The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Welvanpas Guestfarm | TravelGround
+18

Welvanpas Guestfarm

B&B

Review Summary

4.7 out of 5from 31 reviews for Welvanpas Guestfarm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Ilse P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse P
With spouse/partner

Heerlike, rustige ontspannings wegbreek.

Baie dankie Rita dat ons vinnig bietjie ons "batterye" kon herlaai in hierdie rustigheid. Was lekker om by julle te kuier. Van eenhede, personeel en kos was goeie gehalte.

Welvanpas Guestfarm's response

Ilse.
Baie dankie, dat jul Welvanpas gekies het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete.
Rita Moore

Welvanpas Guestfarm
Nicolaas J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolaas J
With spouse/partner

Me and my wife slept over for one night at Welvanpas Guest Farm and were pleasantly surprised with top class service as well as the tidiness of the facilities.

We were treated to a five star three-course dinner at very affordable prices. I strongly recommend Welvanpas Guest Farm to travellers who wish to spend time at a quality facility.

Welvanpas Guestfarm's response

Nicolaas.
Thank you for choosing Welvanpas.
Hope to see you again.
Thank you.
Rita Moore

Welvanpas Guestfarm
Sonja S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
With friends

Dit is 'n lieflike plekkie en ons het baie lekker daar gekuier!

Die eenheid is netjies en skoon en ons het toegang tot die hele huis gehad. Die bestuurder is baie vriendelik. Dit is die perfekte plek om net af te skakel en van die stad te vergeet. Ek sal dit beslis aanraai en sal definitief self weer daar kuier.

Arno T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arno T
Family with young children

Very nice.

Very peaceful place with a friendly welcome and great service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie rustige plek met baie vriendelike ontvangs en dienslewering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendel C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendel C
Family with young children

Heerlik in platteland.

Johan en sy span is voortreflik. Niks is te groot of klein vir hulle. Die aandete en ontbyt is heerlik en hoogs aanbeveel. Vir seker 'n lekker oorblyplek op pad see toe!

Lou D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lou D
Family with teenagers

Baie ontspanne en rustig en Johan gee goeie diens.

Dankie vir 'n goeie ontvangs en heerlike aandete. Sal weer van julle plek gebruik maak.

Deon C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon C
With spouse/partner

Great, peaceful place to stay on your way to the Cape.

Host went out of his way to accommodate us. Very friendly staff, clean environment and wonderful Karoo night. Very peaceful and wide space where you can walk around. One can park in front of your room - very convenient!

Wolf W - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wolf W
With spouse/partner

A bit expensive, but a hearty welcome and excellent service.

Very nice surroundings and a very quiet area. Comfortable if somewhat basic room. Good common TV lounge. Hearty welcome and excellent service. Price for a cup of coffee was extra!

Coenie L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenie L
Family with teenagers

Lekker ontspan na dag se ry.

Baie vriendelik ontvang en niks was te veel moeite nie. Goeie ligging, gerieflik naby die hoofpad, maar ver genoeg om 'n stil nag te hê. Volgende keer gaan ons beslis die aandete bespreek!

Sharlene O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharlene O
Family with young children

Beste oorslaap nog ooit.

Kamers is groot en skoon, op natuur se stoep.

Eddie T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Eddie T
Family with young children

Great overnight stay between Gauteng and the Garden Route.

A unique experience, seeing that the place is between the koppies. Big lawn where the kids can run around after a long drive. Nice dam to cool off in. Rooms are clean and neat, and the staff is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker oornag stop tussen Gauteng en die Tuinroete.

‘n Unieke ervaring, aangesien die plek tussen die koppies is. Groot grasperk vir die kinders om rond te hardloop na die stil sit in die kar. Lekker dam om in af te koel. Kamers skoon en netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ewan R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ewan R
Family with teenagers

Groen gras om ons tent op te slaan en baie netjiese badkamers.

Ons was baie tevrede met die Welvanpas Guestfarm, omrede dit 'n mooi plasie is met groen gras om ons tent op te slaan. Die badkamers was baie netjies en skoon en dit help baie as mens heel dag al op die pad was en mens kan lekker in warm water stort en ontspan. Sal graag volgende keer eerder by die kamers inkom en aandete daar eet.

Martiens V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martiens V
Family with teenagers

Aangenaam en rustig.

Gasvry ontvang, mooi omgewing wat stil en rustig is. Groen gras om op te kamp en die mees netjiese ablusie geriewe wat ons nog teëgekom het.

Nuta L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nuta L
Family with young children

Lovely atmosphere.

Friendly people. Lovely food. Cosy. Great fireplace in the winter.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike atmosfeer.

Vriendelike mense. Heerlike kos. Gesellig. Lekker kaggel in die winter.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barnard V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barnard V
With friends

Baie lekker plek met goeie etes en wonderlike gasheer.

'n Baie goeie en waarde vir geld gastehuis wat 'n wonderlike plattelandse ondervinding gee.

Ronnie Lamb L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronnie Lamb L
With spouse/partner

Wonderful, friendly & peaceful sleep over.

What a wonderful friendly environment with good food and comfortable accommodation, ideal after a long day on the road.

Samantha S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Samantha S
Family with young children

Vriendelike professionele diens, pragtige uitsigte, skoon en gemaklike kamers, fantastiese kos!

Die diens hier is tops. Het baie lekker en gemaklik gerus. Die platters en aandete het smulleker gelyk en geproe. Alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg is beskikbaar.

Wayne M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne M
Family with young children

Basies en eenvoudig, maar alles wat jy nodig het.

Die swembad is nie in 'n bruikbare toestand nie, maar die uitstekende plaasatmosfeer en groot grasperk het meer as genoeg opwinding vir ons 3-jarige gebied. Sal volgende keer sommer aandete en ontbyt ook bespreek.

Kobus K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kobus K
Family with teenagers

Vriendelik en skoon.

Baie dankie, was 'n baie goeie "stop over" vir ons reis na George.

Elisma J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisma J
Family with young children

Welvanpas is welgeleë en welgesind.

Lekkerste skaapskenkel ooit!

Elmarie D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie D

Gasvry en behulpsaam.

Ongelooflike plek om oor te slaap. Ons was 'n groot groep en Johan en sy span het ons almal laat tuis voel. Ontbyt is uit die boonste rakke en word sterk aanbeveel. Dankie vir 'n baie gasvrye verblyf, ons kom weer as ons daar verby kom.

Cecilia N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia N

Ons sal dit definitief aanbeveel vir ‘n oornag plekkie as mens ver ry.

Hulle het ons baie welkom laat voel – Die eenheid was skoon en netjies. Lek warm water vir stort. Daar was tee, gewone en rooibos en koffie, melk en suiker, so voordat ons uitgepak het, kon ons eers ‘n verversinkie geniet op die huis. Die plaas is pragtig en die meeste sterre wat ek nog in die lug gesien het. Ons kon ook bietjie op die plaas rondry en die omgewing so bietjie bewonder. Ons sal dit definitief aanbeveel vir ‘n oornagplekkie as mens ver ry.

Hennie V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hennie V
Individual traveler

Nice

Very nice, good service. Beautiful place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Baie lekker, goeie diens. Baie mooi plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Big appreciation for friendly and helpful manager.

Friendly, warm reception in a beautiful area. Thanks Johan that we didn't need to pitch our tent in the freezing cold.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Groot waardering vir 'n vriendelike en behulpsame bestuurder.

Ons is vriendelik en gasvry ontvang in 'n baie mooi omgewing. Dankie Johan dat ons nie nodig gehad het om in die snerpende koue tent op te slaan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre B
Family with young children

Wonderful service, sincere hospitality.

What a wonderful experience! Johan greeted us with sincere hospitality and really made an effort to make us feel at home. You'll definitely see us again! This is the best overnight stay for a family that I've stumbled upon on LekkeSlaap in a long time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike diens, opregte gasvryheid.

Wat 'n wonderlike ervaring! Johan het ons ontvang met opregte gasvryheid en moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Julle sien ons beslis weer! Hierdie is die beste gesinsoorslaapopsie wat ons in 'n lang tyd op LekkeSlaap raakgeloop het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Welvanpas Guestfarm's response

Dankie Pierre,
Ons waardeer al die komplimente en laat weet wanneer julle weer kom kuier.
Van n lekker (-3) Koue Welvanpas,
Johan

Welvanpas Guestfarm
Nardo S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nardo S
With spouse/partner

Lovely!

Very friendly and helpful. Nice on the farm!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik!

Baie vriendelik en behulpsaam. Lekker oppie plaas!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Welvanpas Guestfarm's response

Dankie Nardo, Julle weet nou waar ons is so maak gou weer n draaitjie.

Welvanpas Guestfarm
Marthie D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie D
Family with teenagers

Great Karoo hospitality, personal service - an oasis!

Welvanpas offers a great getaway. Delicious meals and comfortable place to sleep with everything you need. Will definitely be beack.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike Karoo-gasvryheid, persoonlike diens - 'n oase!

Welvanpas bied 'n heerlike ruskans! Heerlike etes en gerieflike slaapplek met alles wat nodig is. Ons sal beslis weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Welvanpas Guestfarm's response

Hi Marthie,
Dankie vir julle ondersteuning en vriendelikheid. Ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Welvanpas Guestfarm
Pieter V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter V
Family with young children

Nice place to spend the night.

Very convenient place to stay on the N10. Room is clean and neat. Room shares the kitchen, braai area and TV room with another room but the rooms and bathrooms are separate from other rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker oorslaap-plek.

Baie gerieflike oorslaap-plek op die N10. Kamer skoon en netjies. Kamer deel die kombuis-, braai en TV-area met 'n ander kamer, maar kamers en badkamers is afsonderlik vir die kamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Welvanpas Guestfarm's response

Hi Pieter,
Ons werk hard aan die 5de ster en ons hoop om jou gou weer terug te sien.

Welvanpas Guestfarm
Herman D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman D
Family with young children

Amazing!

Johan and the team are very friendly and helpful. Rooms neat and well-equipped. Will definitely make use of them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing!

Johan en die span is baie vriendlik en behulpsaam. Kamers netjies en goed ingerig. Sal verseker weer van hulle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Welvanpas Guestfarm's response

Hi Herman,
Dankie vir die vriendelikheid en ondersteuning.

Welvanpas Guestfarm
Hannetjie C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie C
With spouse/partner

The rooms are spacious and clean, the area is beautiful and the service is excellent.

Johan, who manages the guesthouse, made us feel very welcome and went out of his way to make our stay fantastic. The area is lovely and the stars in the evening is indescribable. I can recommend the guest farm to people looking for a place to stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamers is ruim en skoon, die omgewing is pragtig en die diens uitstekend.

Johan wat die gastehuis bestuur het ons baie welkom laat voel en het uit sy pad gegaan om ons verblyf fantasties te maak. Die omgewing is lieflik en die sterre in die aand onbeskryflik. Ek kan die gasteplaas aanbeveel aan mense wat 'n plek soek om oor te slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Welvanpas Guestfarm's response

Dankie Hannetjie, hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Johan

Welvanpas Guestfarm
Carel W - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carel W
With friends

Goeie waarde vir geld.

Die verblyf is rustig, en heerlik om weg te wees van die stadsgewoel.

Welvanpas Guestfarm's response

Carel.
Baie dankie vir jou kommentaar op Welvanpas BB. Ons streef beslis daarna om te verbeter na 5 ster status!
Hoop om jou in die toekoms weer te sien,
Groete
Rita Moore ( eienaar)

Welvanpas Guestfarm
From R270
per night (sleeps 4)
From R270
per night (sleeps 4)
From R270
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 63 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: N10, Middelburg Eastern Cape, 5900, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYmNkYTQ0LTg5MzUtNDRiMC1iZDYyLTFhZTQyZDc5MTMxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R270  per night (sleeps 4) 31 5 1 5 N10 Middelburg Eastern Cape 5900 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -31.36698141322 25.036854288313
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!