The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Young's Halfway House | TravelGround
+10

Young's Halfway House

Guest House

Review Summary

4 out of 5from 95 reviews for Young's Halfway House
Cleanliness
4.2/5
Service
4.2/5
Location
3.8/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.8/5
Pierre D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre D
With spouse/partner

Vriendelik en professioneel.

Ontvangs altyd vriendelik, was daar in Desember en Januarie. Hoogs aan te beveel en baie veilig en skoon.

Young's Halfway House's response

Goeiedag Pierre,

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om u gou weer by ons te ontvang.

Vriendelike groete,
Young's Halfway House

Young's Halfway House
Jurieka V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jurieka V
Family with young children

Very simple.

Units are very simple and furnished for sleeping only. No air conditioning, only a fan. Our unit was also near a drain that stank. Generally a good enough place to sleep, preferably in winter when it is not so hot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie eenvoudig.

Eenhede is baie eenvoudig en slegs ingerig vir slaap. Geen lugverkoeling, slegs 'n fan. Ons eenheid was ook naby 'n drein wat gestink het. Oor die algemeen 'n goed genoeg plek om oor te slaap, verkieslik in die winter as dit nie so warm is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen S
Family with teenagers

Baie lekker oornagplekkie. Alles baie netjies.

Sien sterre.

Saabirah D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Saabirah D
Family with teenagers

Fine for a small family as rooms are small.

The place decent and tidy, but quite expensive for a small town where you are just passing through. Parking was safe.

Roland D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roland D
Family with young children

Tevrede.

Perfek vir 'n vinnige familie oorslaap op pad na die Kaap! Na 21:00 gearriveer. Die reuk van skoonmaakmiddels was prominent met die deur se oopmaak. Goeie eerste indruk! Het spesifiek gekyk na die venster se handvatsel en sluitmeganisme. En Ja, dit was blink gepoleer! As jy 'n bed, bad en ketel soek vir een nag se oorslaap is dit perfek. Kan miskien steurend vir mense wees wat absolute stilte soek. Alhoewel ons kamer amper reg teen die hoofpad was, het dit ons nog steeds glad nie gepla nie. Sal beslis aanbeveel.

Chantel N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Chantel N
With spouse/partner

Belaglik vir daai prys, nooit weer nie.

Swak, nie weer nie.

Simone B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Simone B
Family with teenagers

Ons het 'n oornagstop gesoek en dit is wat ons gekry het die vertrek is 'n bietjie klein vir vyf mense maar dit was skoon en netjies.

Ons is vriendelik ontvang, daar is veilige parkering. Die kamer was mooi skoon en netjies maar dalk 'n bietjie klein vir vyf mense.

Sylvia S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia S
Family with young children

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Gert B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gert B

Very small, but that is all you need for a sleep over.

The room is very crowded, but all you need for a sleep over. The room was very neat and the place is very safe. The staff very helpful.

Teresa D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Teresa D
Family with young children

Baie lawaaierig en warm geslaap.

Swembad buite werking (adverteer dit op webtuiste). Baie lawaaierig a.g.v. verkeer en petrolstasie reg oorkant gastehuis. Stapelbed baie wankelrig gewees. Dit was baie benoud en warm en waaier help nie. Lugreëling sal beslis 'n pluspunt wees. Verder baie skoon en netjies.

Santie T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Santie T
Family with teenagers

Goedkoop.

Goedkoop en 'n skoon bed, dis al. Geen stoel om op te sit of 'n bankie buite die kamer nie. Parkeerplek is baie klein. Slegte area. Besige roete. Badkamer se sisteem stink onmenslik erg. Hek is heeltyd oop en toe!

Lemanda E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lemanda E
With spouse/partner

Alles wat jy nodig mag kry vir 'n oorslaap, skoon, netjies en goed ingerig. Baie dankie.

Vir 'n reis-moeg lyf will jy net warm stort en rus in 'n skoon bed met 'n beker tee/koffie om jou te sus. Youngs bied hierdie alles! Baie dankie.

Young's Halfway House's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Young's Halfway House verwelkom u graag weer in die toekoms!

Young's Halfway House
Thomas D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas D
With spouse/partner

Lekker gerus.

Netjies en skoon. Lekker nagrus gehad, alle basiese benodigdhede vir 'n goeie nagrus!

Gert V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gert V
With spouse/partner

Kamers mooi skoon, straat raserig.

Veilige parkering by gastehuis, die kamers is oud maar skoon.

Dot M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dot M
With spouse/partner

Clean and friendly for stopover on budget.

Safe for budget traveller.

Charmaine B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Charmaine B
With spouse/partner

Not in a safe area.

Not again thanks, on heavy vehicle route, didn't slept at all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie in 'n veilige area nie.

Nie weer nie dankie, op swaar voertuigroete, niks geslaap nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leonie B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leonie B
With spouse/partner

The staff is friendly and helpful.

We found the accommodation to be very comfortable, clean and neat. For one night we were very impressed. The staff was very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het die akkommodasie gerieflik en baie skoon en netjies gevind. Vir een nag se oorslaap is dit baie geskik. Personeel uiters bekwaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fred L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred L
Individual traveler

The best, convenient halfway stop to the Cape.

See stars.

Wikus C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus C
With spouse/partner

Bitterlik netjies. Selfs vensterknippe is skoon ge-brasso.

Geen koffie of tee in kamers en moes gaan haal by ontvangs. Geen tee beskikbaar. Kamers fantasties, mooi, skoon en netjies. Dit was heerlik om daar te oornag. Veilig agter 'n hoë heining. Baie rustige plek en mens sal nie dink jy is in die hoofstraat van Beaufort Wes. Die feit dat daar 'n restaurant met lekker ontbyt en koffie op die perseel is, was die kersie op die koek. Sorg dat koffie en tee en roerstokkies in elke sakkie beskikbaar is in kamer en of sodra 'n persoon inklok.

Liana V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liana V
With spouse/partner

Die groep wat die res van die kamers okkupeer het, was net geweldig raserig tot bykans 04:00 die volgende oggend. Dit was baie steurend! Verblyf self is netjies en skoon.

Toe ons Vrydagaand daar kom, het hulle geen kennis gedra van ons bespreking nie. Ek moes teruggaan op my e-posse om te bewys dat bespreking gedoen is en deposito lankal betaal is. Dit was baie ongemaklik en hul moes toe rondsoek en rondbel en skuiwe maak om wel vir ons 'n kamer te kon gee. Ek weet nie by wie of waar die probleem gelê het nie?

Lukas S - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Lukas S
With spouse/partner

Goeie verblyf vir die prysklas.

Basiese verblyf vir die prysklas. Die omgewing is nie baie veilig nie alhoewel die verblyf redelik veilig is. Sal dit nie aanbeveel vir gesinne nie aangesien dit blyk dat daar heelwat kontrakteurs oornag. Hulle kan gerus nie net een koffie/tee voorsien nie, aangesien 'n mens met aankoms graag 'n koffie wil geniet en ook die volgende oggend. Verblyf is egter skoon en waarde vir geld vir enkelreisigers.

Rugaiya D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rugaiya D
Family with young children

Excellent customer service.

A few things on the 5 sleeper unit we were in, can be upgraded. The shower head just run like a normal tap, no sprinkler type water running. A mini kitchen can be made available with maybe a 2 plate stove, especially for those staying for more than 3 days. I will gladly pay more if this facility should be upgraded a bit and aircons installed.

Yvonne D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Yvonne D
With friends

Ek sal nooit weer hier wil bly nie.

Die foto's op hul webblad is uiters misleidend. Met ons aankoms was dit duidelik dat ons name nie eers aangeteken was in hul register nie. Daar was 'n duidelike bespreking vir 2 enkelkamers en 1 dubbelkamer. Die twee enkelpersone moes in familiekamers slaap. Daar is 'n prentjie van 'n pragtige tuin, maar daar bestaan nie so iets nie. Die swembad was dolleeg, dis te verstane as gevolg van die watertoestand, maar ten minste moet besoekers vooraf gewaarsku wees. Die misty fan in die kamer het nie gewerk nie. Die absolute geraas in die straat voor die plek is 'n groot rede waarom ek enigiemand wat wil rus, sal afraai om die plek te gebruik. Die geraas hou heelaand aan. As Gautengers het ons baie onveilig gevoel weens die gewoel in die straat en met 'n hek wat enigiemand kan oopmaak. Die Webblad sê daar is WiFi, dit is baie misleidend want dit kan gebruik word slegs as jy in die restaurant sit. Geen WiFi in die kamers nie. Geen afdakke vir jou voertuig nie, jou voertuig staan in +- 42 C en as jy moet ry in die dag is jou voertuig ondraaglik warm. Nee wat, nooit weer nie. Dis nie die geld werd nie.

Eugene N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Eugene N

Dit was die moeite werd.

Die personeel van Young's Halfway House het uit hul pad gegaan om seker te maak die verblyf is die moeite werd. 'n Smaaklike ontbyt was voorgesit. Sal weer terugkeer vir 'n derde keer.

Ronel R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel R
Family with teenagers

Die kamer was netjies en ‘n gemaklike oornag vir die moeë reisiger.

Ons het lekker gebly in “Beautiful West”.

Paul V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Paul V
Individual traveler

Okay.

Daar was nie koffie of teelepels nie.

Almarie S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almarie S
Family with young children

Waarde vir geld.

Geen probleme ondervind.

Bertus H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bertus H
With spouse/partner

Perfek vir een nag oorslaap.

Skoon en netjies maar basies. Perfek vir een nag oorbly. Veilige parkering wat absoluut noodsaaklik is! Verbasend min verkeer geraas in nag! Siende dat dit op Donkin is. Geen lugversorging! Die is nodig as dit 35 grade is!

Clement V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Clement V

Baie lekker en skoon verblyf, net op 'n besige plek geleë. Was baie vriendelik verwelkom.

Sien sterre.

Natasha D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Natasha D
With spouse/partner

Noisy, but cheap and comfortable for 1 night.

No aircon, the fan doesn't work and management doesn't know how it works either. Swimming pool facilities were locked. Very noisy by the main road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Raserig, maar goedkoop en gerieflik vir een aand.

Geen lugversorgers, waaier werk nie en die bestuur weet self nie hoe werk hy nie. Swembadgeriewe was toegesluit. Baie raserig langs hoofpad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco S
Family with teenagers

Als was net reg vir ons.

Geen klagtes van ons kant af nie, het lekke gebly en 'n heerlike ontbyt geniet, sal weer gebruik.

Nelmari C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nelmari C

Netjies en waarde vir geld. Effens raserig omdat dit so naby aan die pad is.

Het aan ons behoeftes voorsien. Die regte plek om te oornag vir enige reisiger!

Nelmari C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nelmari C

Goeie oornag-fasiliteite.

Verkeer kan baie raserig wees omdat dit so naby die pad is. Vra maar eerder vir ’n kamer verder in die erf. Heeltemal voldoen aan ons behoeftes.

Jacques H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques H
With friends

Ideale pitstop op pad Kaap toe.

Die rus maak die pad soveel beter.

Phialetta D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phialetta D
With spouse/partner

Perfekte halfpad oorslaap tussen Kaapstad en Bloemfontein.

Dit was die eerste keer dat ons van sulke oorslaapgeriewe gebruik gemaak het. Dit was wonderlik om so vriendelik en hulpvaardig ontvang te word. Dit is 'n absolute pluspunt dat dit ook troeteldiervriendelik is. Ons het heerlik geslaap met geen steurende geluide nie. Ons kon goed uitrus. Dit is ook baie gerieflik dat julle 24 uur ontvangspersoneel het.

Young's Halfway House's response

Goeiedag,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom.

Karoo Groete
Melony

Young's Halfway House
Venita S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Venita S
Family with teenagers

Ongemaklik vir 5 persone in n eenvertrekkamer.

Troeteldiervriendelik, skoon, vriendelike ontvangs maar die 'n eenslaapkamer-vertrek is gans te klein om 5 persone te huisves. Daar is geen spasie om in die vertrek rond te beweeg nie. Jy sit op jou bed en basta. My seun het claustrophobic geraak en in die motor gaan slaap. Nie lekker om vir 'n bed te betaal en dan in die motor te slaap nie. Ek was nie baie gelukkig nie.

Young's Halfway House's response

Goeie middag

Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dankie vir die komplimente ten opsigte van die netheid, vriendelike ontvangs en die feit dat ons dierevriendelik is. Ons is baie jammer dat u dit ongerieflik gevind het vir die 5 persone met 'n troeteldier. Gewoonlik gebruik kliënte die 5-bed kamer met klein kinders, of mense met min bagasie wat ons slegs geniet as oorslaap. Ons sal graag volgende keer die geleentheid wil hê om 'n beter opsie aan te bied teen 'n minimale kostes verandering, en dan is die tieners langs u kamer, en almal is gelukkig. Ek hoop om u gou weer by ons te ontvang. Karoo groete.

Young's Halfway House
Vickey B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vickey B
With spouse/partner

Pet friendly, comfortable, value for money.

Young's is ideal for people travelling with their pets. Second time we stayed there. Just one tip: We recommend Pizza World, their contact details are in every room, they deliver and the pizzas are divine.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Troeteldiervriendelik, gerieflik en waarde vir geld.

Vir diegene wat met hulle troeteldiere reis, is Youngs ideaal. Dis die tweede keer wat ons van hulle gebruik maak. Net 'n wenk: Ons beveel Pizza World se dienste aan, hulle besonderhede is in elke kamer, hulle lewer af en hul pizzas is heerlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie A - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Willie A
Family with young children

Rooms are small but clean.

Beds are comfortable and linen clean. Rooms was neat and clean. The only negative was the bath in the bathroom but no shower. Location is good and price fair. Just too little space to braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kamers is klein maar skoon.

Beddens is gerieflik en die linne was skoon. Kamer was netjies en skoon. Al negatief was die bad in die badkamer en geen stort. Ligging is goed en prys is billik. Ook net te min braaiplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melinda V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melinda V
Family with teenagers

Very good accommodation for travellers who just want to spend the night of a few nights and explore Beaufort West.

Upon arrival we were warmly received by a lady who showed us to our room and made sure everything was in order. Room was clean and neat and well equipped for an overnight stay. Would definitely make use of Young's Halfway again, but would just remember to buy milk for coffee.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie verblyf vir reisigers wat net wil oornag of selfs 'n paar dae wil bly en Beaufort wil besigtig.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang deur 'n dame wat ons na ons kamer geneem het en seker gemaak het als is reg. Kamer was skoon en netjies en goed toegerus vir oornagverblyf. Sal definitief weer van Young's Halfway House gebruik maak en net onthou om melk te koop vir koffie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo V

Uiters netjies en skoon.

Vriendelike diens na 'n lang rit op pad na die Kaap. Goeie oorstop sodat 'n mens die res van die pad verfris kan aandurf.

Joey G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Joey G
With spouse/partner

Good for the purpose of our journey.

Very short accommodation. Room is acceptable, except for the double bed's feet that fell out in the middle of the night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoende vir doel van ons reis.

Baie kort verblyftyd. Kamer aanvaarbaar, behalwe vir dubbelbed se pote aan regterkant wat so in die slaap uitgeval het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolandie V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandie V
With spouse/partner

Safe parking and convenient rooms.

Very neat, clean and friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige parkering, gerieflike kamers.

Baie netjies, skoon, vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adele V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele V

Neat unit and very well equipped.

The unit was neat and clean. Well equipped to make our stay pleasant and comfortable. Would just have preferred it if the bathroom had a shower too, and not just a bath. Breakfast was friendly and the people helpful. Inside the complex it is neat and the swimming pool is a big bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese eenheid en baie goed toegerus.

Die eenheid was netjies en skoon. Goed toegerus om die verblyf aangenaam en gemaklik te maak. Sou net eerder verkies het dat die badkamer toegerus was met 'n stort ook, nie net 'n bad nie. Ontvangs was vriendelik en mense hulpvaardig. Binnekant van die kompleks was baie netjies en die gebruik van die swembad 'n groot bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefan R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Stefan R
Family with young children

This place served its purpose.

It is definitely a safe place for children. Would have liked the playing area to be updated a bit. the spesific room we slept in was very hot and they unfortunately didn't have aircon. They did have a fan. Shower's water pressure is also not sufficient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die slaapplek het sy doel gedien.

Dit is definitief 'n veilige plek vir die kinders. Sou egter die speel-area bietjie wou opgradeer. Die spesifieke kamer waarin ons geslaap het was vreeslik warm gebak en ongelukkig was daar geen lugversorger nie. Daar is wel 'n waaier. Stort se waterdruk is ook nie voldoende nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martha V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha V
With spouse/partner

Clean and neat.

Nice place to stay one night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Lekker plek om oor te bly vir een aand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelie E - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie E

Relaxing.

Everything you need for a halfway stop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannend.

Alles wat mens nodig het vir 'n halfweg-oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jose V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jose V
On business

Very nice stay, good service.

Thank you to everyone at the guesthouse who were so friendly, it was wonderful. Stay well!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker met goeie diens.

Ek dank almal by die gastehuis wat so vriendelik was, dit was wonderlik. Mooi bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paris D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Paris D

Dit was die moeite werd vir studente om oor te slaap op pad Vrystaat toe.

Dit was baie netjies en skoon gewees. Die diens was vriendelik en behulpsaam. Die veiligheid van die motor was goed omdat dit agter 'n hek was. Die sekuriteit is baie goed. Hulle laat nie vreemde mense in nie. Ek sal dit verseker aanbeveel as 'n oornagplek vir studente wat nog ver moet reis. Ligging is baie goed en kon dit maklik kry.

Chantelle M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle M
With spouse/partner

A great place to overnight.

A great place to overnight. Very comfortable and clean.

Chantelle M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle M
With spouse/partner

Good value for money.

Very neat and clean.

Mignonne D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Mignonne D
With friends

Klein kamers en harde beddens.

Dit is 'n baie klein kamertjie en badkamer. Stort is baie klein en swak waterdruk. Yskas kan skaars 'n bottel melk hou. Geen tee en koffie fasiliteite. Slegs koppies en ketel.

Nadine M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Nadine M
Family with young children

Teleurstellend.

Ons was teleurgesteld in die netheid en algemene voorkoms van die plek (Dit lyk glad nie soos op die foto's nie). Die swembad was vuil, ons stortkop was toegeroes en die kamer was nie baie skoon nie. Sal dit beslis nie vir iemand anders aanbeveel nie.

Adele R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Adele R
Family with teenagers

Om te oornag is dit ideaal.

Al wat ek kan sê waarna hul kan kyk is om dalk lugreëling in te sit, dit was verskriklik warm daardie aand toe ons oornag het. Die waaiers het nie gehelp nie. Verder is daar geen klagtes nie.

Karen S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
Family with teenagers

Dit was baie netjies en die mense is baie vriendelik.

Sekuriteit baie goed. Kamers baie lekker.

Melissa P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa P
Family with young children

Gerieflik!

Die verblyf was baie gerieflik en perfek vir iemand wat 'n slaapplekkie soek tydens 'n lang reis. Ek sal dalk voorstel hulle investeer in lugversorging in die kamers. Dit is vreeslik warm daar in Desember. Gelukkig was die swembad wonderlik vir afkoel.

Danie K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie K
Family with young children

Gerieflik, veilig en netjies.

Definitief waarde vir geld.

Martin L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin L
Family with young children

Die diens was uiters professioneel en besonder vriendelik aangebied wat die ervaring 'n groot plesier gemaak het.

Akkommodasie was in 'n puik toestand en uiters skoon en netjies. Alles het goed gewerk. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam met enige versoek van ons kant af. Die ontbyt was puik aangebied en bekostigbaar.

Samantha D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha D
Family with young children

Value for money.

Lovely, clean and basic accommodation. Staff were very helpful and accommodating. Special thanks to Anthony at reception who went out of his way to help us out. Will definitely stay again.

Rohann S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rohann S
Family with young children

Skoon en gemaklik.

Ontbyt was ook baie lekker. Aanbeveel.

Meredith M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Meredith M
With spouse/partner

Very pleasurable.

The room was neat. Receptionist was informative and caring. Please make sure there's coffee and tea in the room. Everything from the booking up until I left was great.

Marisa M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marisa M
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Die parkeer-area is bietjie knap vir motors en sleepwaens.

Chris S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris S
With spouse/partner

Baie goeie ervaring.

Die ontvangs was baie oulik en puik. Ons het dit geniet dat daar kykNET was.

Liezl D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Liezl D
Family with young children

Te warm!

Ontvangs was goed en alhoewel die kamer skoon en netjies was, was die temperatuur teen 16:00 42 °C! Met geen lugversorging in die klein kamertjie nie, was dit absoluut hel om te probeer slaap. Die waaier wat daar was het niks gehelp nie en net die warm lug op ons geblaas. Hulle kan eerder die yskas uithaal en lugversorging insit en die prys bietjie verhoog. Ons was op die punt om te ry om ander blyplek te soek en het so vroeg ons kan die volgende oggend gery. Ons moes die handdoeke natmaak om onder dit te slaap, want dit was net te ongelooflik warm. Hulle sal ons nooit weer sien nie tensy daar lugversorging ingesit word!

Madeleine V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine V
With spouse/partner

Goed ingerigte, gerieflike kamers.

Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die hoofpad wat voor verbyloop is baie raserig, maar 'n gerieflike kamer wat puik ingerig is het daarvoor opgemaak.

Lyn P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lyn P
With spouse/partner

Baie gerieflik vir die koste.

Dankie vir goeie ontvangs na lang reis. Dis net jammer dat die waaier stukkend was en dit baie warm was en nie gebruik kon word nie.

Doret F - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Doret F
With spouse/partner

Baie oulike plekkie.

Baie veilig en skoon. Sal altyd aanbeveel. Enigste ding is dat die TV nie gewerk het nie.

Carike B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Carike B
With spouse/partner

Halfwegstasie vanaf Durban na Kaapstad.

Baie gerieflik geleë vir ons doeleindes. Netjies en gemaklike beddens. Goeie diens.

Ronel D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D

Baie lekker.

Skoon en netjies. Mis net 'n stort.

Nicolaas W. C - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nicolaas W. C
With spouse/partner

Die plek is vuil.

Kakkerlakke. Die plek is koud. Die lugversorging is foutief. Ontbyt is baie goed.

Leon F - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon F
With spouse/partner

PUIK!

Sien asb. die sterre.

Annelize V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize V
On business

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Die staf is baie vriendelik en behulpsaam. Hul ontbyt is heerlik.

Martinette M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martinette M
Family with teenagers

Ons het oornag in Beaufort Wes.

Baie skoon, netjies, goed ingerig!

Johann D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann D
Family with young children

Ons het op pad Kaapstad toe hier oorgeslaap.

Baie goeie ligging met gemaklike slaapplek vir 'n klein familie.

Morne C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Morne C
With spouse/partner

Baie skoon. Presies soos geadverteer.

Sien die sterre.

Hester H - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hester H
Individual traveler

Baie lekker!

Die enigste ding wat gepla het, is dat daar nie 'n prop vir die wasbak was nie. Verder - heerlik!

Nelie S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelie S
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Baie aangename verblyf en netjiese kamers.

Jackie N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie N
Family with teenagers

Presies als wat 'n gesin nodig het.

Ons ontvangs was vriendelik en die vertrekke pynlik netjies en gerieflik. Ons sal definitief Young's kan aanbeveel. Al wat kort is 'n lugversorging.

Chrisna K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna K
Family with teenagers

Skoon en netjies met vriendelike diens!

Sien asb. die sterre.

Carin W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carin W
Family with teenagers

Netjies en skoon. Ontbyt by restaurant was heerlik en baie billik.

In die somer sou mens graag lugversorging wou gehad het en dalk eerder 'n stort in plaas van 'n bad. Nogtans aanvaarbaar.

Richard G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Richard G
Family with young children

A good place for an overnight stay.

Friendly staff. Nice and clean facilities.

Maria H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria H
Family with teenagers

Gerieflike oornagverblyf op Beaufort-Wes.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamers skoon en gerieflik. Die swembad 'n lafenis in die hitte.

Charmaine K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charmaine K
Family with young children

Baie lekker gebly!

Heerlike kamers, veilige omgewing. Was baie lekker vir die kinders. Goeie ligging en baie vriendelik. Sal definitief volgende trip Kaap toe van hul gebruik maak.

Tiaan K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tiaan K
With spouse/partner

Ons het net oorgeslaap op pad Mosselbaai toe.

Ek sal weer by Young's Halfway House oorslaap. Dit is bekostigbaar en voldoende geriewe vir een aand se oorslaap.

Trixie S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Trixie S
Family with teenagers

Raserig.

Young`s is netjies en skoon. Jy kry waarvoor jy betaal. Dit is egter geleë reg langs die hoofstraat wat veroorsaak dat daar baie geraas is deur die nag.

Connie M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Connie M
Family with young children

Net-net goed genoeg om een nag oor te slaap.

Die plek ruik soos tabakrook.

Jaco D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Revan S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Revan S
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld!

Het veilig gevoel en dis baie goeie waarde vir geld!

Reint D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reint D
Family with young children

Goeie waarde vir geld.

'n Goeie stop-en-slaap.

Jean L - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jean L
With spouse/partner

Waarde vir geld - net vrek warm met vreeslik baie muskiete.

Goeie waarde vir geld.V riendelike diens. Skoon en veilig. Hulle sal egter moet aandag gee aan klein lugversorgers, want dit is warm. Die muskiete sal beter beheer moet word. Parkering is baie knap.

Lindy C - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
0/5
Lindy C
Family with young children

Perfek vir 'n oornag!

Sien die sterre hieronder.

David B - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
David B
With spouse/partner

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Willie D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Willie D
With spouse/partner

Baie gerieflik en gasvry!

Baie skoon en gerieflik.

Mariana H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mariana H
Family with young children

Effens beknop en raserig - naby aan die hoofpad. Die diens is vriendelik en baie behulpsaam.

Die kamer was skoon en netjies, maar effens beknop. Koffie sou lekker gewees het in die kamer. Die personeel was baie behulpsaam en sekuriteit is goed.

Yolandi D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Yolandi D
Family with young children

Geen lugverkoeling in die hitte van die somer.

Die akkommodasie was baie netjies, maar lugverkoeling kort. Dit was vreeslik warm binne in die kamer en glad nie gunstig nie.

Tilla H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilla H
Family with young children

Voel tuis en veilig.

Julle kan bietjie meer vra en lugversorgers in die kamers sit.

From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 182 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 143 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MGMzNTQwLWM1NTgtNDUwMC1hZmU2LTY3MWVhM2IzMjg4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R580  per night (for 2 people) 95 5 1 4 143 Donkin Street Beaufort West 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -32.356543404867 22.583894133568
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!