Westend House
Review Summary
Annelise K - Feb 2021
Overall score
Ontspanne, gerieflik, veilig, beste naweek.
Marnus R - Feb 2021
Overall score
Uitmuntende verblyf by die rivier.
Morné B - Jan 2021
Overall score
Dit was baie lekker. Pragtige uitsig.
Johan B - Sep 2016
Overall score
Breathtaking location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende ligging.
Die huis is asemrowend mooi en baie privaat. Ons sal beslis weer 'n draai daar maak. Daar is absoluut alles en nog meer wat jy mag nodig kry. Die skottelgoedwasser is 'n groot seëning! Miskien kan julle dalk net 'n groter TV oorweeg. Dit het die hele naweek gereën en ons het rugby gekyk om 'n heerlike kaggelvuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre M - Jun 2016
Overall score
Accommodation fulfilled expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf het aan ons verwagtinge voldoen.
Definitief die moeite en geld werd!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Westend House's response
Goeie dag André,
Ons is baie bly dat julle jul verblyf by Westend geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Etienne en Anja Albertyn
Shelaine K - Sep 2015
Overall score
Baie lekker, rustig en omring deur die pragtige natuur.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 459 West River Road, Seafield, 6172, Eastern Cape
- All ages welcome