Witteberg Nature Reserve
Review Summary
Eunice N - Jan 2021
Overall score
Mooiste sterrehemel in die aand.
Witteberg Nature Reserve's response
Dag sê Eunice, baie dankie vir die terugvoering en evaluasie, ons waardeer dit opreg.
Groete en mooi loop.
Frik Linde.
Ilze - Dec 2020
Overall score
Baie rustig.
Witteberg Nature Reserve's response
Dagsê Ilze
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons te evalueer, en ook vir jou gunstige evaluasie en terugvoering. Soos ons in 'n WhatsApp boodskap aan jou genoem het, het dit voorgekom asof jy jammerlik nie ons e-pos ontvang het met onder andere gedetailleerde aanwysings oor hoe om te ry om by ons uit te kom nie, insluitende die punt op Google Maps nie. Dit wil vir ons voorkom asof e-pos nie meer die mees effektiewe kommunikasie-medium is nie, so ons evalueer en toets tans alternatiewe.
Weereens dankie vir jou ondersteuning en terugvoering.
Groete
Frik Linde
Witteberg Natuurreservaat
Martie En Piet L - Oct 2020
Overall score
Asemrowende natuurskoon
Witteberg Nature Reserve's response
Baie dankie vir julle moeite om hierdie terugvoering te gee, ons waardeer dit.
Minnie G - Dec 2019
Overall score
Love the nature and rich history.
Witteberg Nature Reserve's response
Hi Minnie,
Thank you for having taken the time to do this rating. Best wishes to you for 2020!
Kind regards,
Frik Linde
Sarel E - Nov 2019
Overall score
Nice quiet, picturesque scenery.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustige, prentjiemooi natuurskoon.
Toegang is via goeie grondpaaie met heelwat rivierkruisings wat tydens reën in die berge ‘n uitdaging vir motors sal wees. Vir 4x4- en natuurliefhebbers is hierdie 'n pragtige plek om te verken en met 6 roetes wat in ry-tyd wissel van 1 uur tot heeldag gaan 'n naweek te kort wees om al die mooi te sien. Ons het die 2-slaapkamereenheid gehad, wat, alhoewel nie modern nie, skoon en netjies was. Veral die stort met lekker hoë druk was verfrissend. As gevolg van die batterykragstelsel se beperkte kapasiteit word 'n mikrogolf nie verskaf nie. Daar is nie 'n radio nie, want daar is waarskynlik nie FM ontvangs nie. Ook ‘n lekker sterk LED-leeslig sal 'n groot verskil maak om die aand om te kry. Ek wil verseker weer gaan en die keer langer bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witteberg Nature Reserve's response
Baie dankie vir die terugvoer, Sarel. Sien julle graag weer op 'n dag.
Miranda B - Sep 2019
Overall score
Rustig en stil met net die skoonheid van die natuur wat jou omring!
Read moreWitteberg Nature Reserve's response
Dagsê Miranda
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoering te gee. Ons is baie bly dat julle 'n positiewe ervaring gehad het. Kom gerus weer en bring die hondekind dan saam. Ons sal julle graag weer hier wil sien.
Groete, Frik Linde.
Annalene S - Aug 2019
Overall score
Stilte.
Witteberg Nature Reserve's response
Baie dankie vir die terugvoering, Annalene. Ons is bly julle het jul oornag-verblyf geniet. Kom gerus weer.
Rule E - Aug 2019
Overall score
Heerlike rustigheid van die Karoo!
Read moreWitteberg Nature Reserve's response
Goeie dag Rule,
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om hierdie verslag te skryf. Ons kyk steeds uit vir jul baie spesiale motor (Chevrolet Constantia) se wieldop, maar sover nog niks nie. Julle is baie welkom om weer vir ons te besoek, maar dan sal ons beslis ook 'n bestelling wil plaas vir 'n besending van die Biltong Den in Wolmaransstad se produkte!
Isolde S - May 2019
Overall score
'n Besondere ervaring!
Witteberg Nature Reserve's response
Isolde, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om ons te evalueer. Sien jou graag weer op 'n dag by die Witteberg NR.
Groete,
Frik
Ilyn S - Apr 2019
Overall score
Quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Baie mooi omgewing, kos vir mens se siel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witteberg Nature Reserve's response
Beste Ilyn,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet!
Groete,
Witteberg Nature Reserve
Marc O - Mar 2019
Overall score
Had a nice time watching birds and riding bike.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker voëls gekyk en fiets gery.
Die verblyf was baie netjies, skoon en goed ingerig. Sal hopelik eendag weer 'n draai kan maak daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witteberg Nature Reserve's response
Baie dankie vir die terugvoer en kommentaar, Marc.
Kobus V - Jan 2019
Overall score
Ongelooflik mooi in absolute stilte.
Read moreWitteberg Nature Reserve's response
Baie dankie vir jou terugvoering, Kobus. Julle is baie welkom om weer vir ons te besoek wanneer julle in die omgewing kom.
Elize K - Jan 2019
Overall score
Lekker.
Witteberg Nature Reserve's response
Hi Elize, baie dankie vir die terugvoering. Bly jy het lekker gekuier, sien jou graag weer in die Witteberge. Groete, Frik Linde.
Andre V - Sep 2018
Overall score
Unbelievably pretty natural surrounding and good reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike mooi natuur tonele en goeie ontvangs.
Vir ons as natuurliefhebbers was Witteberg baie lekker. Die feit dat Frik baie vriendelik is en graag vertel wat in die omgewing gebeur was baie goed. Daar was genoeg spasie vir ons hond en ons kon die natuur en stilte met volle vreugde geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witteberg Nature Reserve's response
Beste Andre,
Baie dankie vir die moeite om terugvoer te verskaf. Kom kuier gerus weer by die Witteberg Natuurreservaat.
Adré E - May 2018
Overall score
Ontsnap na 'n afgeleë en rustige fasiliteit.
Read moreWitteberg Nature Reserve's response
Adré
Baie dankie vir die gedetailleerde terugvoering.
Groete
Frik Linde
Germaine S - Jan 2018
Overall score
Neat and spacious accomodation.
Witteberg Nature Reserve's response
Hi Germaine
Thank you very much for your feedback. It will be great to see you here again someday.
Regards
Frik Linde
Gavin S - Nov 2017
Overall score
The house was beautiful, neat and clean with everything that we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die huisie was pragtig, netjies en skoon, met alles nodig.
'n Groot trekpleister is die roetes (4x4) wat op Witteberg is. Ongelukkig (en ek verstaan hoekom) was omtrent almal gesluit ten tye van my verblyf. Dit sou dalk goed wees as daardie feit/toestand duidelik is wanneer 'n mens bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witteberg Nature Reserve's response
Hi Gavin, dankie vir jou terugvoering. Ons sal die 4x4-roetes as gesluit merk op ons webblad. Groete, Frik Linde.
Leon V - Oct 2017
Overall score
Very private and helpful and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie privaat en uiters behulpsaam en vriendelik.
Dit is een van diè plekke wat 'n mens kan aanbeveel, veral as jy daarvan hou om grondpaaie na die onbekende te ry, reservate en plekke te besoek en ook die ander 'harde' deel van ons land te wil sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witteberg Nature Reserve's response
Baie dankie vir die terugvoering, Leon. Ons vertrou julle het die papwiel Sondag in Laingsburg reggemaak gekry by Bennie Overgoor en die res van jul reis geniet.
Jenni V - Aug 2017
Overall score
Netjies, skoon en pragtige omgewing.
Witteberg Nature Reserve's response
Baie dankie vir die terugvoering, Jenni. Sien julle graag weer by die Witteberg Natuurreservaat.
De Wet L - Jul 2017
Overall score
Skoon, veilig en rustuige verblyf in die mooie natuur van die Karoo...welgedaan!
Witteberg Nature Reserve's response
Baie dankie, De Wet. Jy is altyd welkom en ons sien jou graag weer by die Witteberg Natuurreservaat.
Groete
Frik Linde
Ann K - Jun 2017
Overall score
Total peace and quiet in a beautiful nature reserve.
Witteberg Nature Reserve's response
Thanks Ann. It was great seeing Christo again this past weekend with the other guys. Trust you got your scarf back?
Mariana B - May 2017
Overall score
Neat, clean unit that is well-equipped and surrounded by lovely scenery and mountains.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon eenheid wat goed toegerus is, omring deur pragtige natuur en berge.
Die beste plek om te wees as jy wil wegkom van alles en almal. Met net 'n boek en 'n kombers in die aand om buite op die stoep te lê en na die hemelruim vol sterre te kyk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witteberg Nature Reserve's response
Baie dankie vir die terugvoering, Mariana. Dit was goed om julle te kon ontmoet.
Johann S - May 2017
Overall score
Fantasties, veral die gebruik van kerslig.
Witteberg Nature Reserve's response
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Johann.
Hein K - Feb 2017
Overall score
Stunning Karoo landscape, rocks south of Laignsburg.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige Karoo-landskap, rotsformasies suid van Laingsburg.
Doen jou self 'n guns en ry die puik grondpad na Witteberg Natuurreservaat. Die akkommodasie is skoon, lug nog skoner, die stilte heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie vir jou positiewe kommentaar, Hein.
Berno E - Mar 2016
Overall score
Aangenaam ontvang, baie behulpsaam, vriendelik, lieflike omgewing.
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie vir die terugvoering en positiewe kommentaar Berno.
Salome V - Oct 2015
Overall score
If you're a nature lover and just want to get away from everything, this is the place for you.
Read moreWitteberg Nature Reserve's response
Dankie Salome!
Pieter J - Jun 2015
Overall score
Sal sterk aanbeveel!
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie vir die kommentaar en aanbeveling, Pieter.
Morne P - Apr 2015
Overall score
'n Fantastiese plek om jou vakansie mee af te skop!
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Morne.
Jan B - Jan 2015
Overall score
Uitstekend.
Witteberg Nature Reserve's response
Jan, dankie vir die aanbeveling.
Johan S - Dec 2014
Overall score
Rustig, gasvry, skoon en heerlik.
Karin J - Oct 2014
Overall score
Ons het slegs oornag om 'n paar foto's te neem van die natuur.
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Karin.
Jan K - Oct 2014
Overall score
Rustig en baie mooi omgewing.
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Kan.
Jackie B - Jun 2014
Overall score
Natuurskoon baie mooi en die grondpad in baie goeie toestand.
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Jackie.
Niekie B - Jun 2014
Overall score
'n Baie goeie en hulpvaardige gasheer.
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Niekie.
Nicolaas F - Jun 2014
Overall score
Liggaam en gees verfris in 'n verruklike omgewing.
Read moreWitteberg Nature Reserve's response
Dankie Nicolaas.
Johann G - Feb 2014
Overall score
Baie rustig en baie mooi omgewing tussen berge!
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Johann.
Nerine R - Jan 2014
Overall score
Heerlike ervaring, sal weer gaan.
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Nerine.
Annalize L - Jan 2014
Overall score
Rus en vrede!
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Annelize.
Rencia O - Dec 2013
Overall score
Heerlik, wens net daar was nie 'n muur om die braai-area nie, want dit het die uitsig belemmer.
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Rencia.
Elmari V - Oct 2013
Overall score
Goed uitgerus in rustige, stil omgewing!
Witteberg Nature Reserve's response
Dankie Elmari.
- Capacity: 13 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 11:00 - Address: Elandskloof, Laingsburg, 6900, Western Cape
- All ages welcome