone.

Corrie M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie M
With spouse/partner

Dit is 'n baie goeie waarde vir geld 3 ster akkommodasie.

Kamers klein en basies, maar baie netjies. Diens was puik. Die ontbyt op die dek was heerlik.

Magda Ann L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magda Ann L
With spouse/partner

Lieflike plek, pragtige environment.

Baie mooi en lekker.

Maretha E - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha E
With friends

Lekker plaasatmosfeer.

Baie goeie gasheer wat ekstra myl gestap het!

Lisa V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa V
Family with young children

Nice.

Andre, the host, was very welcoming and the breakfast was lovely.

Hans I - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans I
With spouse/partner

Dit was 'n uiters aangename ervaring.

Die vriendelike ontvangs staan vir my/ons uit.

Piet S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet S
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Sal dit weer gebruik.

Chrissie B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chrissie B
With spouse/partner

Kamers is heel gerieflik.

Kamers is heel gerieflik, maar het geen TV in kamer nie, moet die kombuis en leefarea deel met al die gaste.

Jakes J - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes J
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Netjies en skoon. Lekker stoepkuiers.

Pieter W - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter W
Family with young children

Salige Karookuier.

Die besoek het my teruggeneem na my kleintyd en die stoepkamer waar ek op my Ouma se plaas geslaap het vakansies. Ons was 'n groep van 5 volwassenes en 2 kinders onder 2 - en die verblyf was absoluut heerlik en ideaal vir ons behoeftes - wat op sigself boekdele spreek! Die gesamentlike kombuis is ook toegerus met alles wat mens kan nodig kry en daar is heerlike braaiplek. Dit was beslis waarde vir mens se geld. Ons is boonop met soveel gasvryheid ontvang - ek beveel Welgevonden sonder voorbehoud aan.

Andrietta G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrietta G
With spouse/partner

Uitstekende verblyf

Ons het nou al 3 maal by Welgevonden oorgebly en dit is elke keer 'n fees! Ons gasvrou is aangenaam, vriendelik en baie stylvol! Haar ontbyt is 'n moet! Ek beveel hierdie gastehuis sterk aan.

Welgevonden Guest House 's response

Dankie Andrietta. Was soos altyd lekker om julle terug te verwelkom. Toe julle hier was die veld nog nie so mooi soos dit nou is nie! Amper soos in Namakwaland.
Sterkte en seën vir die res van die jaar.
Groete

Welgevonden Guest House
Shelly-ann M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shelly-ann M
With spouse/partner

Lovely little gem.

Very clean and welcoming establishment hidden away on a gravel road. Beautiful garden and lovely rooms with communal kitchen and lounge.

Cleressa P - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cleressa P
With friends

Beslis die moeite werd, pragtige gastehuis en baie vriendelik ontvang.

Heerlik gebly in die gastehuis. Lekker wyn geproe. Het die naweek terdeë geniet. Julle sien ons binnekort weer!

Welgevonden Guest House 's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is altyd bly as iemand lekker gekuier het. Ons probeer om te bied waarna ons soek wanneer ons reis. Welkom om weer te kom. Die veld gaan hierdie lente pragtig wees.

Welgevonden Guest House
Christoph W - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christoph W
With spouse/partner

Luuksheid met gasvryheid

Briëtte is 'n baie gawe dame en sy laat jou welkom voel van die intrapslag af. Selfs die woef is bly om jou te sien. Die kamer is heerlik snoesig en die kussings en kombers was amper saam ingepak huis toe. Die smaaklikste en keurigste ontbyt wat jy nie in enige winkel kan kry, was voorgesit en elke happie was heerlik! Baie dankie ons het heerlik gesels en gekuier by julle.

Rachel J - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rachel J
With spouse/partner

Old world setting in converted stables. Always a pleasure to be there.

We have stayed a number of times and enjoy the quaint rooms. It’s useful to note that there is a lounge available for guests and a kitchenette with basic cooking families and a fridge.

Wilfried M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilfried M
With spouse/partner

Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Net buite Calitzdorp met 'n grondpad van ongeveer 1 km. Ontbyt was baie goed. Kamers was skoon, maar is oud. Die dubbelbed was maar bietjie ongemaklik.

Robyn T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Robyn T
With spouse/partner

Fantastic. Good value for money.

I would stay there again.

Amos L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amos L
With friends

Clean, pleasant and good location.

Good breakfast. Ample space. Secure lockups.

Michelle V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle V
Family with young children

Vriendelike oornagverblyf

Hierdie verblyf is op 'n plaaspad geleë, maar is so naby aan die dorp, mens hoor die kerk klok! Baie gemaklik en naby aan die pad. Baie vriendelike gasvrou wat vir ons heerlike muffins gebak het in die oggend.

Elize H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize H
With spouse/partner

Verrassend aangenaam.

Aangename gasheer en heerlike ontbyt.

Magda Ann L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magda Ann L
With spouse/partner

Definitely visiting again.

Excellent plek. Mooi.

Piet K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet K
With spouse/partner

Die verblyf het ten volle voldoen aan ons behoeftes.

Vars blomme in die kamer, silwerskoon, netjies en keurig. Heerlike ouwêreldse sjarme.

Anita V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anita V
With spouse/partner

Netjies, rustig en veilig. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou

Baie vriendelik ontvang en rustige atmosfeer na lang reis

Johan B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Dit was soos om by familie te kuier -Sal beslis weer daar oornag en vir aanbeveel vir familie en vriende.

Dit was soos om by familie te kuier -Sal beslis weer daar oornag en vir aanbeveel vir familie en vriende.

Welgevonden Guest House 's response

Baie dankie. Bly julle het dit hier geniet. Sedertdien het ons 'n bietjie reën gehad en die veldblomme was pragtig!

Welgevonden Guest House
Claudia F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia F

Warm vriendelike ontvangs deur Briette, huislike netjiese akkommodasie, heerlike regte plaasontbyt.

Met ons aankoms het Briette ons hartlik verwelkom en ons vergesel na ons akkommodasie. Sy het ons aangeraai na goeie restaurante in die area en ons voorsien van goeie inligting. Snags is daar 'n alarm en ons het steeds toegang tot die kombuis gehad. Ons was heeltemal gerus en kon ons motor in 'n veilige area parkeer. Pragtige interior asook asemrowende tuin. Regte keuse vir jou wegbreek uit 'n stresvolle plek. Briette verskaf die beste ontbyt en vars sap!

Welgevonden Guest House 's response

Baie dankie, Claudia. Ons hoop om julle weer te ontvang. Julle lewe en waarmee julle besig is was so inspirerend! Was 'n groot plesier om julle hier te hê

Welgevonden Guest House
Jeanne D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeanne D
With spouse/partner

Goeie en rustige verblyf.

Goeie verblyf, bekostigbaar en ligging is uitstekend.

Wynand L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand L
With spouse/partner

Pragtig!

Dit was nou lekker. Warm geslaap, vriendelike diens. Die bankies en sitplekke in die tuin is perfek om daai skemerkelkie, of glas port te drink terwyl die son sak. Vriendelike mense! Sal vir seker weer hier inloer! Let wel dat hulle slegs kontant aanvaar vir betaling van die uitstaande bedrag, maar in Calitzdorp is daar genoeg OTM'e so dis nie 'n probleem nie.

Roelf B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roelf B
With spouse/partner

Die tydjie was onvergeetlik. Die diens onverbeterlik. Ek het die verblyf baie geniet.

Die diens was baie goed. Ons kon die stilte en omgewing geniet. Kamers was goed ingerig.

Rachel J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel J
With spouse/partner

Lovely oasis on a very hot day.

Delightful and relaxed B&B. Planning a another visit with friends.

Werner M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Werner M
With spouse/partner

Baie lekker gebly en die ontbyt geniet.

Baie dankie aan Briette vir die vriendelike ontvangs, die aangename atmosfeer en veral die baie lekker ontbyt.

Pats H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pats H
Family with young children

Moeder natuur lieflik.

4 sterretjies all the way!

Adrian R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adrian R
With spouse/partner

Very pleasant stay excellent breakfast.

Only small problem was the soft bed.

Welgevonden Guest House 's response

Thank you for your feedback. We appreciate it.

Welgevonden Guest House
Hugh G - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hugh G
With spouse/partner

Pleasant, comfortable and good value.

The only comment besides what is mentioned above is - I found the mattress too soft.

Emil S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emil S
With friends

Wonderlike verblyf in 'n landelike ligging.

Ons het Welgevonden as 'n basis gebruik om die KKNK te besoek. Dit was 'n wonderlike keuse. Die verblyf en gasvryheid van Briette (die gasvrou) was wonderlik! Die ontbyt wat ons ontvang het was die beste wat ek nog ooit in 'n gastehuis geniet het! Onvoorwaardelike aanbeveling!

Welgevonden Guest House 's response

Baie dankie Louise vir julle vriendelike woorde. Dankie dat julle die opgewondenheid van voorbereidings vir ons seun se troue saam met ons beleef en gedeel het. Ons ontvang julle graag weer hier.

Welgevonden Guest House
Rose Marie Beck L - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rose Marie Beck L
Family with teenagers

Very thoughtful, friendly and welcoming.

We were at Welgevonden Guest House for three nights, on recommendation by friends. It was simply wonderful! Briette's famous breakfast turned out to be even better than that. Every day a new, carefully and lovingly chosen detail, a steamed fruit with the muesli, a new combination of egg, tomato and spinach roll or smoked ostrich carpaccio. Our hosts also gave very good recommendations of what to see and where to go, not too much, not too little. We had a fantastic trip over the Swartbergpass and through Meiringspoort, through Seweweekpoort, Kruisrivier and in the whole area. We will come back!

Welgevonden Guest House 's response

Thanks Rose. It was an absolute pleasure to have you here. I am quite impressed to see how you could read Afrikaans although your home language is German! We wish you all the best for your time in Stellenbosch. Regards. Briëtte

Welgevonden Guest House
Van Slooten V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Van Slooten V
With spouse/partner

Fijne, rustige locatie omgeven door een mooie tuin.

Heerlijk adres voor een paar nachtjes. WiFi is zwak en alleen vlakbij of in de ontbijtkamer. Verder alles echt super. Er is koffie, thee, 'n koelkast en magnetron voor gezamenlijk gebruik.

Anthony C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony C
With spouse/partner

Net wat ons nodig gehad het!

Sien die sterre.

Freddie M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Freddie M
Family with young children

Gerieflik en aangenaam verras, lekker plekkie om te bly vir dag of twee.

Ons was vyf mense as gesin en lekker verras oor die oase in die dorre Calitzdorp. Ons was vir twee dae in die omgewing en dit uiters geniet. Die ontbyt was wonderlik en die besoek aan nabygeleë wynplase uiters lekker.

Attie P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie P
With spouse/partner

Most enjoyable stay.

Welgevonden is very well situated. Lovely country setting. Comfortable rooms. Excellent breakfasts. Mrs.Barry is a wonderful hostess with indepth knowledge of local and surrounding area and places of interest. Will definitely stay at Welgevonden again. Most enjoyable.

Welgevonden Guest House 's response

We wiill be delighted to have you back. There are many more undiscovered corners in our surroundings - ready to be explored!

Welgevonden Guest House
Grace M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grace M
With spouse/partner

Dis 'n plek om weer te besoek.

Baie aangenaam met vriendelike diens, spesiale moeite en heerlike ontbyt.

Danica V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danica V
With friends

Vriendelik, hulpvaardige personeel, smullekker kos!

Dit was regtig 'n voorreg om in so 'n oulike plekkie te kon oorbly. Kamers is skoon, netjies en het genoeg spasie - ook lekker warm komberse vir die Karoo-koue! Die eienaar het werklik moeite gedoen met die verblyf en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal beslis terugkeer en het reeds vriende na Welgevonden Gastehuis aanbeveel.

Daniela C - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniela C
Individual traveler

Ek sal beslis weer teruggaan en enigiemand aanraai om daar te vertoef.

Ek was verras oor die pragtige, oudtydse kamer en die ligging. Dit was so lekker om op die breë stoep te sit en al wat jy hoor is die voëltjies. Briëtte en haar personeel is ook besonders gasvry en behulpsaam.

Corlia B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia B
Individual traveler

Rustig en stil!

Dit was 'n groot lekkerte om hier oor te bly! Pragtig en rustig! Sal beslis weer teruggaan!

Lientjie J - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie J

Baie mooi en rustig. Sal definitief dit aanbeveel en wil self graag teruggaan soontoe.

Dit was die heerlikste ervaring by Welgevonden - 'n ware lushof. Mooiste tuine om in te ontspan, uiters vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Charl V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charl V
With spouse/partner

'n Huis weg van jou huis!

Ons het een nag by die gastehuis oornag en dit was 'n baie lekker ervaring gewees. Jy kry definitief waarde vir jou geld. Die gasvrou was baie behulpsaam en aangenaam. Die geriewe was fantasties en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ontbyt was baie aangenaam. Calitzdorp is bietjie uit die pad uit, maar as ons weer daar is, sal ek nie huiwer om daar te bespreek nie.

Celia C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Celia C
With spouse/partner

Very peaceful setting, lovely garden and home.

We had a great stay for 2 nights. The breakfast was excellent, and the service all round very good. They should put showers in all rooms, and more fridge/freezer space is needed in kitchen.

Michael J - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael J
With spouse/partner

A place that we will surely visit again.

A lovely place to break a journey, quiet, beautiful garden and attentive hostess.

Tina K - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina K
With spouse/partner

Puik

Badkamer het plek gehad vir tandeborsel e.a. sakkies, fyn dekor, pragtige omgewing en verblyf en heerlike ontbyt. Hoogs aan te beveel.

From
R650
per night, for 2 ppl
From
From R650
per night, for 2 ppl
From
R650
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: St Helena Road, Calitzdorp, 6660, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1843d0e85bf8a1aaaa577ba7e47540bd2227d3e13789d5f8911c2093d8f67e0aebefad7dede785b2d41e4c716586c5995775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night, for 2 ppl 48 5 1 5 St Helena Road Calitzdorp 6660 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.532472 21.683122
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!