The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
 at WestBed | TravelGround
+24

WestBed

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 47 reviews for WestBed
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Thurston N - Oct 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thurston N
With spouse/partner

Peaceful and Amazing.

Although it was only for one nights stay my wife and I really loved it! Johan is very welcoming and very helpful, the guesthouse was very neat and clean and nice and cosy. Would definitely stay at WestBed again next time for longer!

Suzette P - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette P
With friends

Ons het vir een nag oor geslaap. Die plek is lieflik geleë, stil en baie netjies.

Waarde vir geld en baie behulpsame. Vriendelike bestuurder.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

We slept over for one night. The place is beautifully located, quiet and very tidy.

Value for money and very helpful. Friendly driver.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Beste Suzette, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir my aangenaam om jou en moeder te ontmoet en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.

WestBed
Cassandra W - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cassandra W
With spouse/partner

We had a superb stay in a beautiful facility.

This place is really beautiful and the host has gone the extra mile to make sure that you are comfortable. The extra touches like the fresh lavender and the goodies in the bathroom were a treat. We loved our stay and appreciated the restaurant and travel advice too. Johan, you have outdone yourself.

WestBed 's response

Beste Cassandra, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir my 'n aangenaam om julle te ontmoet en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. Geniet die reis terug na die Oos Kaap en ry veilig. God se rykste seën vir julle twee.

WestBed
Rentia D - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia D
With spouse/partner

Wonderlik.

Die gasheer het goed met ons gekommunikeer, was vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was regtig baie netjies. Daar was genoegsame bronne soos boeke en speletjies, tesame met DStv om ons mee besig te hou. Ons het heerlik gekuier en baie lekker met hom gesels. Ek sal te enige tyd WestBed aanbeveel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Wonderful.

The host communicated well with us, was friendly and helpful. The place was really very neat. There were enough resources such as books and games, along with DStv to keep us busy. We had a great time and had a great time talking to him. I would recommend WestBed anytime.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Rentia, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir my 'n aangename ontmoeting en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. Geluk met die 40 jaar huweliks herdenking. God se rykste seën vir julle.

WestBed
Johan V - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Individual traveler

Bekostigbaar en stylvol.

Johan van Westbed het regtig moeite gedoen om mens welkom te laat voel. Baie goeie prys vir die stylvolle eenheid.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Affordable and stylish.

Johan van Westbed really made an effort to make you feel welcome. Very good price for the stylish unit.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Baie dankie Johan vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was n aangename ontmoeting vir my en ek is baie bly dat jy die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir jou ondersteuning.

WestBed
Nolene K - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nolene K
With spouse/partner

Dit is 'n baie rustig en veilige area.

Die plekkie is baie netjies ingerig. Ek sal dit definitief aanbeveel. Was baie goed ontvang deur Johan. Hy het ons sommer gasvry laat voel. Hy het ook boodskappe gestuur om totsiens te se en of ons gemaklik was die hele naweek. Sy gasvryheid word waardeer.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It is a very peaceful and safe area.

The place is very neatly furnished. I would definitely recommend it. Was very well received by Johan. He made us feel very welcome. He also sent messages to say goodbye and if we were comfortable all weekend. His hospitality is appreciated.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was 'n aangename ontmoeting vir my en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning.

WestBed
Lynette A - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette A
With spouse/partner

Die kommunikasie per WhatsApp deur Johan was baie goed.

As besoeker het jy presies geweet voor aankoms, tydens verblyf en vertrek. Hoewel dit 'n selfinklok-opsie het wat vooraf deur WhatsApp gekommunikeer is, was Johan by ons aankoms self daar en het ons vriendelik verwelkom en gesê ons moet nie skroom om te vra indien ons iets nodig het nie. Die area is veilig en in rustig. Die eenheid is super netjies en goed toegerus. Ideale plekkie vir 'n vinnige wegbreek.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The communication via WhatsApp by Johan was very good.

As a visitor, you knew exactly before arrival, during your stay and departure. Although it has a self-check-in option that was communicated in advance via WhatsApp, Johan was there himself upon our arrival and welcomed us kindly and told us not to hesitate to ask if we needed anything. The area is safe and quiet. The unit is super neat and well equipped. Ideal spot for a quick getaway.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Baie dankie vir die terugvoer en resensie.
Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was n aangename ontmoeting vir my en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Kom loer gerus weer in.
Baie dankie vir julle ondersteuning.

WestBed
Janine F - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine F
With spouse/partner

Fantastiese verblyf wat als aanbied om te rus en ontspan.

Johan gaan uit sy pad uit om jou tuis te laat voel. Die plek is pragtig, netjies en skoon en daar is als wat mens nodig het.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Fantastic accommodation that offers everything to rest and relax.

Johan goes out of his way to make you feel at home. The place is beautiful, neat and clean and there is everything you need.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word baie waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was werklik 'n eer en baie aangenaam vir my om julle te ontmoet en te kon huisves. Kom kuier gerus weer in Langebaan. Baie dankie vir julle ondersteuning. Baie sterkte met die huisbou en beplanning en God se seen vir julle.

WestBed
Edwinah P - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Edwinah P
With spouse/partner

Baie lekker rustige wegbreek.

Ons het baie lekker gerus in netjiese, skoon akkomodasie met als wat jy nodig het. Die eienaar is baie behulpsaam en gee baie lekker voorstelle vir lekker eetplekkies. Sal beslis weer gaan.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very nice peaceful getaway.

We had a great rest in neat, clean accommodation with everything you need. The owner is very helpful and gives very nice suggestions for nice places to eat. Will definitely go again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Baie dankie vir julle terugvoer en inset aangaande die resensie. Dit word baie waardeer en is belangrik vir my om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer aan gaste. Aangaande U terugvoer rondom ligging en veiligheid die volgende. Die ligging van ons gastehuis word duidelik aangedui in ons beskrywing - dit is sentraal in die Country Club en aldus is ons jammer as U dit nie raakgelees het op die webtuiste nie. Die Country Club is n baie veilige area in die algemeen. Ons hoop om U weer te sien. God se rykste seen vir julle.

WestBed
Dries P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dries P
With spouse/partner

Rustig en netjies.

Baie skoon en netjies en rustige omgewing.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Quiet and tidy.

Very clean and tidy and peaceful environment.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Helena B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena B
With spouse/partner

Baie lekker gebly by WestBed. Johan die gasheer was baie gasvry en het aan al ons behoeftes voorsien.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Awesome.

Very nice stay at WestBed. Johan the host was very hospitable and met all our needs.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Baie dankie vir julle terugvoer en inset aangaande die resensie. Dit word baie waardeer en is belangrik vir my om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer aan gaste. Dit was werklik 'n eer en baie aangenaam vir my om julle te ontmoet en te kon huisves. Ek sien baie uit na julle volgende kuiertjie aan die Weskus. Baie sterkte met julle Knysna planne. God se seen vir julle.

WestBed
Fiona I - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona I
On business

Great over night stay.

I would highly recommend WestBed Langebaan for a comfortable and peaceful stay. Beautifully clean and well equipped unit, and Johan was a great host. Would definitely go back there again.

WestBed 's response

Hello Fiona, thank you so much for the feedback. It is highly valued and important for me to ensure excellence in service at all times. Please come visit again. God bless and see you in the near future. Regards, Johan.

WestBed
Allen D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allen D
With spouse/partner

Was lekker!

Dit was lieflik by WestBed.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Was nice!

It was lovely at WestBed.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Geagte Alan, baie dankie vir u terugvoering. Dit word opreg waardeer en is belangrik om ten alle tye uitstekende gehalte gaste dienste te verseker. Baie dankie vir u ondersteuning en God se rykste seen vir u. Groete, Johan.

WestBed
Roy H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Roy H
On business

Gemaklike, baie netjiese plekkie.

Johan gaan uit sy pad om jou tuis te laat voel. Baie netjies en gemaklike privaat eenheid.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Comfortable, very neat place.

Johan goes out of his way to make you feel at home. Very neat and comfortable and private unit.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Geagte Roy,
Baie dankie vir jou spoedige terugvoering.
Dit word opreg waardeer.
Dit was werklik n aangename ontmoeting en om jou te kon huisves.
Sien baie uit daarna om jou vrou te ontmoet op julle volgende reis na Langebaan.
God se rykste seen vir julle .
Sien binnekort.
Groete,
Johan

WestBed
Ilse V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ilse V
With spouse/partner

Baie netjies en warm.

Gasheer was regtig vriendelik en akkommoderend gewees. Plekkie is perfek en netjies skoon.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very neat and warm.

Host was really friendly and accommodating. Place is perfect and clean.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeie dag Ilse,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek ag dit as baie belangrik om ten alle tye uitstekende gehalte dienste te lewer. God se rykste seen vir julle. Groete, Johan.

WestBed
Francois W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois W
With spouse/partner

Die netheid was van hoë gehalte en was ons aangenaam verras oor die verblyf.

Ons het uitstekende diens van Westbed ontvang en was baie beïndruk met hul sakebestuur.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The cleanliness was of high quality and we were pleasantly surprised by the accommodation.

We received excellent service from Westbed and were very impressed with their business management.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Geagte Francois, baie dankie vir u terugvoer en inset aangaande die resensie. Dit word baie waardeer en is belangrik vir my om te alle tye uitestekende gehalte diens te lewer aan gaste. Dit was werklik 'n eer vir my om julle te ontmoet en te kon huisves en ek sien baie uit na julle volgende kuiertjie aan die Weskus. God se seen vir julle. Groete, Johan

WestBed
Chris D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
Individual traveler

The service and communication with the owner is incredible.

Highly recommended. Johan went out of his way to help in all matters.

WestBed 's response

Hello Chris, thank you so much for the feedback. It is highly valued and important for me to ensure excellence in service at all times. Please come visit again. God bless and see you in the near future. Regards, Johan.

WestBed
Johan V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Een van beste gastehuise wat ons al oornag het.

Baie dankie Johan vir jou 5 ster diens, gehalte en terugvoering. God seën jou en jou besigheid want met jou toewyding gaan jy dit nog ver maak. Asseblief ondersteun hierdie onderneming. Puik!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

One of the best guesthouses we've stayed at.

Thank you very much Johan for your 5 star service, quality and feedback. God bless you and your business because with your dedication you will make it far. Please support this venture. Great!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeiedag Johan. Baie dankie vir jou terugvoering en seenwense, dit word opreg waardeer. Dit was n seen vir my om julle te kon huisves en ek sien alreed baie uit na julle volgende kuier in Langebaan. God se seen vir julle. Groete, Johan

WestBed
Ronel L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ronel L
With spouse/partner

Gerieflike, netjiese verblyf.

Oulike kothuis, baie netjies en skoon.die eienaar, Johan, is baie gasvry en gasn uit sy pad om gaste te laat welkom voel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Comfortable, tidy accommodation.

Cute cottage, very neat and clean. The owner, Johan, is very hospitable and goes out of his way to make guests feel welcome.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Baie dankie vir jou terugvoering. Jou terugvoering is belangrik. Dit was werklik baie lekker om julle te ontmoet en aangenaam om julle te kon akkommodeer. Ek sien baie uit na julle volgende kuiertjie in Langebaan. God se seën vir julle.

WestBed
Madelein C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein C
With spouse/partner

Heerlik gebly in baie mooi, netjiese skoon eenheid. Professionele vriendelike diens deur gasheer.

Sal beslis aanbeveel! Uitstekende waarde vir geld! Sal enige tyd weer daar oornag.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Had a wonderful stay in a very nice, neat and clean unit. Professional friendly service by host.

Would definitely recommend! Excellent value for money! Would stay there again anytime.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeie dag Madelein
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Dit word baie waardeer. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en sien uit na julle volgende kuier by ons. Sien weer en God se seen en beskerming rus op julle.
Groete, Johan.

WestBed
Jaco C - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jaco C
With spouse/partner

Die plek was netjies. Die ligging was 'n wanpersepsie.

Ek het 'n plek bespreek met 'n uitsig oor die lagoon. Hierdie plek was binne in die dorp. 4 km van kus met geen uitsig op die see nie. Die foto's was 'n wanvoorstelling. Ek het 'n romantiese naweek beplan. Nie 'n kamer met 4 mure en geen braaigeriewe en uitsig nie. Ek voel dit was 'n totale vermorsing van geld. Die kamer was netjies. Daar is nie braaigerief by die kamers nie. Nie soos dit gewys word op foto's nie. Ons was regtig teleurgesteld en voel ons het ons geld gemors.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The place was neat. The location was a misperception.

I booked a place with a view of the lagoon. This place was inside the town. 4 km from the coast with no view of the sea. The photos were a misrepresentation. I planned a romantic weekend. Not a room with 4 walls and no braai facilities and view. I feel it was a total waste of money. The room was neat. There are no barbecue facilities in the rooms. Not as shown in photos. We were really disappointed and feel we wasted our money.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Riette C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette C
Individual traveler

Sielsrus.

Stil area naby genoeg aan dorp. Baie mooi skoon geriewe.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Peace of mind

Quiet area close enough to town. Very nice clean facilities.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Hello Riette, Baie baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit so baie. Dit was so aangenaam om jou te ontmoet. Baie sterkte en weet dit dat God altyd met jou is en ook deur hierdie moeilike tyd. Kom kuier asseblief gerus weer, ek mis en verlang al klaar die lekker geselskap. Groete uit Langebaan.

WestBed
Arnold M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold M
With spouse/partner

Ons kuier was baie fantasties.

Johan het ons uitstekend ontvang, ons het selfs saam gebid. Die eenheid asook braaiplek was uitsonderlik netjies. Ons het veral die boekrak geniet, om nie van die beskuit te praat nie. Die ligging is fantasties, en baie veilig. WestBed is bslis 'n MOET as jy in Langebaan gaan kuier en daar oorslaap.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Our visit was very fantastic.

Johan received us excellently, we even prayed together. The unit as well as the braai area were exceptionally neat. We especially enjoyed the bookshelf, not to mention the biscuits. The location is fantastic, and very safe. WestBed is definitely a MUST if you visit Langebaan and spend the night there.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Hello Arnold, baie dankie vir jou eerlike terugvoering. Ek waardeer dit so baie. Ek is so bly as julle die tydjie hier in Langebaan geniet het. Julle is altyd weer welkom hier by julle vakansie dorpie. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en huisves en ek sal julle graag weer wil sien so kom kuier gerus weer. Sterkte met die skool en al die dinge veral gedurende hierdie tyd waarin ons ons nou bevind. Weet net dat God altyd met julle is en as julle onseker is gaan altyd na Hom, Hy gee die beste raad. Hy het julle onvoorwaardelik lief. Tot weersiens. Groete, Johan.

WestBed
Willie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V
Individual traveler

Definitief waarde vir geld.

Met aankoms het Johan my ontmoet, ons is saam in die eenheid in om seker te maak alles is reg, seker gemaak ek het genoeg handdoeke, waar ekstra komberse is en ook my voorkeur van koffie en suiker te voorsien. Die kamer is ruim en oor as genoeg sitplek in die oopplan-kamer, -sitkamer en -kombuis, die mure is vreugdevol met verskillende portrette. Ek sal WestBed vir seker aanbeveel vir enige iemand, vir die prys het ek baie meer gekry as wat ek verwag het. Johan, baie dankie vir jou gasvryheid en omgee, dankie vir al die plekke wat jy aanveveel het om koffie en ontbyt te gaan geniet. Dit was heerlik en ek sal julle definitief in die toekoms weer gebruik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Definitely value for money.

On arrival Johan met me, we went into the unit together to make sure everything was ok, made sure I had enough towels, where extra blankets were and also provided my preference of coffee and sugar. The room is spacious and more than enough seating in the open plan living room and kitchen, the walls are joyful with different portraits. I would definitely recommend WestBed to anyone, for the price I got a lot more than I expected. Johan, thank you very much for your hospitality and care, thank you for all the places you recommended to enjoy coffee and breakfast. It was lovely and I will definitely use you again in the future.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeie dag Willie, dit was so lekker om jou te kon ontmoet en huisves al was dit vir so 'n vinnige kort periode. Volgende keer weet jy waar om te kom bly wanneer jy weer die |Weskus kom besoek. Baie dankie vir jou deeglike terugvoering en al die fotos wat jy vir my afgeneem het. Ek waardeer dit opreg. Wees veilig, God seen jou ryklik met jou besigheid vorentoe. Ek glo jy het die res van jou vakansie geniet. Groete vanuit 'n warm Weskus, Johan.

WestBed
Moses P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moses P
With spouse/partner

Ons was baie goed verwelkom, die plek was skoon en netjies, ons het dit veral waardeer dat Johan vir ons skakels gestuur het van plekke wat ons besoek het.

Ons sal weer daar bly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

We were very well received, the place was clean and tidy, we especially appreciated that Johan sent us links of places we visited.

We will stay there again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Hallo Moses,
Baie dankie vir jou spoedige terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en lekker om julle te kon huisves. Kom kuier gerus weer. Baie sterkte met al die pasiente.
God seen julle.
Groete, Johan.

WestBed
Taslyne D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Taslyne D
With spouse/partner

What a lovely place!

It was spotless, very neat, and well equipped with everything you would need. Great location central to most stores, the beach and very peaceful. Our host Johan was excellent! Very friendly and helpful. Well thought out touches of lavender and snacks on arrival. I would highly recommend WestBed to everyone seeking accommodation in and around Langebaan.

WestBed 's response

Dear Taslyne, thank you so much for your honest feedback. This is certainly much appreciated. It is important for us to receive honest and objective feedback in order to ensure we provide the best value for money possible at all times. It was such a pleasure to host and accommodate you guys and especially on your birthday. Come visit again. Stay connected and keep safe. God bless, Johan.

WestBed
Francois R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois R
With spouse/partner

Ons het ons kuier terdeë geniet. Die area is rustig en stil en die ligging is perfek.

Die wooneenheid is smaakvol ingerig en alles wat mens nodig het is daar. Die gasheer is 'n mens-mens. Ek sal enige tyd weer met graagte 'n naweek daar spandeer. Dankie Jihan vir jou vriendelikheid en gasvryheid.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

We thoroughly enjoyed our visit. The area is peaceful and quiet and the location is perfect.

The living unit is tastefully furnished and everything you need is there. The host is a human-human. I would happily spend a weekend there again anytime. Thank you Jihan for your kindness and hospitality.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Hallo Francois, Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit was so lekker om met julle te kon gesels en baie sterkte met die huis soek proses. Onthou, julle is altyd welkom om weer n naweek te maak daarvan en te kom kuier in Langebaan. Groete, Johan.

WestBed
Rozelle P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozelle P
With spouse/partner

Die eienaar was baie gasvry en behulpsaam. Het ontspan alles was netjies.

Netjies en skoon. Sal weer die plekkie vat.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The owner was very hospitable and helpful. Relaxed everything was neat.

Neat and clean. Will take the place again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Hello Rozelle, baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir my 'n resensie te skryf. Dit was so aangenaam om julle te kon huisves en ek is baie bly julle het dit geniet! Jou terugvoering en kommentaar word baie waardeer. Ek sien uit na julle volgende kuier in Langebaan. Beste groete, Johan, namens WestBed

WestBed
Bridgett J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bridgett J
With spouse/partner

Beautiful, peaceful surroundings.

Central to club Mykonos, other entertainment areas as well as restaurants. Will definitely plan another vacation there.

WestBed 's response

Dear Bridgett, Thank you so much for the review and feedback. I really appreciate this so so much.
It was such a pleasure to host you guys and I am delighted that you found value and appreciation in our service offering. It is always my wish for every customer to have a pleasant stay and find exceptional value in what WestBed offers.
I am excited to see you guys again next visit in Langebaan.
Take care and God bless you!

WestBed
Elquinn V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elquinn V
With spouse/partner

Dit was lekker en baie rustig.

Die omgewing is baie rustig en dit is sentraal vir alle aktiwiteite en sentrums. Die plek waar ons geslaap het was baie mooi en netjies die gasvryheid van die eienaar was die beste. Sal definitief weer inloer.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was nice and very peaceful.

The environment is very peaceful and it is central to all activities and centers. The place where we slept was very nice and tidy, the hospitality of the owner was the best. Will definitely stop by again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Hello Elquinn, Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir my 'n resensie te skryf. Jou terugvoering en kommentaar word baie waardeer. Ek streef daarna om ten alle tye uitstekende gehalte diens te lewer en beste waarde vir geld te bied aan alle gaste. Ek sal met jou direk in verbinding tree om verdere kommentaar te ontvang aangaande hierdie areas. Ek sien uit na julle volgende kuier in Langebaan. Beste groete, Johan, namens WestBed

WestBed
Hilde N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilde N
With spouse/partner

Netjiese, skoon en gemaklike verblyf.

Vriendelike gasheer, netjiese, skoon verblyf met alles was 'n mens benodig vir 'n vinnige of langer verblyf.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Neat, clean and comfortable accommodation.

Friendly host, neat, clean accommodation with everything one could need for a quick or longer stay.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Hello Hilde en Jantjie
Baie dankie vir julle terugvoering! Dit was super awesome om julle te ontmoet en huisves hier by ons. Baie dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Kom kuier gerus weer! Weskusgroete, Johan

WestBed
Debbie A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie A
With spouse/partner

Luxurious accommodation, friendly host. Excellent food on request.

Area very safe. Felt at home. Appreciated the hosts efforts because he sent us links to the various sites we could visit, made it so much easier to enjoy the best Langebaan and surrounding areas have to offer. Will definitely recommend this place to others and would also make use of it the next time we visit Langebaan again.

WestBed 's response

Dear Debbie and Rufus
It was such a pleasure to host and accommodate you guys. You are so special and we became like good friends in such a short time. It was such a blessing to me to do your Christmas lunch for you! Thanks for your support and I really wish to see you again soon. Kind regards, Johan

WestBed
Carisca S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carisca S
With spouse/partner

Skoon. Netjies. Baie spesiaal opgemaak. Naby aan alles.

Ons het dit regtig geniet. Stel dit vir enige iemand voor om hier te bly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Clean. Tidy. Very specially made. Close to everything.

We really enjoyed it. Would suggest anyone to stay here.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Hello Carisca en Jakie! Ons was werklik blessed om julle te kon huisves en veral op julle wittebrood! Dit was werklik heerlik om julle te kon ontmoet en huisves en hoop om julle gou weer te sien. God se rykste seen vir julle en mag julle huwelik geseend wees en n lig vir die wereld! Liefdegroete, Johan

WestBed
Clayton S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clayton S
With spouse/partner

Dit was ongelooflik.

Baie dankie jou Johan by WestBed vir jou gasvryheid, dis was die perfekte plek vir die naweek vir twee. Maar ook jou persoonlikheid het ons sommer laat welkom voel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was incredible.

Thank you Johan at WestBed for your hospitality, it was the perfect place for the weekend for two. But also your personality made us feel welcome.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeie dag Clayton,
Baie dankie vir jou terugvoering. Julle is altyd welkom terug en hoop om julle sommer gou weer te sien! Kom gerus weer. Alle seeninge vir 2021

WestBed
Romario V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Romario V
With spouse/partner

Baie gerieflik, netjies en veilig met n relatiewe goeie ligging. Het alles tot ons beskikking gehad.

Ons het 'n warm verwelkoming ontvang van die eienaar en het 'n goeie kommunikasiekanaal gehandhaaf. Ons is beïndruk met die netheid van die plekkie en het alle geriewe tot ons beskikking gehad. Sal dus weer Westbed besoek in die toekoms en kan dit vir ander definitief aanbeveel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very comfortable, neat and safe with a relatively good location. We had everything we needed.

They gave us a warm welcome and the owner maintained good communication. We were impressed with the neatness of the place and had all the facilities to our use. Would visit Westbed again in the future and can definitely recommend it.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeiedag Romario, baie dankie vir jou spoedige terugvoering en resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was werklikwaar so aangenaam om julle te huisves en ek hoop om julle so spoedig moontlik weer te sien. Geniet die res van julle vakansie in die Kaap, dis werklik n pragtige en spesiale plek. God se seeninge vir julle.

Groete,
Johan. WestBed

WestBed
Colleen R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colleen R
With spouse/partner

WestBed is keurig gemeubileerd en 'n baie netjiese plek. Die eienaar was baie behulpsaam en het uit sy pad uit gegaan om ons te help toe ons verlore geraak het.

Ons sal definitief weer daar gaan bly en beveel WestBed hoog aan.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

WestBed is nicely furnished and a very neat place. The owner was very helpful and went out of his way to help us when we got lost.

We will definitely stay there again and highly recommend WestBed.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeie dag Colleen, baie dankie vir jou eerlike terugvoering.
Dit is baie belangrik vir ons besigheid om terugvoering te ontvang om te verseker ons streef daarna om te alle tye puik diens te verskaf.
Jou terugvoering word opreg waardeer. Julle is altyd weer welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
God se seeninge vir julle.
Groete,
Johan
WestBed

WestBed
Lynette S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette S
With spouse/partner

Needed overnight accommodation in Langebaan.

What a wonderful place with an equally wonderful host, Johan. I was pleasantly surprised when he made contact with me directly once website had confirmed the booking. He sent me the location and other useful information we required, even sending me links of various places of interest in and around Langebaan. Our accommodation was tastefully decorated, stocked with coffee, tea, sugar, milk, etc - we even had a washing machine at our disposal! Everything was clean, neat and tidy.

WestBed 's response

Dear Lynette, thank you so much for the feedback. This is highly valued and much appreciated and equally important for our business. We would love to welcome you back in the future. God bless. Regards, Johan. WestBed

WestBed
Daniell O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniell O
With spouse/partner

Ek sal beslis WestBed aanbeveel vir enige paartjie wat 'n wegbreekkansie soek. Ons was baie goed ontvang en het sommer tuis gevoel.

WestBed het alle geriewe en is baie gerieflik. Dit is ook geleë naby alle inkopiewinkels wat baie gerieflik is.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

I would definitely recommend WestBed to any couple looking for a getaway. We were very well received and just felt at home.

WestBed has all the amenities and is very convenient. It is also located close to all shopping centres which is very convenient.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeie dag Daniell, baie dankie vir jou eerlike terugvoering. Dit word opreg waardeer en is baie belangrik vir ons besigheid om te alle tye goeie diens te verseker. Julle is altyd weer welkom. God se seeninge. Johan, WestBed

WestBed
Michelle M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle M
With spouse/partner

Baie lekker gebly! Baie netjies en beskik oor alles wat mens benodig. Sal beslis weer daar bly wanneer ons in Langebaan kom.

Sal WestBed beslis aanbeveel!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very nice stay! Very neat and has everything you need. Will definitely stay there again when we come to Langebaan.

Would definitely recommend WestBed!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeie dag Michelle, baie dankie vir jou eerlike terugvoering wat baie waardeer word en belangrik is vir ons besigheid. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom julle is altyd weer welkom. God se seeninge vir julle. Groete, Johan. WestBed

WestBed
Jeanine S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine S
With spouse/partner

Die verblyf was baie lekker, die plek was baie netjies.

Die mense is baie vriendelik en gasvry, ons glo ons sal julle weer sien.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The stay was very nice, the place was very neat.

The people are very friendly and hospitable, we believe we will see you again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeie dag Jeanine, baie dankie vir jou eerlike terugvoering wat baie waardeer word en belangrik is vir ons besigheid. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Johan. WestBed

WestBed
Chantal B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal B
With friends

Excellent!

Johan is such a friendly and accommodating host. He is such an informative and resourceful guy who knows Langebaan and surrounds inside out. He gave us lots of suggestions for our daily trips and surely made us felt welcome. The cottage is beautiful, neat and exceptionally clean and situated in a safe area. All the small personal touches when we entered the cottage was beautiful. The kitchen is well-equipped with everything you need. It’s central and close to shops, restaurants and beaches. We had a wonderful time, would highly recommend this place to everyone.

WestBed 's response

Dear Chantal,
Thank you so much for the feedback. This is much appreciated and highly valued.
We would love to accommodate you again in the near future, you are such stunning people.
God bless and see you again.
Regards,
Johan
WestBed

WestBed
Wayne E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne E
With spouse/partner

Place clean and owner very friendly.

The guesthouse was awesome and fabulous. Very clean and fully furnished. Owners were very friendly and accommodating.

WestBed 's response

Dear Wayne, thank you for your feedback. You are always welcome back and I am excited to host you again in the near future.

WestBed
Zelda K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda K
With spouse/partner

Lovely spacious and clean accommodation.

Johan is an awesome host. He took extra care to ensure that our special request was accommodated and communicated with us regularly. The apartment is spacious, well furnished and was beautifully clean and looked after. We will definitely visit again.

WestBed 's response

Dear Zelda, thank you so much for the feedback. This is much appreciated. You are always welcome back and we are looking forward to hosting and accommodate you again in the near future. God bless.
Regards,
Johan
WestBed

WestBed
Junayd M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junayd M
With spouse/partner

Fantastiese wegbreek.

Die veblyf was asemrowend verby, elke oomblik het ons geniet. Definitief weer 'n merkie op my bucket list vir 2020.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Fantastic getaway.

The accommodation was beyond breathtaking, we enjoyed every moment. Definitely another thing on my bucket list for 2020.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Goeiedag Junayd,
Hartlike dank vir jou terugvoering in die verband, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms. God se rykste seën vir julle.
Groete, Johan.

WestBed
Marc B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marc B
With spouse/partner

Big, beautiful, brand new room.

The owner, he's nice and friendly and helped us a lot by sending us restaurants addresses and directions by phone. Helped us find the nearest super market. He really wanted us to feel comfortable and at home. The studio is brand new in a new development around a golf course. It is less than 5 minutes away from the seafront and or the Strandloper Restaurant. The bed his huge and really comfortable as well. Don't hesitate when you are in Langebaan to go to this new, wonderful place.

WestBed 's response

Hi Marc,
Thank you so much for the feedback, this is really very much appreciated. I hope to see you guys again and remember you are always welcome again. God bless and take care. Regards, Johan.

WestBed
Stephen N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Stephen N
With spouse/partner

Was baie lekker.

Sou graag wou sien dat daar ten minste 'n yskassie is om melk en drinkgoedjies koud te hou. Koffie en tee word verskaf, maar hoe hou ons melk, ens. koud. Gewoonlik bring mens drinkgoed saam as jy weet daar is self-catering geriewe. Daar is 'n oondjie, mikrogolf en skottelgoedmasjien, maar geen seep om koppies, ens. te was nie. Geen TV of ten minste dan 'n radio nie. Verder was dit heel lekker.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Was very nice.

Would like to see at least a small fridge to keep milk and drinks cold. Coffee and tea are provided but how do we keep milk etc. cold. You usually bring drinks with you if you know there are self-catering facilities. There is an oven, microwave and dishwasher, but no soap for cups etc. not to wash. No TV or at least then a radio. Other than that it was very nice.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Baie dankie vir die eerlike terugvoering Stephen, dit word opreg waardeer.
Ons is in die proses om 'n yskassie en televisie aan te skaf en dit behoort in plek te wees teen Desember/Januarie maand.
Ons sal ook die skottelgoed seep verskaf op aanvraag enige tyd. Ek maak 'n nota daarvan vir die toekoms.
God se rykste seen vir julle en ons hoop om julle weer te sien in die naby toekoms en onthou julle is altyd weer welkom.
Groete, Johan.

WestBed
Anneke F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke F
Individual traveler

Perfekte oornagplekkie.

Die gasvryheid was ongelooflik en Johan was baie behulpsaam met alles wat nodig was. Die plekkie is goed ingerig, mooi, skoon, netjies en naby genoeg aan winkels en restaurante. Het baie lekker gebly en sal die plekkie definitief aanbeveel om te oornag. Die plekkie het voldoen aan my oornagbehoeftes. Dankie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Perfect overnight.

The hospitality was incredible and Johan was very helpful with everything needed. The place is well appointed, beautiful, clean, neat and close enough to shops and restaurants. Stayed very well and would definitely recommend the place to stay overnight. The place met my overnight needs. Thank you.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

WestBed 's response

Baie dankie Anneke, ek waardeer jou terugvoering en die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skrywe. Dit word opreg waardeer. Jy is altyd weer welkom en ons sien uit om jou weer te sien. God se rykste seen wens ek jou toe.
Groete
Johan

WestBed
From
R1 000
per night, for 2 ppl
From
From R1 000
per night, for 2 ppl
From
R1 000
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 16:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 25 Troon Street, Langebaan, 7357, Western Cape
  • No children under 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60b33ddecfd355c9951d2734218131d8b0951ae011c3026d42d7baee6e9c6d864962093c6374bce6ce59052e6cbca04ec978?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night, for 2 ppl 47 5 1 5 25 Troon Street Langebaan 7357 Western Cape 021 201 8900 16:00-21:00 10:00 -33.083868608341 18.046227850375
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!