The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Zongororo Village of Ministry | TravelGround
+69

Zongororo Village of Ministry

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 27 reviews for Zongororo Village of Ministry
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Ayanda S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ayanda S
Family with young children

Very peaceful and neat place.

We really had a good stay at Zongororo with our 4-year-old, the place is really peaceful and the host is very sweet, she gave us ample time to check out. I'm not a dog person but because those Jack Russels made us feel right at home and safe, I didn't mind having pets around.

Michael K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael K
Family with young children

Tranquil and relaxing.

Good place to recharge the batteries. There is a railway line nearby which disturbs the peace from time to time. Some heating panels were not functional - did get very cold in the early hours of the morning.

Zongororo Village of Ministry's response

Thank you for your review.
Regards
Elsa

Zongororo Village of Ministry
Lize R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize R
With spouse/partner

Fantastic.

Beautiful accommodation, very hospitable owners. Lovely dinner and breakfast. It was fantastic, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Pragtige verblyf, vreeslike gasvrye eienaars. Heerlike aandete en ontbyt. Dit was fantasties, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana N
Family with teenagers

Lovely view, peaceful and warm hospitality.

The train that passed us was the children's highlight! The wooden cabin is well equipped. Our family had a lovely time there. The antiques and the historical places was a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike uitsig, rustig, warm gasvryheid.

Die trein wat verbyry was die kinders se hoogtepunt! Die houthuis was goed toegerus. Ons gesin het lekker daar saam gekuier. Die oudhede en geskiedkundige plekke was 'n bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zongororo Village of Ministry's response

Thank you for your lovely review Riana. We are so pleased you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the near future.

Zongororo Village of Ministry
Annelien V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien V
Family with teenagers

Pragtig!

Na 'n baie lang dag op die pad, was Magda se vriendelike en warm ontvangs net wat ons nodig gehad het. Ons het 20:00 eers daar aangekom, in die reën, maar Magda het buite vir ons gewag en selfs koffie aangedra. Baie dankie! Skoon en netjiese verblyf, alles wat jy nodig het is in die huisie. Die natuurskoon is pragtig! Ons sal vir seker weer daar oorslaap en kan hulle enige tyd aanbeveel!

Zongororo Village of Ministry's response

Thank you for taking the time to review us! We are so pleased you enjoyed staying with us and we look forward to seeing you back on Zongororo in the future.

Zongororo Village of Ministry
Connie M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie M

Epic.

This place is beautiful, we had so much fun and we are definitely coming back. The staff was so amazing, couldn't ask for more. Thank you so much, we'll be back in October.

Zongororo Village of Ministry's response

Thank you Connie. It was a pleasure having you and your team here at Zongororo. Looking forward to your next visit.

Zongororo Village of Ministry
Steve L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steve L
With spouse/partner

Baie mooi natuur en lekker staproete.

Ons het lekker gebly en Ronel was baie vriendelik. Gevind dat kombuis baie basies is en die tweeplaatstofie skakel nie af nie en teëls onder dit is gekraak. 'n Tweeplaatstoof met 'n oond is dalk 'n goeie idee. Ek dink ook nie vir 6 mense sal dit gerieflik wees nie, tensy dit 2 klein kinders is. Is voldoende vir 4.

Zongororo Village of Ministry's response

Baie dankie vir jul terugvoer Verna. Ons is reeds besig met veranderinge aangaande die twee plaat stofies, hulle word vervang met gas stoof. Ons streef daarna om altyd te verbeter en sodoende ons gaste gelukkig te hou. Nogmaals dankie vir jul kuier en terugvoer. Kom kuier gerus volgende keer weer dan gee ons vir julle 'n korting.

Zongororo Village of Ministry
Carel S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carel S
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Baie vriendelike mense, huislike atmosphere.

Zongororo Village of Ministry's response

Baie dankie Carel.

Dit was aangenaam om julle hier te ontvang.

Kom kuier gerus weer.

Zongororo Village of Ministry
Adrian D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian D
Family with young children

The facilities are good and very functional. Well thought through accommodation.

The staff were helpful, friendly and made us feel like part of the family. Generally a good experience and the train circle and carriage was a very interesting plus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fasiliteite is goed en baie funksioneel - baie deurdagte verblyf.

Personeel was behulpsaam, vriendelik en maak jou deel van die familie - gawe algemene ondervinding en pluspunte soos die treinsirkel en die poskoets is baie interessant, dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zongororo Village of Ministry's response

Adrian en gesin, dit was 'n absolute plesier om julle deel te maak van die Zongororo Familie. Baie dankie dat julle hier was en baie dankie vir die resensie Hoop ons sien julle gou weer.
Die Zongororo Span.

Zongororo Village of Ministry
Lisa-mari S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa-mari S
With spouse/partner

Lovely area and friendly staff.

Lovely accommodation.

Zongororo Village of Ministry's response

Dear Lisa-Mari,

Thank you so, so much for the wonderful review, we really appreciate it. We enjoyed having you on the farm. Please come visit again, or maybe we will come visit you.

Warm farm regards,
The Zongororo team

Zongororo Village of Ministry
Sonnika M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonnika M
Family with young children

Baie lekker en rustig met mooi natuurskoon.

Baie dankie vir Zongororo, het die tyd baie geniet. Die visvang en die omgewing was van die beste. Baie mooi karp en bass gevang.

Zongororo Village of Ministry's response

Hi Sonnika,

Baie, baie dankie vir die goeie review ons waardeer dit. Ons het julle vreeslik geniet, en ja julle het mooi visse uit getrek.

Groete Nadia en Wayne

Zongororo Village of Ministry
Jaco P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
With spouse/partner

Asemrowende natuur.

Die natuurskoon was asemrowend. Die ligging is perfek. Staproetes is mooi oop. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan.

Zongororo Village of Ministry's response

Hi Jaco,

Vreeslik baie dankie vir die mooi terugvoering, ons hou baie daarvan. Volgende keer, kom bly julle bietjie langer hier. Ek is bly julle het die plaas so geniet.

Groete, Nadia en Wayne.

Zongororo Village of Ministry
Magda K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Magda K
Family with teenagers

Waarde vir geld vir 1 aand.

Advertensie was net misleidend. Ons het 'n gastehuis gesien en bespreek teen 'n goeie prys maar in 'n backpackers 14-slaper geslaap. Die akkommodasie pas nie by die prys nie. Jy kry nie wat jy sien nie! Maar was heel aanvaarbaar vir die bedrag wat ons betaal het vir die een aand. Bestuurders het ons tegemoet gekom vir die ongerief en 'n ekstra kamer gegee teen geen koste nie. Baie vriendelike mense!

Zongororo Village of Ministry's response

Hi Magda,

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit vreeslik. Ons is jammer dat die advertensie misleidend was, ons sal gaan kyk wat aangaan.

Groete, Nadia en Wayne.

Zongororo Village of Ministry
Elsabe G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe G

Unbelievable experience.

We had such a pleasant stay and even stayed one night longer than what was expected. Very helpfull and friendly management.

Zongororo Village of Ministry's response

Hi Elsabe,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons waardeer dit baie hier, ons is baie bly julle het dit so geniet.

Groete,
Wayne en Nadia

Zongororo Village of Ministry
Barend M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Barend M
Family with young children

Natuurskoon.

Zongororo Guest Farm en Waterval-Onder is 'n goeie keuse vir rus in die natuur.

Zongororo Village of Ministry's response

Goeie more Barend,

Baie dankie vir die review, ons hier by Zongororo waardeer die goeie terugvoering.

Groete,
Nadia en Wayne

Zongororo Village of Ministry
Manie G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Manie G
Family with young children

Still, rustig en vreedsaam.

Fantasies! Rêrig eerlike mense. Wat uit hulle pad gaan om jou gemaklik laat voel.

Zongororo Village of Ministry's response

Hi Marie,

Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit opreg.
Hoe dan anders, julle vertrek dan as familie as julle Zongororo verlaat.

Groete, Nadia en Wayne,

Zongororo Village of Ministry
Konanani R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Konanani R
Family with young children

We had a wonderful stay.

We really enjoy at Zongororo Guest Farm, the hospitality was fine.

Zongororo Village of Ministry's response

Good day Konanani,

Thank you for the good review, it was lovely having you and your family with us. You are more than welcome to come back anytime.

Zongororo Village of Ministry
Linda K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Linda K

Glad nie lekker nie.

Aanwysings was swak na Zongororo. Ek was baie ontsteld met ons aankoms maar het nie besef hoe sleg dit sou wees nie. Ons is baie vriendelik deur Nadia ontvang. Sy het ons ons kamers gewys en ek het te laat besef dat ons het 'n kamer met 'n badkamer het. Ek het gedink ons gaan in 'n koshuis tuis. Moes later verneem dit is vir backpackers. Ek het vir 3 volwassenes bespreek in een van die houthuisies wat ek op die internet gesien het. Nadat ons op die plaas rondgeloop het wou ons rustig ontspan met 'n glasie wyn op die stoep van ons blyplek. Ons uitsig was die wasgoedlyne. Daar was gelukkig 'n heerlike tuisgebakte brood op die tafel. Ons kon nie eers koffie maak nie, want daar was net blikbekers en "gestjipte" blikborde. Toe die son sak het ons maar in ons kamer op die vloer gesit en gesels. Ons moes noodgedwonge vroeg in die bed klim. Die blinders kon ons met moeite afrol. In die badkamers was die blinders stukkend en vuil. Sommige toilette het nie gewerk nie en een kraan het heelnag gedrup. Die kassie in die een badkamers se wieletjie het aanhoudend uitgeval. Het skaam gekry om my familie te vertel waar ons oornag het. 'n Epos wat ek van Nadia ontvang het heet gesê dit was ons keuse om daar te slaap! Sou dit nooit gekies het nie! Ek het vir 3 volwassenes bespreek en ons verwelkoming het gelui "Linda welkom aan jou en die kroos"!

Ilse M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ilse M
Family with young children

Good hosts, warm welcome and well received on arrival.

Log home needs urgent upgrade, replacing of bedding such as duvets and pillows. Cutlery needs to be replaced especially if a large group of people makes use of the house. Warm water problem needs to be addressed as only 2 people could shower in hot water. Accomodation was dissapointing for what we paid for.

Zongororo Village of Ministry's response

Hi Ilse,

Baie, baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Ons neem al jou punte in ag en ons gaan, en is, besig om werk te maak daaraan.

Zongororo Village of Ministry
Danita J - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danita J
With friends

Amazing!

The people who work there are amazing, friendly, went the extra mile to see us happy. The rooms are nice, clean and comfortable. Situated in a very beautiful place. Will definitely recommend them to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing verby!

Die mense wat daar werk was amazing, vriendelik, het baie moeite gedoen om ons gelukkig te sien. Die kamers is mooi, skoon en gerieflik. Geleë op 'n baie mooi plek. Sal definitief hulle aanbeveel vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dominique M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dominique M
Family with young children

Nice place for enjoying nature.

The accommodation is pleasant, well equipped in a nice nature environment. The host has a path for discovering birds and the farm. A railway is close and it's noisy when there is a train. Happily, it's not often.

Zongororo Village of Ministry's response

Hi Dominique,

Thank you very much for this nice review, we really appreciate it and we really hope you come visit us again.

Warm farm regards,
Hennie and Elsa

Zongororo Village of Ministry
Danette V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danette V

A place to visit again.

Definitely a place we'd want to visit again. Hennie and Elsa know the meaning of hospitality! When we arrived they showed us where everything is and because we wanted to braai they invited us to braai with them becaus they already had a fire going. When you arrive you are greeted by the friendly Jack Russels and they want to go for a walk with you on the farm. Unfortunately we arrived too late, but the walking trails looked really nice. The little cabin is equipped with everything you need, the rooms are large and the decor is beautiful. We just stayed the night but it was so beautiful I wanted to stay the week.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Plek om na terug te keer.

Hierdie is verseker 'n plek waarheen ek wil terugkeer en Hennie en Elsa se gasvryheid loop behoorlik oor! Met ons aankoms is ons rondgewys waar alles is en siende dat ons die aand wou braai, het hulle ons sommer genooi om saam met hulle te braai, omdat hulle reeds 'n vuur gemaak het. As jy op die plaas stop is daar ook die vriendelikste Jack Russels wat jou groet en graag saam gaan stap op die plaas. Ons het ongelukkig te laat daar aangekom om behoorlik te gaan stap, maar die staproetes lyk na 'n lekker uitstappie. Die houthuise is toegerus met alles wat mens kan nodig kry, die vertrekke is lekker groot en die dekor pragtig. Ons het net een aand hier geslaap, maar dis so mooi dat ek eerder 'n hele naweek sal wil bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zongororo Village of Ministry's response

Goeie more Danette,

Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie, dit maak ons harte sommer warm. Ons is baie bly dat julle die een aand geniet het. Ons wil julle baie graag terug sien hierso vir bietjie n langer kuiertjie, sodat ons julle die plaas ten volle kan geniet. Vriendelike Plaas Groete, Elsa en Hennie Venter.

Zongororo Village of Ministry
Ursula U - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ursula U
Family with teenagers

Good value for money. Elsa was an amazing hostess.

Great accommodation, clean and neat well situated, well stocked with all you need for a vacation. Upper cabins had great views. Lots to do on the farm and around the area.

Zongororo Village of Ministry's response

Hi Ursula,

Thank you very much for this amazing review, it was a pleasure to have you here and we surely would like to see you for another visit. Warm Farm Regards, Elsa and Hennie Venter.

Zongororo Village of Ministry
Eugene M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene M
With spouse/partner

Puik.

Baie lekker gekuier, waarde vir geld.

Linn H - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linn H
Family with teenagers

Great.

The owners welcomed us as if we were old friends. Stunning farm establishment and very relaxing. We love animals, so we were especially happy about the animals on the farm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik!

Die eienaars het ons verwelkom soos jare lange vriende. Die plek is 'n pragtige plaas-ondervinding en baie rustig. Ons is diereliefhebbers, so was veral bly oor al die diere op die plaas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie E - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietjie E
With spouse/partner

Good and friendly.

Clean, friendly hosts, great service!

Lizette J - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizette J
Family with teenagers

Goed ingerig in 'n heerlike plaas-atmosfeer.

Ons is baie gasvry ontvang. Alles was baie netjies en skoon en ons het lekker gekuier in die rustige plaas-atmosfeer. Het die diere geniet, Lassie (hond) het saam met ons gaan stap en gewag waar ons gerus het. Sentraal geleë, het gery na Sabie, Hazyview, en Kaapse Hoop en heerlike dae daar gehad.

From
R800
per night, for 2 ppl
From
From R800
per night, for 2 ppl
From
R800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 52 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Doornhoek JT 341, Portion 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxocxgAtdKfzfnOmMdst6l69XMxjGSsbw5U1jhxZlUIfkoxH0k4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 2 ppl 27 5 1 5 Farm Doornhoek JT 341 Portion 14 1195 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.64587 30.375213
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!