Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 1983 reviews.
Timo L. - 5th July 2019
staying in Clarens
Baie mooi sal terug gaan.
Dirk V. - 5th July 2019
staying in Clarens
Het meer as 'n dag nodig!
Yolanda D. - 4th July 2019
staying in Clarens
Pragtige dorpie met die mooiste winkeltjies, waar 'n mens jou aan kan vergaap. Die restaurante is elk karaktervol en die lekkerste disse. Vir die kreatiewe en kunssinniges 'n moet om te sien. Die staproetes is asemrowend en die vars lug het ons bedwelm.
Wilandi H. - 4th July 2019
staying in Clarens
Pragtige dorpie met 'n goeie gemeenskap.
Nicolene J. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Absoluut wonderlik.
Pieter S. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Asemrowend.
Gerry H. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Lekker in die winter.
Liezl M. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Clarens, my "happy place" waarna ek elke keer sal terugkeer.
Michiel Zwarts B. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Altyd lekker om die dorpie te besoek! Warm gevoel van mense wat almal een ding in gemeen het naamlik gesellig kuier, heerlik eet, 'n glasie wyn of twee geniet en drentel deur die oulike winkeltjies.
Heidi S. - 2nd July 2019
staying in Clarens
Awesome.
Kerry W. - 2nd July 2019
staying in Clarens
Loved Clarens, absolutely beautiful and fun to explore. Will definitely be back.
Carel S. - 2nd July 2019
staying in Clarens
Pragtige dorpie - ongelukkig oor gekommersialiseer vir toeriste maar ek neem aan dit is wat party toeriste graag wil hê.
Hannerie V. - 1st July 2019
staying in Clarens
Rustig en veilig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.
Salome G. - 1st July 2019
staying in Clarens
Eerste keer daar, beslis nie die laaste keer nie!
Anton N. - 1st July 2019
staying in Clarens
Baie om te sien en om te doen in en om Clarens.
Daniel S. - 1st July 2019
staying in Clarens
Clarens bly maar altyd pragtig.
Alberto N. - 1st July 2019
staying in Clarens
Enigste negatief is dat Clarens so klein is soos die fotos beduie en dit beteken dat as die ouens jou waarsku dat jy moet inkopies doen in Bethlehem, dan joke hulle nie. Net die bare basics beskikbaar in Clarens - wat beteken jou braai gaan teleurstel tensy jy vleis saam bring. Lekker geëet - maar die meeste winkels is bietjie duur met min om jou besig te hou na die eerste oggend se stappie.
Elizea V. - 30th June 2019
staying in Clarens
Interesting town with a good vibe. There is everything for every taste.
Carina D. - 28th June 2019
staying in Clarens
Ons was baie beïndruk met Clarens. Baie om te doen. Sal definitief weer gaan.
Christelle H. - 27th June 2019
staying in Clarens
Mooiste dorp, spyt ons was so kort daar.
Louise B. - 26th June 2019
staying in Clarens
Beautiful place to visit. Lots of spectacular landscapes and walks in the National Park. Quaint little town.
Louis D. - 26th June 2019
staying in Clarens
Ontspanne.
Melanie J. - 25th June 2019
staying in Clarens
Ongelooflik!
Herkie T. - 25th June 2019
staying in Clarens
Awesome!
Louise D. - 25th June 2019
staying in Clarens
Baie duur. Etes duur. Winkels duur en oorprys. Omgewing pragtig.
Ronél S. - 25th June 2019
staying in Clarens
Awesome and friendly town. Thank you.
Ruan D. - 24th June 2019
staying in Clarens
Maak seker jy kry wat jy nodig het vooraf, Clarens is relatief duur. Vleis is nogal goedkoop.
Michelle B. - 24th June 2019
staying in Clarens
Dis 'n pragtige dorpie en ek maak 'n punt daarvan om minstens een keer per jaar Clarens te besoek!
Alet M. - 23rd June 2019
staying in Clarens
Uitsonderlike natuurskoon tussen vriendelike mense. Ons het ook baie veilig gevoel.
Rita B. - 23rd June 2019
staying in Clarens
Eclectic, friendly, interesting destination. Definitely worth a visit - but I would suggest a bit longer than one night! I definitely would like to go back an experience more.
Karin V. - 23rd June 2019
staying in Clarens
Was ons eerste besoek en was aangenaam verras met al die oulike winkels en slaghuis.
Estella B. - 22nd June 2019
staying in Clarens
As jy wil rus is dit die beste ever.
Pieter V. - 20th June 2019
staying in Clarens
Clarens is een van die min oorblywende bestemmings wat nog nie geheel en al gekommersialiseer is nie. Ongelukkig het die Ugly Duckling franchise wat volop in die Midlands is, ook in Clarens kop uitgesteek, en bederf beslis die atmosfeer van hierdie juweel van 'n bestemming met al sy tuisnywerhede, interessante winkels en kunsgalerye.
Marcel D. - 20th June 2019
staying in Clarens
Clarens is a wonderful little town with a lot to offer and beautiful scenery. It is somewhat expensive.
Wynand V. - 18th June 2019
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige dorpie met al die kunswinkels en lekker eetplekke. Dit is beslis die moeite werd om Clarens te besoek.
Velma H. - 18th June 2019
staying in Clarens
Clarens is 'n mooi dorp.
Adri S. - 18th June 2019
staying in Clarens
Sal weer én weer én nog 'n keer daar wil kuier! 'n Plek waar jy baie mense ontmoet en nuwe vriende bou!
Annelize S. - 18th June 2019
staying in Clarens
Clarens bly een van ons gunsteling plekke vir 'n wegbreek naweek!
Ryno A. - 18th June 2019
staying in Clarens
Clarens het baie verander oor die jare, as 'n baie populêre toeristebestemming. Die dorp besit nog steeds een van die lekkerste ervarings van klein kunstenaarsdorpies waaraan 'n mens kan dink. As gevolg van die baie hoë volume besoekers oor naweke, dink ek sukkel sekere ondernemings met die toeneming en dienslewering lei daaronder - veral by sekere klein koffiewinkels en restaurante. Clarens is uniek en ons sal weer die dorp besoek!
Amanda C. - 18th June 2019
staying in Clarens
Clarens is 'n rustige kunstenaarsdorpie met baie eet- en drinkplekke met die allerpragtige kuns en ander snuisterye om te koop. Die berge na Golden Gate se kant toe is iets om nie te mis nie. Beslis die moeite werd vir 'n rustige wegbreek in die natuur.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com