Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bloubergstrand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloubergstrand

Rated 4.7 out of 5 based on 958 reviews.

Bloubergstrand

602 Infinity

"Peaceful and quiet and the view is stunning!"

Bloubergstrand

Horizon Bay 1001

"Heerlik met baie restaurante en naby aan alles."

Bloubergstrand

Kumoya

"Beautiful views. Lovely beach, especially nice in summer. "

Table View, Bloubergstrand

The Bays B202

"Pragtige omgewing en uitsig."

Table View, Bloubergstrand

Blue Atlantic Terraces

"Asemrowend en verskriklik skoon."

Bloubergstrand

Sea Spray AG10

"Geen, anders dat dit pragtig is met goeie eetplekke."

Bloubergstrand

Zeezicht 101

"Lekkerste plek in die Kaap."

Bloubergstrand

Seaspray A306

"Dit is net 'n fantastiese plek."

Bloubergstrand

Bliss by the Beach

"Sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou. Almal is vriendelik en ons het dit terdeë geniet."

Table View, Bloubergstrand

Zeezicht 602

"Baie lekker area. Geen probleme in die area ondervind nie."

Bloubergstrand

Azure 14

"Skoon, netjies en baie veilig. Volop restaurants en ontspanning."

Bloubergstrand

Blouberg Heights 202

"'n Mooi deel van die wêreld. Ons Huisie en ten minste drie ander eetplekke geniet. Binne bereik van goeie gholbane. Uit die gewoel van verkeer, maar tog maklik om Kaapstad en die Weskus te besoek. Kom weer kuier!"

Table View, Bloubergstrand

Sunny South Views

"Dit is so sentraal vanaf alles. Die busroete perfek om verskeie plekke te besoek. Ek sal dit verseker weer boek in die toekoms."

Table View, Bloubergstrand

Malata Beach Apartments

"Die berg bly maar mooi, veral as jy hom nie elke dag sien nie."

Bloubergstrand

Aandvari Atlantic Terraces

"Clean, safe, close enough to be convenient and far enough to be quiet."

Bloubergstrand

Eden On The Bay 108

"Having all the shops and restaurants in close proximity to our accommodation added to our wonderful time. A special shout out to Moyo Restaurant, Blouberg for a fabulous dinner experience. Thank you Bloubergstrand!"

Bloubergstrand

La Mer 12

"Baie mooi plek. Definitief weer daar kuier!"

Table View, Bloubergstrand

The Courtyard Blouberg

"Die MyCiti-busroete het 'n stasie nie te ver van The Courtyard af nie, en mense kan selfs daarvan gebruik maak om die stad te verken of "sightseeing" te doen terwyl hul daar aanbly."

Bloubergstrand

Nick's Seaside Rest

"Een van die mooi gedeeltes van die Kaap. "

Bloubergstrand

Blouberg Heights 202

"Dit is 'n ongelooflike mooi en veilige omgewing. Fantastiese tyd daar beleef. Top klas restaurante en kuierplekke in area."

West Beach, Bloubergstrand

West Beach Cottage

"Bloubergstrand, wat kan ‘n mens sê? "

Bloubergstrand

Seaspray A306

"Aan te beveel. Iets van alles."

Bloubergstrand

Eden On The Bay 172

"Sal beslis weer by Eden on Bay gaan bly, miskien eerder 'n woonstel met beter uitsig as dit beskikbaar is."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!