Windsong
Review Summary
Francis M - Dec 2020
Overall score
It was wonderful we really enjoyed our stay
Melody B - Nov 2020
Overall score
It was an amazing break and so quiet you could even hear the birds again.
Heinrich P - Jan 2020
Overall score
Uitstekende ontvangs. Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.
Gerhard W - Aug 2019
Overall score
Rustig, veilig en waarde vir geld.
Unaton I - Aug 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Windsong 's response
Ek is bly dat julle lekker gebly het Unaton. Dis lekker om goeie diens te kan gee. Dankie ook.
Verna N - Apr 2019
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Windsong 's response
Dit is 'n selfsorg eenheid wat nie daagliks skoongemaak word nie. Dit word duidelik in die amptelike navraag genoem. Dis deels die rede hoekom die pryse so billik is. Wat die nat handdoeke aanbetref sal ons 'n plan maak, miskien 'n opvoubare wasgoedlyn, dit sal nie moeilik wees nie. En wat die besem en mop aanbetref, sal ons dit onmiddelik verskaf. Eintlik snaaks dat niemand dit al genoem het nie. Ek is jammer dat die items 'n probleem veroorsaak het en sal dit dadelik regstel.
Johann R - Dec 2018
Overall score
Genotvol.
Cobus M - Nov 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Die gasheer was uiters professioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan G - Oct 2018
Overall score
Baie goed.
Verna C - Aug 2018
Overall score
Lovely place to stay that provided everything we could have asked for for a reasonable price.
Read moreChristelle B - Aug 2018
Overall score
Windsong was 'n baie mooi, netjies eenheid, met pragtige dekor en alles wat ons nodig gehad het!
Read moreWindsong 's response
Dit is net 'n plesier om gaste soos julle te ontvang.
Baie dankie.
Albert V - Jul 2018
Overall score
Netjies en rustige atmosfeer.
Hannelie B - Jun 2018
Overall score
Pragtige geriewe.
Stuart C - Jun 2018
Overall score
Lovely comfortable accommodation. Everything supplied.
Charmain V - Jun 2018
Overall score
Pretty decor, clean and tidy, convenient and well equipped. Friendly welcome. A gem!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige dekor, skoon en netjies, gerieflik en goed toegerus. Vriendelike ontvangs. Juweel!
Absolute waarde vir geld. 5-ster-verblyf weg van die huis af. Sal beslis aanbeveel en self weer bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsong 's response
Charmain is 'n model gas om te ontvang. Baie vriendelik en rustig en sy het Windsong in 'n baie netjiese toestand gelos. Ons sal haar baie graag enige tyd weer ontvang.
Natasha S - Feb 2018
Overall score
Friendly hosts. Clean and comfortable.
Windsong 's response
Thank you for leaving it very clean and tidy, John. It is just a pleasure to host guests like you.
Annamarie F - Jan 2018
Overall score
Spasie, netjies, sentraal geleë.
Windsong 's response
Baie dankie dat julle dit so netjies en skoon gelos het. Dit is 'n plesier om sulke gaste te ontvang.
Ronnie L - Jan 2018
Overall score
Baie still, rustig en skoon.
Zuan B - Nov 2017
Overall score
Baie lekker.
Natasha S - Oct 2017
Overall score
Perfect retreat in a perfect location.
Victoria M - Sep 2017
Overall score
A home, a home away.
Windsong 's response
Victoria, thank you and the other ladies for being such wonderful guests. You were quiet, easy to please, very friendly and you left it in a perfect condition. We would love to have you back anytime.
Hannetjie K - Aug 2017
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik
Plek is netjies en in 'n goeie area. Maklik om van een plek tot 'n ander te gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre O - Jul 2017
Overall score
Tuiste weg van jou eie huis.
Nico B - Jul 2017
Overall score
Clean and comfortable. Quiet neighbourhood close to freeway. Friendly people. Comfy bed and shower.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en gerieflik. Still buurt na aan snelweg. Vriendelike mense. Gerieflike bed en stort.
Skoon, netjies en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsong 's response
Nico hulle het die plek so mooi skoon en netjies gelos. Baie dankie. Julle is goeie gaste om te ontvang.
Roche V - Jun 2017
Overall score
Wonderful hosts, close to everything, enjoyed the stay and value for money.
Windsong 's response
Roche and her son left Windsong 2 in a very clean and tidy state - and this after staying for 5 days. I would love to have them back anytime. Thank you.
Rholene S - Jun 2017
Overall score
Excellent value for money and after a long trip, you feel right at home when you arrive at Windsong!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld en na 'n lang dag se reis voel 'n mens sommer tuis as jy by Windsong aankom!
Ek was aangenaam verras met die "attention to detail" en netheid van my woonstel by Windsong. Kobus was 'n vriendelike gasheer en het my van die begin af heel welkom laat voel. Die klein ekstra goedjies soos 'n haardroër en warmwaterbottel was iets wat ek nie verwag het nie, maar dit het baie gehelp veral in die winter maand. Ek sal vir seker Windsong aan almal wat in Oos-Londen verblyf soek aanbeveel, en ek sal beslis self weer van hulle gemaklike verblyf gebruik maak as ek weer in die omgewing is. Uitstekende waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsong 's response
Windsong was nog nooit so perfek en skoon en netjies gelos deur 'n gas nie. Was net amazing. Sy is die perfekte gas om te he. Uitstekende waarde vir geld !!!
Nosipho M - Jan 2017
Overall score
Everything was perfectly great to meet my needs during my vacation.
Read moreJohann V - Nov 2016
Overall score
Very neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en gerieflik.
Dis rêrig die moeite werd om by Kobus te bly. Besonderse mooi plekkie en gerieflike kombuis met al die nodige geriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes S - Nov 2016
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Baie netjies en skoon, naby die N2.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henry V - Oct 2016
Overall score
Spacious, very neat and safe, also for your vehicle and the host is very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim, baie netjies en veilig, ook vir motor, en gasheer uiters behulpsaam.
Ons het die verblyf by Windsong terdeë geniet. 'n Juweel van 'n plek. Die akkommodasie is ruim, netjies en uiters gerieflik. Die gasheer het ons soos ou vriende verwelkom en was uiters behulpsaam. Motor was agter geslote hek veilig parkeer. Die stilte was wonderlik. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en sal dit ten sterkste aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsong 's response
Met gaste soos Henry-hulle is dit net 'n plesier om hulle te kan huisves. Wonderlike gaste, hulle is baie vriendelik en los die plek heel skoon. Baie dankie.
Shann B - Aug 2016
Overall score
Relaxing, neat and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, netjies en waarde vir geld!
Ons kom elke keer terug na Windsong toe. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is altyd netjies en 'n rustige wegbreekplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsong 's response
Dit is net 'n plesier om gaste soos Shann hulle te kry. Dan gee mens regtig nie om om seker te maak dat mens se plek mooi en skoon en netjies is nie. Dankie Shann.
Waardeer dit.
Nerina B - Jul 2016
Overall score
Really awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Regtig awesome.
Windsong was so skoon en net regtig 'n lekker plek om te bly. Ons sal beslis weer daar bly as ons in Oos-Londen kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shann B - Jun 2016
Overall score
Lovely place to rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike plek van rustigheid.
Windsong is 'n pragtige plek wat rustig en netjies is. Die eienaar/gasheer was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann V - Apr 2016
Overall score
Wonderlik.
Jannie B - Mar 2016
Overall score
Dit was baie privaat en die mense gasvry.
Ampie S - Mar 2016
Overall score
Netjies en veilig met uitstekende diens.
Christa V - Jan 2016
Overall score
Bekostigbaar, gerieflik met alles wat nodig is.
Suzette S - Jan 2016
Overall score
Pragtige, netjiese akkommodasie.
Windsong 's response
Dis maklik om sulke gaste te akkomodeer. Stil en rustig en glad nie veeleisend nie. Gaste uit die boonste rakke !
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Tranmere Road, Vincent, East London, 5247, Eastern Cape
- No children under 10