Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2045 reviews.
Lorieta S. - 3rd June 2019
staying in Clarens
Baie besig.
Maria S. - 1st June 2019
staying in Clarens
Dit is die Mekka van die Oos-Vrystaat. Met so ’n geweldige inkomste oor naweke kan die stadsraad darem net die hoofstraat weer opknap.
Tom M. - 30th May 2019
staying in Clarens
Lewendige vakansie-dorpie oor naweke - soos Parys, Dulstroom en in 'n sekere sin, Cullinan. Baie aangename eetplekke. Mooi omgewing. Oos-Vrystaatse sekondêre paaie meestal 'n nagmerrie.
Johan P. - 28th May 2019
staying in Clarens
Baie vriendelike en aangename plek om weg te breek.
Willie K. - 28th May 2019
staying in Clarens
Daar kort net perdekarre. Sal parkeerterrein aanbeveel vir naweke. 10/10. Dit bly 'n pragtige dorpie en omgewing.
Francois Z. - 27th May 2019
staying in Clarens
Die Golden Gate is 'n groot aanwins vir die dorp. Dit is 'n pragtige omgewing. 'n Mens kan God se hand in alles sien daar.
Letsie C. - 27th May 2019
staying in Clarens
Baie lekker gekuier! Sal weer soontoe gaan!
Charlene E. - 27th May 2019
staying in Clarens
Love Clarens - amazing little spot! Roter Hahn is my absolute favourite place to eat and a must when in Clarens!
Brenda N. - 20th May 2019
staying in Clarens
Baie mooi en stil dorpie.
Dirk K. - 19th May 2019
staying in Clarens
As jy wil rus, gaan na Clarens.
Elize D. - 18th May 2019
staying in Clarens
Die herfskleure het dit nog meer van 'n juweel gemaak as gewoonlik. Die mense is vriendelik en behulpsaam. 'n Plek om jou longe en jou kop skoon te maak. God se Skepping op sy beste.
Pieter D. - 15th May 2019
staying in Clarens
Sommige winkels het geen kameras toegelaat, sou nice wees om mense by die huis te wys waarvan ons gepraat het, maar verder awesome.
Thea S. - 14th May 2019
staying in Clarens
Een van die mooiste plekke in Suid-Afrika.
Lindie M. - 14th May 2019
staying in Clarens
Lieflik!
Daniella V. - 13th May 2019
staying in Clarens
Dis soos detox vir mens se siel.
Trudy C. - 13th May 2019
staying in Clarens
It was a bit disappointing that a lot of the shops were closing at around 16:00 on a Saturday.
Brett N. - 13th May 2019
staying in Clarens
Oulike dorp en lekker kuier- en eetplekke.
Dirk U. - 13th May 2019
staying in Clarens
Absolute beauty. This is a must see in South Africa.
Dawie V. - 12th May 2019
staying in Clarens
Bo en behalwe die winkels in die dorp, moet die omgewing beter bemark word. Daar is b.v. 'n lekker fietsryroete na Fouriesburg, 'n staproete na die dam in die kloof, die uitlaat van die hoogland waterskema op pad na Bethlehem, kaas en ander plase in die omgewing, ens. Die ronddrentelende bedelende persone voor die winkels en in die strate het my geïrriteer en daar kan gerus 'n plan gemaak word om die atmosfeer 'n bietjie te verbeter deur die hulle te laat verwyder.
Zelda T. - 10th May 2019
staying in Clarens
Awesome dorp.
Maureen F. - 9th May 2019
staying in Clarens
Dit is 'n lieflike dorpie met baie om te doen en te sien, en heerlike eetplekke.
Debra G. - 9th May 2019
staying in Clarens
An amazing town to unwind and relax.
Leon K. - 8th May 2019
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige dorpie, maar soos baie ander kleiner dorpe, is die munisipale agteruitgang ook duidelik hier te sien, b.v. al die slaggate in die dorp se hoofstraat.
Cecilia E. - 7th May 2019
staying in Clarens
'n Fees van 'n plek. Dit was verrassend lekker dat meeste mense Afrikaans gepraat het! En die omgewing is pragtig!
Charl G. - 7th May 2019
staying in Clarens
Items te koop by besighede is ontsettend baie duur.
Stephan J. - 7th May 2019
staying in Clarens
Kyk, Clarens is geensins goedkoop nie. Maar die plek klim in 'n mens se hart en ons hou baie daarvan.
Marion B. - 6th May 2019
staying in Clarens
Beautiful this time of year!
Renee V. - 6th May 2019
staying in Clarens
Jy kan nie Clarens net in een dag besoek en beleef nie, beplan beslis vir 2 - 3 dae om alles in die omgewing ook te besoek. Wonderlike voorreg gehad om die Clarens Castle ook te besoek. Wat 'n belewenis.
Stephan V. - 6th May 2019
staying in Clarens
Duur!
Christa V. - 6th May 2019
staying in Clarens
Veilige dorp. Goeie restaurante. Goeie staproetes.
Celeste C. - 5th May 2019
staying in Clarens
Pragtig!
Marietjie W. - 4th May 2019
staying in Clarens
Pragtige dorp tussen die mooiste berge.
Carin K. - 3rd May 2019
staying in Clarens
Mooi rustige atmosfeer, natuur is pragtig en daar is baie om te doen.
Renchia M. - 3rd May 2019
staying in Clarens
Beslis 'n moet vir elke persoon se "bucket list". Ons was vir amper 3 weke met vakansie, waarvan 3 nagte by Clarens was en die meeste geld wat ons gespandeer het was in Clarens. Kuierplekke wat besoek moet word: Grouse & Restaurant met 'n lekker warm kaggel saans, The Purple Onion Deli, Eat Cheese Deli, Clarens Brewery (free beer & cider tasting), The Bakery, Mushka vir lekker warm mohair sokkies, The Jacket Shop, Baris Monger Cheese farm op die Bethlehem-pad net buite Clarens, Die Koffiepot by iniBus oorkant Kiara Lodge, die oulike boekwinkel. Sugar & Cinnamon is ook 'n moet stop op pad Clarens toe. Daar is so baie wat ons nie gesien het nie en sal beslis die plekkie later vanjaar weer besoek. Ongelukkig was ons tyd net te kort om alles in en om Clarens ten volle te geniet, het eers die laaste dag die Zip-line, abseiling, archery ens. agter The Bakery raakgesien alhoewel dit geadverteer was, maar nie gespesifiseer was waar presies dit is nie. Negatiewe kommentaar: Ongelukkig het die drankwinkels wat oop was nie veel verskeidenheid van witwyne nie - veral Sauvignon Blanc, maar gelukkig kon dit by The Purple Onion Deli bekom word. Verskeie besighede in en om Clarens, onder andere die Noah's cheese farm & iniBus "Die Koffiewinkel" het op hul website aangedui dat hulle oop is net om al die pad soontoe te ry dan is dit toe, veral die Maandag, 29ste April.
Leon G. - 2nd May 2019
staying in Clarens
Clarence has certainly evolved to cater (pun intended) to the foodie crowd. A wide variety of restaurants offer unique tastes and menus to easily entertain for three or four days without ever having to suffer from repetition. Plenty of articles on sale and, though the usual suspects are present, there is enough of a local ‘craft spirit’ to distinguish it from the usual tourist trappings in other towns.
Jean D. - 2nd May 2019
staying in Clarens
Baie mooi dorpie.
Elizabeth N. - 2nd May 2019
staying in Clarens
Beautiful small town, friendly people everywhere, safe and restaurants serve amazing food.
Nicky E. - 2nd May 2019
staying in Clarens
Beautiful, peaceful, well run, friendly. An awesome destination to get away from it all.
Elmarie D. - 2nd May 2019
staying in Clarens
Lovely cosy little town. Best restaurants ever.
Loretta G. - 1st May 2019
staying in Clarens
Clarens is prentjiemooi en bied baie om te doen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com