Review Summary
Johannes V - Apr 2022
Overall score
Afdraai was aangename verrassing.
Nico K - Jan 2022
Overall score
Briljante, skoon en netjiese oase.
John H - Sep 2020
Overall score
Heaven on earth! A nature lovers paradise!
Tish F - Jan 2020
Overall score
Our stay was lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons kuier was heerlik.
Baie netjies, skoon en gerieflik. Sal enige tyd aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paula T - Dec 2019
Overall score
Not our best stay.
Zoutpan Struishuis 's response
Thank you for your review. Unfortunately, we had a problem during your stay and we do apologize for it. Everything is fixed and in order now.
We would like to accommodate you and compensate.
Kind regards,
Zoutpan
Alec S - Dec 2019
Overall score
Stil en rustig.
Renette V - Oct 2019
Overall score
The location is good. The unit was neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ligging is goed. Die eenheid was netjies en skoon.
Dit is rustig en mooi en bied die stadsjapie die geleentheid om tot rus te kom en asem te skep.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Crystal P - Oct 2019
Overall score
Dit was baie heerlik en rustig en Engela se boere kos was uitstekend!
Zoutpan Struishuis 's response
Beste Crystal,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf! Ons hoop om julle gou weer te ontvang op die plaas.
Vriendelike groete
Engela
Anna-marie R - Aug 2019
Overall score
Gem!
Zoutpan Struishuis 's response
Baie dankie, Anna-marie! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Engela by Zoutpan
Jenny W - Apr 2019
Overall score
Very comfortable, clean and well-located.
Debra M - Mar 2019
Overall score
Very pleasant and we definitely be back!
Mariette M - Jan 2019
Overall score
Owners were very friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.
Verblyf is gerieflik langs die N2.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fanie K - Dec 2018
Overall score
Lekker rustig en ontspanne.
Candis R - Dec 2018
Overall score
It was the most beautiful unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was die oulikste eenheid.
Ons het die netheid, kalmte en rustigheid van Zoutpan Struishuis regtig waardeer. Die plaashuis-"look" was vir ons regtig waar iets vir die oog. Ons het so tuis gevoel. Nou weet ons vir 'n volgende keer waar daar plek is om lekker te slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zoutpan Struishuis 's response
Baie dankie vir die die goeie terugvoer! Ons waardeer dat julle tyd geneem het om vir ons 'n review te skryf. Slien uit om julle volgende keer te ontvang.
Groete,
Engela by Zoutpan
Rene W - Oct 2018
Overall score
Ideal stop-over between Cape Town and the Garden Route.
Lindy P - Jun 2018
Overall score
Regte "rus vir die siel", wens ons kon langer bly!
Read moreJurina V - Jan 2018
Overall score
Baie netjies. Oulike plekkie. Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap!
Zoutpan Struishuis 's response
Dear Guest,
Thank you so much for taking the time to write us a review. We look forward to welcoming you to the farm in future!
Kind Regards
Engela
Alta V - Dec 2017
Overall score
Dit was werklik lekker en pragtige plek.
Adriaan R - Dec 2017
Overall score
Pleasant stay in a quiet farm atmosphere.
Helene B - Nov 2017
Overall score
Beautiful area and neat facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi omgewing en netjiese fasiliteite.
Ons het ons verblyf baie geniet. Sal beslis dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsa J - Aug 2017
Overall score
Pragtig, rustig, skoon en veilig!
Zoutpan Struishuis 's response
Dankie Elsa dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons sien uit daarna om julle weer iewers vorentoe te verwelkom!
Groete,
Engela
Annelie V - May 2017
Overall score
Nice and hospitable farm accommodation: clean, spacious and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gasvrye plaasverblyf: skoon, ruim en netjies.
Alhoewel dit hard gereën het met ons aankoms het ons lekker gekuier en baie lekker rustig geslaap - vars plaaslug en plaasdiere as mens wakker word - al is dit naby die hoofpad kon jy geen geraas hoor nie. Sal definitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Abie & Jenny L - Mar 2017
Overall score
Very peaceful and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig, mooi.
Mooi opset. Vriendelike mense. Groot, oop ruimtes. Bou 'n braaifasiliteit voor elke self-catering en suite-wooneenheid. TV het nie gewerk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Silvana M - Feb 2017
Overall score
Good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
Baie goed sal beslis teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Izak H - Dec 2016
Overall score
Nice old farmhouse. Quiet and peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker ou plaashuis. Stil en rustig!
Hierdie lekker ou plaashuis is goed geleë. Stilbaai is 30 min. weg. Die rustigheid op die plaas was baie lekker gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Silvana M - Dec 2016
Overall score
Fantastic, our hostess was very helpful and welcoming, the staff are very trustworthy and helpful.
Gerrie H - Oct 2016
Overall score
We enjoyed our stay. Will book for longer next time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Sal volgende keer vir langer bespreek.
Ons het baie lekker gebly en sal volgende keer vir langer bespreek. Het ook baie voëls in die omgewing gesien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frank Albers M - Mar 2016
Overall score
Quiet B&B with good facilities in a rural area off-N2.
Winette H - Feb 2016
Overall score
Fantasiese blyplek gewees!
Renet M - Dec 2015
Overall score
Gerieflik en skoon.
Ilse V - Dec 2015
Overall score
The unit was well appointed, neat, modern, clean and comfortable and the staff were friendly and helpful.
Johannes R - Oct 2015
Overall score
Ek kan dit aanbeveel.
Read moreAntonette K - Oct 2015
Overall score
Dit was heerlik in 'n pragtige omgewing.
Jaco S - Jul 2015
Overall score
Ideale naweek!
Dalene S - Jan 2015
Overall score
Ons het van 12 tot 24 Januarie 2015 in die kothuis by Zoutpan Struishuis tuisgegaan.
Juanita W - Jan 2015
Overall score
Dit was heerlik, skoon en baie billik.
Carlien K - Jan 2015
Overall score
Onverwagse verrassing.
Francois B - Oct 2014
Overall score
Alles wat jy soek!
Francois B - Jul 2014
Overall score
Uitstekende waarde vir geld; baie gerieflik en wonderlike kliëntediens.
Jan & Elsabe M - Apr 2014
Overall score
Veilig, skoon, gerieflik, ontspannend.
Stephanie D - Jan 2014
Overall score
Asemrowend
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Soutpan Farm, Albertinia, 6695, Western Cape
- All ages welcome