Verified Reviews
Bellville
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bellville
Rated 4.4 out of 5 based on 298 reviews.
"Gaan kuier gerus by Oom Eric! Jy sal nie spyt wees nie!"
"Heerlike area naby alles. Besige strate, maar darem in die ‘hub’ van alles en ry maklik enige plek. By Tygervallei Mall en vele ander toeriste-aantreklikhede!"
"Ligging is goed. Winkels is oral en petrolstasies en nodige kitstellers. Pragtige omgewing."
"Bellville is 'n rustige, veilig plek vir vakansie, maar daar's nie baie om te sien nie."
"Is sentraal, maar meer in 'n besigheids-area. Nie geleë vir iemand wat heeldag op die strand wil deurbring nie. Vir besigheidsmense is dit ideaal. Daar is baie groot besighede se hoofkantore onder andere Sanlam. Vir mense wat wynroetes en ander besienswaardighede wil besoek, is dit baie sentraal. "