Witsieshoek Mountain Lodge
Review Summary
Reinhardt G - Jan 2021
Overall score
Pragtig maar het meer verwag.
Heinrich J - Nov 2020
Overall score
Baie lekker en cozy. Die stap het ons verwagtinge oorskry!
Read moreReinhardt W - Sep 2020
Overall score
Rustig en mooi.
Witsieshoek Mountain Lodge's response
Baie dankie ons probeer hard.
Groete,
Jan van Niekerk
General manager
Kobus B - Aug 2020
Overall score
Wonderlike ervaring in die berge.
Witsieshoek Mountain Lodge's response
Baie Dankie.
Jan Van Niekerk
General Manager
Elri O - Dec 2019
Overall score
Heerlik ontspannend in asemrowende natuurskoon.
Witsieshoek Mountain Lodge's response
Thank you for the nice review.
Jan Van Niekerk
Andrew D - Sep 2019
Overall score
Goeie plek om te oornag op dag 1 van jou toer na berge.
Louis V - Jul 2019
Overall score
Warm hospitality with excellent service/assistance from all levels of personell at the resort.
Barry J - Jul 2019
Overall score
Gerieflik en rustige omgewing.
Elna J - May 2019
Overall score
Pragtige natuurskoon, maar sal nie aanbeveel nie, weens veiligheidsredes en instandhouding.
Dalphine P - Feb 2019
Overall score
We expected more from the accommodation, but the view was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het meer verwag van die akkommodasie, maar die uitsig is fantasties.
Ons in die hikers cabin oornag en die plafon en gordyne was stukkend. Daar was geen water en beurtkrag. Ons het toe oornag in 'n bungalow. Daar was geen gloeilampe in die lampies langs die bed nie. Die ontbyt en uitsig is fantasties, maar die akkommodasie is teleurstellend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco Z - Jan 2019
Overall score
It was pleasant in a very nice environment.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam in 'n baie mooi omgewing.
Die personeel was baie behulpsaam en die akkommodasie skoon en netjies. Die kos was goed en genoeg! Ek wil voorstel dat daar badmatjies in die slaapplekke gesit word vir na bad en wanneer jy in die bed klim. Daar is slegs 1 TV in die sitkamer by die eetplek en sodoende kan slegs 1 persoon of groep persone TV kyk. Ek stel voor hulle installeer TV's in elke kamer omdat die aande lank raak na ete in die kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Allen W - Jan 2019
Overall score
All the potential in the world.
Read moreBettina M - Dec 2018
Overall score
Super host, especially Nelson caring for every request. Stunning location. 100% recommended.
Mia S - Nov 2018
Overall score
Lekker naweek-wegbreek.
Witsieshoek Mountain Lodge's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, opreg waardeur.
Nadine en personeel
Albert G - Oct 2018
Overall score
Lê in die bed en kyk vir die berge.
Read moreWitsieshoek Mountain Lodge's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeur dit baie.
Nadine en personeel
Nicki M - Oct 2018
Overall score
Witsieshoek was an incredible stay for our family! Staff was very helpful and geared to serve guests!
Witsieshoek Mountain Lodge's response
Thank you, Nicki and family, for your wonderful review, much appreciated.
Jan, Nadine and Staff
Ansunette D - Oct 2018
Overall score
Heerlike lodge met uitstekende ligging.
Read moreElize R - Jul 2018
Overall score
The floor tiles and bathroom door were dirty.
Surita G - Jun 2018
Overall score
Voedsel vir die siel.
Hendrik D - Apr 2018
Overall score
Pleasant surprise.
Frieda G - Mar 2018
Overall score
Asemrowend mooi!
Read moreRochelle R - Jan 2018
Overall score
Beautiful and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi en gemaklik.
Ons ervaring by Witsieshoek was baie positief. Ons kamer was gerieflik, gemaklik en baie netjies. Personeel was vriendelik en kon help met aanwysings en enige vrae wat ons moontlik gehad het. Ek sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janine T - Jan 2018
Overall score
The quality of the restaurant food was very disappointing.
Dave J - Jan 2018
Overall score
Great location, good food, small but nice rooms (bungalows).
Erika S - Jan 2018
Overall score
Baie gerieflike verblyf in 'n pragtige area.
Stephanie P - Jan 2018
Overall score
Heerlik, rustig en baie lekker kos.
Kathy R - Dec 2017
Overall score
Stunning mountain views. Had a wonderful stay!
Estelle P - Dec 2017
Overall score
Asemrowend!
Carol L - Nov 2017
Overall score
Aangenaam verras, skoon en netjies.
Arno L - Oct 2017
Overall score
Asemrowende staproetes.
Nico F - Sep 2017
Overall score
Gerieflike en pragrige kamers, heerlike kos in 'n pragtige plek
Read moreMartiens B - Aug 2017
Overall score
Aangenaam, nie so seker of dit heeltemal waarde vir geld is nie.
Florinda W - Aug 2017
Overall score
Alhoewel ons in Aug daar oorgeslaap het het ons glad nie koud gekry in die gerieflike skoon moderne rondawel nie.
Eugene P - Aug 2017
Overall score
Hemel op aarde.
Yvette R - Mar 2017
Overall score
Amazing, ligging stunning.
Johan F - Mar 2017
Overall score
Beautiful place. Poor hotel.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek. Swak hotel.
Toe ons arriveer is ons in 'n plek sonder water geplaas, toe die water herstel is geen warm water. Ons is na 'n ander plek geskuif die water was kort kort af en die vloere was vuil.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephan V - Oct 2016
Overall score
The best place for hikers and mountain lovers!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste plek om te bly vir stappers en bergliefhebbers!
Die mense is vriendelik en hulpvaardig! Kamers ruim en gerieflik! Die Restaurant se kos is goeie waarde vir geld! Die 7 km pad van Witsieshoek na Sentinel piek is bietjie rof op seker plekke vir sedan-voertuie, ry maar net stadig. Baie wonderlike staproetes is binne beryk direk vanaf Witsieshoek. Beste plek om te bly vir stappers en bergliefhebbers
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
At V - Aug 2016
Overall score
I suppose most people come for the hiking, adventure, incredible view, not necessarliy for the food and the accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ek lei af dat meeste mense gaan soontoe vir die stap, avontuur en ongelooflike uitsig, nie noodwendig vir kos en verblyf nie.
Definitief nie vir klein kinders nie - het baie jammer gevoel vir paartjies met jong kinders. Meer inligting sou waardeer word op webtuiste spesifiek vir nuwelinge by Witsieshoek i.v.m. stapvoorbereiding, Vertrekpunte, staptye en veiligheid / kondisie van roete (bv. ys op voetpaadjies is lewensgevaarlik vir onervare stappers, en mense met hoogtevrees moet dit nie aandurf nie). Aandetes is bietjie duur (±R160-00 p/p), en dit is 'n "set menu" (1x vleis, stysel, groente, slaai, nagereg en tee/koffie), nie 'n "buffet" nie! Kos was nietemin smaaklik en aanvaarbaar vir die meeste gaste wat ek kon aflei. Verblyf in "bungalo's" lewer ietwat min privaatheid a.g.v. dun mure tussen kamers (dus lawaai sensitief), maar nietemin aanvaarbaar vir 'n kort kuiertjie - soos iemand aan my verduidelik het; "...die plek is vir mense wat kom stap, nie noodwendig wat kom kuier nie..." Moet wel noem dat ons 'n onvergeetlike belewenis gehad het, veral met die sneeu op die berge!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erik O - Jan 2016
Overall score
Great service! Many thanks to Jan.
Zsa-zsa J - Dec 2015
Overall score
Beeldskone plek vir goeie rus!
Jaime G - Dec 2015
Overall score
It is a good place, but I think it is more suited to couples with no children.
Riana T - Oct 2015
Overall score
We will definitely go back!
Eric T - Sep 2015
Overall score
Very pleasantly surprised by the upgraded resort and the enthusiastic management and staff.
Regard V - Jan 2015
Overall score
Summery
Read moreWitsieshoek Mountain Lodge's response
We are so sorry that you were unhappy with the accommodation at Witsieshoek. The Maluti rooms were the last to be fixed up - and are now upgraded and are now really nice. We have also replaced the carpet floors with slate tiles to cope with the inevitable problems associate with mountain rains and guests arriving back drenched from their hike. We do hope you will visit us again, and enjoy the upgraded accommodation.
Kaiye L - Dec 2014
Overall score
A good place to live.
Lerika F - Feb 2014
Overall score
'n Pragtige omgewing en lekker staproetes.
Witsieshoek Mountain Lodge's response
Beste Lerika,
Ons is so bly dat julle Witsieshoek geniet het. Al die eenhede is nou reggemaak. Die chalet en rondawel kamers is nie ingerig vir selfsorg nie, dus kan gaste gebruik maak van die restaurant vir etes. Ons hoop om julle weer te sien.
John W - Jan 2014
Overall score
Great Place
Witsieshoek Mountain Lodge's response
Great to know you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.
Arjan V - Aug 2013
Overall score
Puik!
- Capacity: 84 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: R 57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Free State
- All ages welcome