Clarens Accommodation at Willow Manor Akkommodasie | TravelGround
+33

Willow Manor Akkommodasie

Review Summary

4.9 out of 5from 4 reviews for Willow Manor Akkommodasie
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Pulane K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pulane K

Exciting, serene and tranquil.

It was nice being there. Felt refreshed in clean a neat room. Staff very friendly and food delicious. Sure to visit again.

Jeanine D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine D
With spouse/partner

Pragtige plek, vriendelike en behulpsame mense.

By Willow Manor gaan hulle die ekstra myl, hulle maak seker dat jou kuiertjie so gemaklik as moontlik is en jy word verras met allerhande bederfies. Die eienaar van Sugar and Cinnamon restaurant is 'n baie aangename oom en selfs daar voel jy tuis en is niks te veel moeite nie. Ek beveel Willow Manor 110% aan en selfs as jy nie daar bly nie, besoek gerus Sugar and Cinnamon restaurant, sulke diens sal jy nie sommer op 'n ander plek kry nie.

Odette D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Odette D
With spouse/partner

Netjies, mooi en gemaklik.

Willow Manor is 'n heerlike plek om te gaan afskakel! Baie netjiese eenhede, wat boonop mooi is ook. Modern, nuut, vars. Die kamer het alles gehad wat ons nodig gehad het, insluitend heerlike filterkoffie en genoeg vars melk in die yskas. Die personeel was so vriendelik en het keer op keer seker gemaak dat ons gemaklik is en als het wat ons nodig het. Die ontbyt by Sugar & Cinnamon was heerlik! Die diens was puik en ook baie vinnig. Ons sal vir seker weer hier kom ontsnap!

Willow Manor Akkommodasie's response

Was heerlik om u te ontmoet en dankbaar vir u besoek aan Willow Manor. Dankie vir die mooi boodskap. Vertrou dat ons mekaar binnekort weer sal sien.

Vriendelike groete
Willow Manor Bestuur


.

Willow Manor Akkommodasie
Roelof V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof V
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike paar dae pamperlang.

Ons het ons verblyf en gasvryheid terdeƫ geniet. Etes is uit die boonste rakke en diens is puik. Niks beter as om 'n Sherry of Hanepoot te geniet met die koue nat weer nie. Sal definitief weer so 'n wegbreek aanpak.

From R1 780
per night (for 2 people)
From R1 780
per night (for 2 people)
From R1 780
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Groenland 267, Off the R712, Clarens, 9707, Free State
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0qEiORjEj5kPzRCb9ZODuyV4DW2sJntIfydL6dSwQgBd5REaq1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 780  per night (for 2 people) 4 5 1 5 Farm Groenland 267 Off the R712 9707 Free State 0860 022 102 15:00-18:00 10:00 -28.506072007249 28.554832948777
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com