Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 958 reviews.
"Very windy and sandy, which is not in my taste. Good view of Table Mountain and Cape Town."
"Ons geniet elke jaar Bloubergstrand. Dit is regtig 'n wonderlike vakansiebestemming."
"Die ideale bestemming as jy in Kaapstad wil vakansie hou. Min verkeer en naby genoeg aan alles."
"Ek sal altyd seefront verblyf by Bloubergstrand aanbeveel, siende dat jy die see kan sien en hoor, die strand is lekker om langs te stap en jy kan Kaapstad en Tafelberg in die verte sien. Dit is ook goed geleë om Kaapstad self en die wynlande te besoek."
"Pragtige uitsig, maar wees voorbereid op die sterk wind op die balkonne, meeste van die tyd!"