The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at White Sands | TravelGround
+135

White Sands

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 7 reviews for White Sands
Cleanliness
5.0/5
Service
4.4/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Percival K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Percival K
With spouse/partner

Ideaal vir 'n bietjie rustigheid en kalmte.

Sal definitief weer kom en langer bly.

David M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
David M
With spouse/partner

Sien onder

'n Paar ernstige besware, die meeste is dat ons eenheid nommer 1 bespreek het (op die grondverdieping) en toe ons arriveer is die eenheid reeds aan ander gaste toegeken.

Deirdre V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deirdre V
With spouse/partner

Awesome, ons kom beslis weer!

Dis beste matras waarop ons nog geslaap het! Ons gaan beslis so matras kry wanneer ons permanent terugkom Suid-Afrika toe! Dan praat ek nie eers van die pragtige view nie - hemels!

Ane K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ane K
With friends

Dis baie gemaklik en ’n rustige atmosfeer.

Dis baie netjies en die ligging is ideaal.

Sonja B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja B
On business

Beste uitsig! Pragtige eenheid, reg by die see.

Pragtige netjies eenheid, met 'n asemrowende see-uitsig. Ek moet jul komplimenteer oor die bed, slaap heerlik! Ons gaan ook so een aanskaf. Sal die plek enigetyd aanbeveel en weer oorslaap.

Anne F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne F
With spouse/partner

Beeldskoon en perfek geleë.

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon en netjies en perfek geleë, reg teen die strand in n stil straatjie. Die uitsig is fantasties en die gedruis van die branders laat mens vinnig ontspan. Dankie vir julle moeite om ons behoeftes in ag te neem. Ons kom graag weer.

Jolanie L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanie L
With spouse/partner

Baie lekker.

Pragtige uitsig en mooi kamer.

From
R1 000
per night (sleeps 3)
From
From R1 000
per night (sleeps 3)
From
R1 000
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1645 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night(sleeps 3) 7 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!