Wonder Waters Tonteldoos
Review Summary
Pat T - Mar 2020
Overall score
Really enjoyed our stay in a very beautiful setting. Complements to Wonder Waters. The accommodation was very good and really well equipped. The bedding, linen, blankets etc. was more than adequate and hygienic.
Dewald N - Feb 2020
Overall score
Die aanloklike rustigheid is hemels!
Lyn E - Jan 2020
Overall score
Ons gaan gereeld soontoe en kom elke keer terug met batterye herlaai, en sielskos vir elke dag!
Dewald B - Jan 2020
Overall score
Die ongelooflike rustigheid en stilte gepaard met die pragtige natuurskoon is onverbeterlik.
Annabe J - Dec 2019
Overall score
Rustig en stil, net wat ons stadsmense nodig het.
Annette V - Oct 2019
Overall score
Peaceful, the ideal place to recharge.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, die ideale plek om gees te herlaai.
Dit het werklik gevoel ons is die enigste mense op die plaas. Net die feit dat ons honde-kinders kon saamgaan en vrylik kon rondhardloop was al die moeite werd. Die paddakoor en jakkalsroep saans was baie spesiaal. Baie dankie Yolanda vir die hulp met die gas omruil van die yskas!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wonder Waters Tonteldoos's response
Ons is baie bly julle het heerlik gekuier.
Kom gerus weer
Janco M - Sep 2019
Overall score
Baie rustige plek en perfek mense met honde!
Read moreChris S - Aug 2019
Overall score
Nature jewel.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Natuurjuweel.
Wat 'n besondere ervaring! Stilte wat in jou ore suis, sterrehemel wat so helder skyn dat dit lyk of jy daaraan kan raak! Die Peach Cabin was uitstekend toegerus in die kombuis, volop hout vir lieflike kaggelvure en buitebraai. Het Saterdagaand die jakkalsgeroep gehoor en die voëllewe langs die damme geniet! Die grondpad is moontlike groot uitdaging vir sedanmotors, maar gelukkig nie vir bakkies of 4x4's nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius D - Aug 2019
Overall score
Beautiful scenery and silence.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Pragtige natuurskoon en stilte.
As jy jou honde will saam vat, dié is die plek om te gaan. Hulle kan vrylik rond beweeg in 'n groot kamp. Die natuurskoon is iets uit 'n ander wêreld. Beligting in die kombuis kan verbeter word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolande V - Apr 2019
Overall score
Weggesteekte stukkie hemel.
Read moreRobert G - Feb 2019
Overall score
Peaceful and relaxing.
Jenny W - Jan 2019
Overall score
Heerlik rustig. Hier kan jy jou batterye herlaai.
Liesl T - Nov 2018
Overall score
Heaven on earth. A place to recharge.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hemel-op-aarde. 'n Plek om te herlaai.
Dit is my tweede keer by Wonder Waters. Ons en die 3 hondekinders het heerlik ontspan. Ons kon lekker stap rondom die damme en teen die koppie op. Die stilte is al wat 'n mems nodig het om weer te herlaai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liesl T - Mar 2018
Overall score
'n Juweel wat verkwikkend is vir die siel!
Read moreLyn E - Feb 2018
Overall score
This place has the scenery, facilities and privacy that are food for the soul and that is why we are regular guests!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Hierdie plekkie het die natuurskoon, geriewe en privaatheid wat kos vir die siel bied en daarom is ons gereelde gaste!
Die akkommodasie is heeltemal afgesonder en mens se privaatheid word gerespekteer. Klein ekstra's soos beskuit, seep en snesies, asook vuurmaakhout word voorsien. Die uitsig van die eenheid is pragtig, met damme waar mens kan forel (probeer) vang. Dit is 'n plek waarheen mens gaan om batterye te herlaai en te rus. Antjie, die gasvrou, is vreeslik vriendelik en tegemoetkomend. Ons gaan redelik gereeld, oor 'n hele paar jare al soontoe, en is nooit teleurgesteld nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stefan H - Jan 2018
Overall score
Die verblyf was baie netjies en ons het niks kortgekom nie. Die groot omheinde erf was 'n wenner met die honde.
Read moreReinette H - Oct 2017
Overall score
Verkieslik 'n 4x4 nodig vir klipperige paaie, maar die afsondering is definitief die moeite werd om weer die gees se batterye te vul.
Coenie B - Oct 2017
Overall score
Het aan alle verwagtinge voldoen.
Hein P - Sep 2017
Overall score
Baie lekker en sal enige dag weer terug gaan.
Lalie K - May 2017
Overall score
Beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek.
Pragtige plek, huis is toegerus met alles wat jy nodig het, genoeg warm komberse en hout was verskaf vir die kaggel. Kinders kan lekker speel op grasperk. Sal definitief weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dirk V - Apr 2017
Overall score
Very nice stay and very tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly en baie rustig.
Heerlike rustige en stil naweek in die berge gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rina D - Jan 2017
Overall score
So beautiful and peaceful!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
So pragtig en rustig!
Ons het ons verblyf terdeë geniet by Wonder Waters. Ons 2 woefies het die stappies (sonder leibande natuurlik) so baie geniet! Die erf is ruim en deeglik omhein sodat ons glad nie bekommerd was oor ons woefe nie. Die natuur is pragtig en die stilte is iets waaraan ons stadsjapies nie gewoond is nie! Die verblyf was baie skoon en netjies - ons was regtig beïndruk met dit. Verder is alles goed ingerig met gas en daar is oor as genoeg batteryligte om die donker te verdryf. Ek sal enige iemand aanbeveel om 'n draai by Wonder Waters te maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda P - Jan 2017
Overall score
Dit was perfek en beeldskoon mooi.
Read moreMarinda T - Dec 2016
Overall score
Fantasties. Gedwing om te rus.
Read moreBrenda L - Oct 2016
Overall score
It was absolutely wonderful, relaxing and peaceful! Will definitely come back again!
Issabel D - Oct 2016
Overall score
Netjies, maar benodig 'n 4x4-motor.
Breggie J - Oct 2016
Overall score
Wonderlik, asemrowend, rustig - sal weer terug gaan.
Maggie D - Oct 2016
Overall score
Wonderlik
Judith M - Aug 2016
Overall score
Perfect getaway out of town
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte wegbreek uit die stad
Sal definitief teruggaan, perfekte plek om vir 'n naweek weg te kom. Sal egter nie sonder n 4×4 motor gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Phillip C - Aug 2016
Overall score
Very relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en lekker ontspanne.
Baie lekker ontspan, rustige atmosfeer en weg van al die geraas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilse M - May 2016
Overall score
If you are looking for peace and quiet, this is the place for you.
Annette V - Apr 2016
Overall score
Heerlike plaas-atmosfeer. Baie lekker gekuier en gerus.
Annabe J - Mar 2016
Overall score
Lekker rustig gekuier!
Jeanine J - Mar 2016
Overall score
Dis God se natuurskoon!
Petrie J - Feb 2016
Overall score
Ons het heerlik gebly, met asemrowende uitsigte en fantastiese diens.
Read moreYvette T - Feb 2016
Overall score
Amazing, stunning, beautiful!
Erika M - Dec 2015
Overall score
Rustige plek waar jy weer kan asemhaal en die natuur waardeer!
Willem V - Nov 2015
Overall score
Die stilte was wonderlik!
Lambert B - Oct 2015
Overall score
Hartlikheid, aandag aan detail en werklike mooi landskap.
Sheraton P - Oct 2015
Overall score
Baie rustig!
Donelle T - Oct 2015
Overall score
Wonderful place with lovely scenery. Private, secure, lots of fresh air and good trout fishing.
Errol M - Sep 2015
Overall score
Wonderlike natuur en vars lug. Pure plaas en mooi damme.
Beatrice V - Jul 2015
Overall score
Die plek was baie mooi en rustig.
Sunet D - Jun 2015
Overall score
Goeie wegbreek van alle lawaai.
Charles N - Mar 2015
Overall score
Baie aangenaam en rustig.
Niel K - Feb 2015
Overall score
Heerike rustige kuier in die berge met alles wat jy nodig het.
Lynette H - Jan 2015
Overall score
Aangenaam, rustig, goed toegerus. Heerlik ontspannend.
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Stof Street, Tonteldoos, 1111, Limpopo
- All ages welcome