Wild Waves
Review Summary
Marcelle Z - Dec 2020
Overall score
Great stay, great location.
Wild Waves's response
Thank you.
It was such a pleasure to have your kids around.
Hope to see you again.
Ehrardt N - Jan 2020
Overall score
Ek en my gesin het baie lekker gebly. Strand is reg langs jou, by die hek uit en jy is in die golwe. Diens was baie goed en vriendelik!
Wild Waves's response
Dankie, hoop om julle gou weer te sien.
Gerhard P - Dec 2019
Overall score
Uitstekende verblyf.
Johan F - Oct 2019
Overall score
Fantastiese verblyf.
Wild Waves's response
Dankie Johan - dis lekker om sulke positiewe kommentaar te kry!!
Sien uit na julle volgende besoek!
Arina H - Oct 2019
Overall score
Home away from home.
Wild Waves's response
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Karlien M - Oct 2019
Overall score
Great atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker atmosfeer.
Ek sal enige tyd Wild Waves aanbeveel. Nie ver van die strand en definitief waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wild Waves's response
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer!!
Diandra M - Oct 2019
Overall score
Veilig en stil.
Wild Waves's response
Ek is baie bly julle het dit geniet, ons hoop om julle gou weer te sien.
Suzette M - Sep 2019
Overall score
Alles en nog meer.
Wild Waves's response
Dankie Suzette, dit was 'n plesier! Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Rahim K - Jul 2019
Overall score
The establishment was well maintained, is safe and in excellent condition.
Wild Waves's response
We appreciate your constructive review. People like you make our job a pleasure!
Suzanne G - Jul 2019
Overall score
Vreeslike lekker vakansieplek vir 'n gesin.
Wild Waves's response
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer!
Marindi M - Jun 2019
Overall score
Uitstekend!
Wild Waves's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Angie T - Mar 2019
Overall score
Heerlik.
Wild Waves's response
Dankie! Hoop om julle gou weer te sien.
Len-marie B - Jan 2019
Overall score
Dit was ongelooflik lekker en baie rustig.
Wild Waves's response
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit sal heerlik wees om julle weer hier te ontvang.
Wilhelm K - Jan 2019
Overall score
Baie mooi verblyf met tonne plek vir kinders om te speel. Elsie en Gerhard dra mens op hul hande.
Wild Waves's response
Dankie Wilhelm, sien daarna uit om julle weer hier te ontvang!
Daleen M - Nov 2018
Overall score
Fantastiese eienaars, baie behulpsaam!
Wild Waves's response
Dankie Daleen, ek is bly julle het dit geniet.
Volgende keer kies jy een van die eenhede by die strandhekkie, dan is jy 45 meter van die hoogwatermerk.
Alwine E - May 2018
Overall score
Alles wat nodig is vir 'n rustige vakansie.
Wild Waves's response
Dankie Alwine, sien julle volgende jaar met die kinders.
Hannes N - May 2018
Overall score
Baie lekker gebly, skoon en netjiese plekkie gehad en alles wat nodig was, was beskikbaar in die eenheid. Baie veilig en beslis kindervriendelik.
Wild Waves's response
Dankie Hannes, dis lekker om te hoor. Ons oefen al 17 jaar om almal tevrede te hou, ek is bly julle het die vakansie geniet.
Annamarie E - Apr 2018
Overall score
Dit was 'n wonderlike plek baie skoon en baie vriendelike eienaars.
Wild Waves's response
Dankie Annamarie, ons sien saam met julle uit na volgende jaar!
Andre N - Mar 2018
Overall score
Baie netjiese, goed ingerigte woonstel.
Wild Waves's response
Dankie vir die vriendelike woorde.
Dit is altyd lekker om gaste soos julle te huisves.
Sunet B - Jan 2018
Overall score
Die beste verblyf ooit by die Suidkus.
Belinda M - Dec 2017
Overall score
Rustige vakansie.
Wild Waves's response
Baie dankie Belinda.
Robert V - Jul 2017
Overall score
Excellent.
Wild Waves's response
Dankie Robert, hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Gerrit & Elsie
- Capacity: 40 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 09:00 - Address: 755 Warriors Lane, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- All ages welcome