Wildlife Photographer Cottage
Review Summary
Neil U - Oct 2019
Overall score
Aangename ontvangs met hoë gehalte versorging.
Patricia S - Sep 2019
Overall score
Beautiful, save and comfortable accommodation!
Lizelle F - Sep 2019
Overall score
Netjiese plek met kreatiewe dekor wat jou verblyf 'n genot maak.
Yvette R - Apr 2019
Overall score
Clean, neat and safe place to stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjiese en veilige plek om te bly!
Die plek is super skoon, veilig en groter as wat mens kan sien op die foto's. Die tweede kamer is 'n bietjie klein maar ideaal vir net slaap. Alles wat jy nodig het is daar en die eenheid is baie privaat met sy eie klein tuintjie. Sal beslis weer daar oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sara V - Aug 2018
Overall score
This is a secure, beautiful house which slept a family of four comfortably. Ideal for an overnight stay in Johannesburg. Will use again.
Read moreAnsie L - Jun 2018
Overall score
Convenient and comfortable.
Ursula C - Jun 2018
Overall score
The place was awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plek is awesome!
Wat 'n aangename ondervinding was dit nie gewees nie! Ongelooflike gasvryheid! Sal die plek enige tyd aanbeveel en as ek weer Johanneburg toe kom, bly ek weer daar!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 50A 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
- All ages welcome