Verified Reviews of Bonnievale

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bonnievale

Rated 4.03 out of 5 based on 37 reviews.
Isabelle C. - 14th August 2018
staying in Bonnievale
Bonnievale is a maze to tourists. Finding the correct number to reach the right person is an adventure in itself.
Danelia J. - 31st July 2018
staying in Bonnievale
Bonnievale is 'n klein rustige dorpie, beslis die regte plek vir daardie stilte wegbreek waar jy nie te veel wil sien nie
Sarien L. - 9th July 2018
staying in Bonnievale
Winter of somer, altyd iets te doen.
Shaneathe J. - 12th June 2018
staying in Bonnievale
Puik!
Janet V. - 9th May 2018
staying in Bonnievale
Bonnievale 'n baie klein dorpie.
Philip L. - 7th May 2018
staying in Bonnievale
Die padwerke pla, maar dit is nodig vir die toekoms.
Erik L. - 2nd May 2018
staying in Bonnievale
Die pad werke is terrible en mens wag in elke rigting om êrens uit te kom.
Kobus S. - 24th March 2018
staying in Bonnievale
Volltooiing van pad opgraderings sal verder in Bonnievale se toeriste-guns tel.
Monique V. - 19th March 2018
staying in Bonnievale
Vriendelike mense. Baie lekker geëet by T-junction. Die dorp is net baie klein. Daar's genoeg om jou 'n dag besig te hou maar daarna sal jy na n ander dorp moet ry.
Elize P. - 27th February 2018
staying in Bonnievale
Uitstekend vir toerisme.
Johan V. - 28th November 2017
staying in Bonnievale
Gaan gerus om daar te kamp, jy sal dit geniet.
Tinus S. - 15th November 2017
staying in Bonnievale
Het potensiaal om meer te doen vir toeriste, oulike dorpie.
Marietjie T. - 7th October 2017
staying in Bonnievale
Bonnievale is geleë naby pragtige wynplase en ook die mooiste paaie om te ry.
Leza V. - 27th September 2017
staying in Bonnievale
Baie mooi dorpie
Amanda B. - 14th July 2017
staying in Bonnievale
Baie mooi en pragtige omgewing. 'n Besoek aan McGregor is 'n moet. Veral Tebaldi's se restaurant.
Thea R. - 4th July 2017
staying in Bonnievale
Ou gevestigde plaasgemeenskap. Rustig, pragtig, met al die nodige winkels. Perfek.
Philip L. - 3rd May 2017
staying in Bonnievale
Baie goed geleë om die plekke in die omgewing te besoek.
Kobus C. - 23rd March 2017
staying in Bonnievale
Bonnievale is 'n pragtige plattelandse dorpie en baie rustig vir ons wat uit die stad se gewoel kom.
Karina G. - 18th March 2017
staying in Bonnievale
Mooi dorp. Daar is baie interessante dinge wat binne ryafstand vanaf Bonnievale is.
Lize K. - 19th January 2017
staying in Bonnievale
Die vriendelikste, behulpsaamste mense ooit.
Danel K. - 5th January 2017
staying in Bonnievale
Baie mooi dorpie!
Sanmarie O. - 25th December 2016
staying in Bonnievale
Pragtige klein dorpie tussen die wynlande.
Vinita O. - 14th October 2016
staying in Bonnievale
Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful.
J H. - 3rd August 2016
staying in Bonnievale
Pragtige ou dorpie.
Enid V. - 14th April 2016
staying in Bonnievale
Heel sentraal geleë om by wynlande, vrugte en diesmeer in die omgewing besoek af te lê.
Simone T. - 7th April 2016
staying in Bonnievale
Pragtig!
Hester V. - 5th February 2016
staying in Bonnievale
Connie M. - 30th January 2016
staying in Bonnievale
Pragtige dorpie met lekker kuier mense.
Fiona C. - 15th December 2015
staying in Bonnievale
The town itself is small and rather dusty with all the roadworks just having been completed. It has a lot to offer but not very well utilised or marketed properly. I feel it has much to offer but not making the most of the potential Bonnievale has. Surrounding area is beautiful and lush.
Edward E. - 23rd November 2015
staying in Bonnievale
Will recommend.
Cornel J. - 10th October 2015
staying in Bonnievale
Bonnievale die dorpie self is besig om uit te brei, maar die asemrowende omgewing, Robertson, McGregor, Ashton, selfs na Montagu en Barrydale se kant toe het so baie om te explore. Definitief 'n roadtrip werd. Die Bonnievale River Lodge is lekker sentraal en kan mens elke dag 'n ander wynroete gaan explore.
Dr Jp H. - 27th September 2015
staying in Bonnievale
Onontdekte juweel.
Dorien R. - 17th September 2015
staying in Bonnievale
Beautiful country side.
Irene K. - 9th April 2015
staying in Bonnievale
Nie baie gesien nie, dit het gereën.
Liezel P. - 26th February 2015
staying in Bonnievale
Klein plaasdorpie. Die meeste aktiwiteite is op die buurdorpe geleë, maar dit is nie ver om te ry nie. Sover ons kon aflei is al die restaurante op die dorp gesluit op 'n Sondag.
Marene V. - 6th February 2015
staying in Bonnievale
Pragtig, landelik en goed om te sien dat die inwoners hul dorp self verfraai en netjies hou - doen so voort.
Belinda D. - 25th September 2014
staying in Bonnievale
Die ligging ten opsigte van Route 62 se besienswaardighede, is uitstekend.